Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer

Afrikaans: Louis Ernst Brandt wat op 21 Oktober 1873 te Zoeterwoude in Nederland gebore is, het tussen 1904 en 1939 'n groat bydrae tot die Suid-Afrikaanse kerklike en openbare lewe gemaak. Hy het onder besonder bevoorregte omstandighede in Velp groat geword, waar sy vader die amp van burge...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Botes, Hendrik Jacobus
Other Authors: Pont, A.D. (Adriaan Drost), 1927-
Language:Afrikaans
Published: University of Pretoria 2018
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/65108
Botes, HJ 1989, Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer, DDiv Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/65108>
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-65108
record_format oai_dc
collection NDLTD
language Afrikaans
sources NDLTD
topic UCTD
spellingShingle UCTD
Botes, Hendrik Jacobus
Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer
description Afrikaans: Louis Ernst Brandt wat op 21 Oktober 1873 te Zoeterwoude in Nederland gebore is, het tussen 1904 en 1939 'n groat bydrae tot die Suid-Afrikaanse kerklike en openbare lewe gemaak. Hy het onder besonder bevoorregte omstandighede in Velp groat geword, waar sy vader die amp van burgemeester beklee het. Sy skoolopleiding ontvang hy tuis en aan die Stedelike Gimnasium van Arnhem. Vanaf 1893 tot 1898 studeer hy teologie aan die Universiteit van Utrecht, waar hy in aanraking kom met 'n teologie wat grootliks deur die Nederlandse etiese rigting van die negentiende eeu bepaal is. Prof J J P Valeton jr ( 1848 - 1912) was een van sy vernaamste mentors. Brandt was 'n eminente student wat veral op kulturele en sportgebied uitstaande prestasies gelewer het. Na voltooiing van sy universit~re studie word hy die eerste voltydse sekretaris van die NCSV waarvan hy 'n leidinggewende stigterslid was. Vanaf 1900 tot 1903 is hy predikant van die Nederlandse Hervormde Kerk, gemeente Niezijl. Op 28 Augustus 1902, tree hy in die huwelik met Johanna van Warmelo van Transvaal, 'n gevierde Afrikaner-heldin gedurende die Engelse Oorlog van 1899 - 1902. In 1904 verhuis die gesin na Transvaal waar Brandt agtereenvolgens Nederduitsch in die volgende gemeentes van die Hervormde Kerk van Afrika dien:- Zoutpansberg/Waterberg, Johannesburg, Vereeniging/Heilbron en Kensington/Turffontein. Sy bydrae wat hy gelewer het tot opbou van die Kerk na die ontwrigting van die oorlog en die bewo~ twintiger en dertiger jare wat daarop gevolg het, kan nie te hoog waardeer word nie. Afgesien van talle kerklike kommissies waarop hy gedien het, was hy vir 21 jaar voorsitter van die Algemene Kerkvergadering. Die vernaamste vrugte van sy ewewigtige leierskap was die vestiging van 'n deeglike kerklike infrastruktuur, die teologiese fakul tei t aan UP en sendingwerk onder die heidene. Hy vereenselwig hom volkome met Afrikaner-nasionalisme. Onvermoeid bevorder hy die ideaal op die terrein van die onderwys, kul tuur en ekonomiese opheffing. Hy beywer hom doelbewus vir die verbetering van tussen-kerklike betrekkinge en speel in die verband 'n beduidende rol. Op 23 Junie 1939 sterf hy op 66-jarige ouderdom. === English: Louis Ernst Brandt who was born at Zoeterwoude in the Netherlands on October 21, 1873, made noteworthy contributions between 1904 and 1939 in Church and public life in South Africa. He was brought up under very favourable circumstances in Velp where his father was mayor. He received his schooling at home and at the City Gymnasium of Arnhem. From 1893 to 1898 he studied theology at the University of Utrecht where he carne into contact with a theology which was mainly determined by the Netherlands Ethical direction of the nineteenth century. Prof. J J P Valeton jr (1848 - 1912) was one of his most important mentors. Brandt was an eminent student who produced outstanding performances especially in the cultural and sports areas. After completion of his University studies he became the first full-time secretary of the NCSV - an organisation of which he was a founder member. From 1900 to 1903 he was minister of the Netherlands Reformed Church in the parish of Niezijl. On August 28, 1902 he married Johanna van Warmelo of Transvaal, a famous Afrikaner heroine during the English war of 1899 to 1902. During 1904 the family moved to the Tra~svaal where Brandt consecutively served the Nederduitsch Hervormde Kerk in the following parishes: Zoutpansberg/Waterberg, Johannesburg, Vereeniging/Heilbron, Kensington/Turffontein. His contribution to the restructure of the church after the disruption of the war and the miserable twenties and thirties which followed, cannot be overestimated. Apart from his service on numerous Church Commissions he was chairman of the General Assembly for 21 years. The most important fruits of his well-balanced leadership were the founding of a thorough church infrastructure,the theological faculty at Pretoria University and mission work amongst the heathen. He identified himself completely with Afrikaner nationalism. Tirelessly he furthered this ideal in the fields of education, culture and economic upliftment. He purposely did his best to improve inter-church relations. === Thesis (DDiv)--University of Pretoria, 1989. === Church History and Church Policy === DDiv === Unrestricted
author2 Pont, A.D. (Adriaan Drost), 1927-
author_facet Pont, A.D. (Adriaan Drost), 1927-
Botes, Hendrik Jacobus
author Botes, Hendrik Jacobus
author_sort Botes, Hendrik Jacobus
title Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer
title_short Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer
title_full Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer
title_fullStr Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer
title_full_unstemmed Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer
title_sort ds. l.e. brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer
publisher University of Pretoria
publishDate 2018
url http://hdl.handle.net/2263/65108
Botes, HJ 1989, Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer, DDiv Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/65108>
work_keys_str_mv AT boteshendrikjacobus dslebrandt18731939askerklikeleierenbouer
_version_ 1719317173397094400
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-651082020-06-02T03:18:42Z Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer Botes, Hendrik Jacobus Pont, A.D. (Adriaan Drost), 1927- UCTD Afrikaans: Louis Ernst Brandt wat op 21 Oktober 1873 te Zoeterwoude in Nederland gebore is, het tussen 1904 en 1939 'n groat bydrae tot die Suid-Afrikaanse kerklike en openbare lewe gemaak. Hy het onder besonder bevoorregte omstandighede in Velp groat geword, waar sy vader die amp van burgemeester beklee het. Sy skoolopleiding ontvang hy tuis en aan die Stedelike Gimnasium van Arnhem. Vanaf 1893 tot 1898 studeer hy teologie aan die Universiteit van Utrecht, waar hy in aanraking kom met 'n teologie wat grootliks deur die Nederlandse etiese rigting van die negentiende eeu bepaal is. Prof J J P Valeton jr ( 1848 - 1912) was een van sy vernaamste mentors. Brandt was 'n eminente student wat veral op kulturele en sportgebied uitstaande prestasies gelewer het. Na voltooiing van sy universit~re studie word hy die eerste voltydse sekretaris van die NCSV waarvan hy 'n leidinggewende stigterslid was. Vanaf 1900 tot 1903 is hy predikant van die Nederlandse Hervormde Kerk, gemeente Niezijl. Op 28 Augustus 1902, tree hy in die huwelik met Johanna van Warmelo van Transvaal, 'n gevierde Afrikaner-heldin gedurende die Engelse Oorlog van 1899 - 1902. In 1904 verhuis die gesin na Transvaal waar Brandt agtereenvolgens Nederduitsch in die volgende gemeentes van die Hervormde Kerk van Afrika dien:- Zoutpansberg/Waterberg, Johannesburg, Vereeniging/Heilbron en Kensington/Turffontein. Sy bydrae wat hy gelewer het tot opbou van die Kerk na die ontwrigting van die oorlog en die bewo~ twintiger en dertiger jare wat daarop gevolg het, kan nie te hoog waardeer word nie. Afgesien van talle kerklike kommissies waarop hy gedien het, was hy vir 21 jaar voorsitter van die Algemene Kerkvergadering. Die vernaamste vrugte van sy ewewigtige leierskap was die vestiging van 'n deeglike kerklike infrastruktuur, die teologiese fakul tei t aan UP en sendingwerk onder die heidene. Hy vereenselwig hom volkome met Afrikaner-nasionalisme. Onvermoeid bevorder hy die ideaal op die terrein van die onderwys, kul tuur en ekonomiese opheffing. Hy beywer hom doelbewus vir die verbetering van tussen-kerklike betrekkinge en speel in die verband 'n beduidende rol. Op 23 Junie 1939 sterf hy op 66-jarige ouderdom. English: Louis Ernst Brandt who was born at Zoeterwoude in the Netherlands on October 21, 1873, made noteworthy contributions between 1904 and 1939 in Church and public life in South Africa. He was brought up under very favourable circumstances in Velp where his father was mayor. He received his schooling at home and at the City Gymnasium of Arnhem. From 1893 to 1898 he studied theology at the University of Utrecht where he carne into contact with a theology which was mainly determined by the Netherlands Ethical direction of the nineteenth century. Prof. J J P Valeton jr (1848 - 1912) was one of his most important mentors. Brandt was an eminent student who produced outstanding performances especially in the cultural and sports areas. After completion of his University studies he became the first full-time secretary of the NCSV - an organisation of which he was a founder member. From 1900 to 1903 he was minister of the Netherlands Reformed Church in the parish of Niezijl. On August 28, 1902 he married Johanna van Warmelo of Transvaal, a famous Afrikaner heroine during the English war of 1899 to 1902. During 1904 the family moved to the Tra~svaal where Brandt consecutively served the Nederduitsch Hervormde Kerk in the following parishes: Zoutpansberg/Waterberg, Johannesburg, Vereeniging/Heilbron, Kensington/Turffontein. His contribution to the restructure of the church after the disruption of the war and the miserable twenties and thirties which followed, cannot be overestimated. Apart from his service on numerous Church Commissions he was chairman of the General Assembly for 21 years. The most important fruits of his well-balanced leadership were the founding of a thorough church infrastructure,the theological faculty at Pretoria University and mission work amongst the heathen. He identified himself completely with Afrikaner nationalism. Tirelessly he furthered this ideal in the fields of education, culture and economic upliftment. He purposely did his best to improve inter-church relations. Thesis (DDiv)--University of Pretoria, 1989. Church History and Church Policy DDiv Unrestricted 2018-06-07T12:22:58Z 2018-06-07T12:22:58Z 1989 1989 Thesis http://hdl.handle.net/2263/65108 Botes, HJ 1989, Ds. L.E. Brandt (1873 - 1939) as kerklike leier en bouer, DDiv Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/65108> Afrikaans © 2018 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. University of Pretoria