Die lewe en werk van Bettie Cilliers-Barnard met besondere verwysing na haar steendrukke (litografie)
Uiteraard moes 'n studie van hierdie omvang beperk word tot 'n breedvoerige verslag van die kunstenares se lewe waaruit enkele aspekte uitgelig is. Die volgende punte word deur middel van die verhandeling bekendgestel: 'n lewensoorsig tot 1983; die kunstenares se stylontwikkeling aan...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | Afrikaans |
Published: |
University of Pretoria
2017
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/59090 Basson, EL 1985, Die lewe en werk van Bettie Cilliers-Barnard met besondere verwysing na haar steendrukke (litografie), MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59090> |
Summary: | Uiteraard moes 'n studie van hierdie omvang beperk word tot 'n breedvoerige verslag van die kunstenares se lewe waaruit enkele aspekte uitgelig is. Die volgende punte word deur middel van die verhandeling bekendgestel: 'n lewensoorsig tot 1983; die kunstenares se stylontwikkeling aan die hand van sekere invloede en fases waardeur haar skeppende werk ontwikkel het; haar bydrae tot en bevordering van die kunslewe in Suid-Afrika. Dit dien ook om die een enkele aspek van haar oeuvre, naamlik steendruk of litografie, van naderby te bekyk jius omdat dit 'n belangrike rol gespeel het in die totale opbrengs van haar skeppende werk. === Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1985. === Visual Arts === MA === Unrestricted |
---|