Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering

The approaches to the assessment of toddlers vary internationally. Until recently, assessment practices received limited attention in South Africa. Through this exploratory study, I have attempted to establish what nursery school teachers consider as important for the assessment of toddlers in South...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: le Roux, Annelien
Other Authors: Joubert, Jacomina Christina
Language:en
Published: 2016
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/56935
le Roux, A 2016, Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering, MEd Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56935>
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-56935
record_format oai_dc
collection NDLTD
language en
sources NDLTD
topic UCTD
spellingShingle UCTD
le Roux, Annelien
Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering
description The approaches to the assessment of toddlers vary internationally. Until recently, assessment practices received limited attention in South Africa. Through this exploratory study, I have attempted to establish what nursery school teachers consider as important for the assessment of toddlers in South Africa. A variety of test batteries is used internationally, as outlined, inter alia, by Slentz, Early and McKenna (2008). Little information is available in South Africa, except for general guidelines (Dreyer, 2014). Documents like: National Early Learning and Development Standards for Children, Birth to Four Years (NELDS, 2009). the South African National Curriculum Framework (NCF, 2015) and the Curriculum Assessment Policy Statements (CAPS, 2011), contain valuable information on assessment. The objective of this study was to establish the views of nursery school teachers regarding assessment. A mixed method was used in order to attempt to explain the responses of the participants (Creswell & Clark, 2011). A questionnaire was distributed, followed by semi-structured interviews. The results elicited extensive opinions regarding assessment. The conclusions point to a need for guidelines for assessment of toddlers that can be used on a daily basis, factors that could influence assessment as well as the influence of toddlers and teachers on the assessment process. Recommendations regarding further research are made for the establishment of functional, high-quality assessment of toddlers younger than Grade R. The opinions of teachers who are currently involved with assessing toddlers, together with current literature references, have laid a solid base on which the contents of an assessment model should rest. === Kleuterassessering word internasionaal op verskillende wyses toegepas. In Suid- Afrika het hierdie gebruik tot onlangs min aandag geniet. Deur hierdie verkennende studie het ek gepoog om uit te vind wat kleuterskoolonderwysers se menings oor kleuterassessering is, hoe hulle kleuters assesseer, wat hulle belangrik ag tydens die assessering van kleuters en watter behoeftes hulle ondervind ten opsigte van die assessering van kleuters in Suid-Afrika. ? Verskeidenheid toetsbatterye word internasionaal gebruik, soos uiteengesit in onder andere Slentz, Early en McKenna (2008). In Suid-Afrika is min inligting beskikbaar, buiten algemene riglyne (Dreyer, 2014). Die Departement van Basiese Onderwys het in 2009 die riglyne: Nasionale Standaarde vir Vroeë Leer en Ontwikkeling vir kinders van geboorte tot vier jaar (NSVLO) uitgereik. In 2015 is die NKR (Nasionale Kurrikulumraamwerk) uitgereik. Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring, ook uitgereik deur die Departement van Basiese Onderwys, dek die kurrikulum en assessering vir kleuters van skoolgaande ouderdom, sowel as die jaar voor skool, ook genoem Graad R. Die bogenoemde dokumente bevat waardevolle riglyne vir assessering. Die doel van die studie was om te bepaal wat kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering is. Alhoewel die studie van beperkte omvang is, mag die herhaling van hierdie studie in ander kontekste ? hoër veralgemeningsyfer tot gevolg hê. Dit mag die betroubaarheid van die resultate verhoog. Vir hierdie studie is ? gemengde navorsingsmetode gebruik, waar ? kwantitatiewe benadering opgevolg is deur ? kwalitatiewe benadering in ? poging om die deelnemers se menings te verklaar (Creswell & Clark, 2011). ? Kwantitatiewe ondersoek is geloods deur ? vraelys tydens ? seminaar vir kleuterskoolonderwysers te versprei. Daarna is semigestruktureerde onderhoude met onderwysers en skoolhoofde van kleuterskole gevoer ten einde te probeer verstaan hoe onderwysers die werking en nut van assessering beskou. Die resultate van die onderhoude het uitgebreide menings voortspruitend uit die vraelys, sowel as ander menings oor assessering, uitgelok. Die bevindinge dui daarop dat daar ? behoefte aan betroubare assesseringsriglyne vir kleuters bestaan wat prakties uitvoerbaar is. Die bevindinge verwys ook na faktore wat assessering kan beïnvloed asook na die kleuter en onderwyser se invloed op assessering. Voorstelle vir moontlike verdere navorsing is gemaak vir die begronding van funksionele, hoë kwaliteit assessering van kleuters jonger as dié in Graad R. Die menings van onderwysers wat tans betrokke is by die assessering van kleuters, tesame met bestaande verwysingsliteratuur, kan ? goeie basis vorm vir die inhoud van ? assesseringsmodel. === Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2016. === tm2016 === Early Childhood Education === MEd === Unrestricted
author2 Joubert, Jacomina Christina
author_facet Joubert, Jacomina Christina
le Roux, Annelien
author le Roux, Annelien
author_sort le Roux, Annelien
title Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering
title_short Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering
title_full Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering
title_fullStr Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering
title_full_unstemmed Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering
title_sort kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering
publishDate 2016
url http://hdl.handle.net/2263/56935
le Roux, A 2016, Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering, MEd Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56935>
work_keys_str_mv AT lerouxannelien kleuterskoolonderwyserssemeningsoordiekwaliteitvankleuterassessering
_version_ 1718500484844617728
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-569352017-07-20T04:12:33Z Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering le Roux, Annelien Joubert, Jacomina Christina annelien.leroux@gmail.com Van Staden, Surette UCTD The approaches to the assessment of toddlers vary internationally. Until recently, assessment practices received limited attention in South Africa. Through this exploratory study, I have attempted to establish what nursery school teachers consider as important for the assessment of toddlers in South Africa. A variety of test batteries is used internationally, as outlined, inter alia, by Slentz, Early and McKenna (2008). Little information is available in South Africa, except for general guidelines (Dreyer, 2014). Documents like: National Early Learning and Development Standards for Children, Birth to Four Years (NELDS, 2009). the South African National Curriculum Framework (NCF, 2015) and the Curriculum Assessment Policy Statements (CAPS, 2011), contain valuable information on assessment. The objective of this study was to establish the views of nursery school teachers regarding assessment. A mixed method was used in order to attempt to explain the responses of the participants (Creswell & Clark, 2011). A questionnaire was distributed, followed by semi-structured interviews. The results elicited extensive opinions regarding assessment. The conclusions point to a need for guidelines for assessment of toddlers that can be used on a daily basis, factors that could influence assessment as well as the influence of toddlers and teachers on the assessment process. Recommendations regarding further research are made for the establishment of functional, high-quality assessment of toddlers younger than Grade R. The opinions of teachers who are currently involved with assessing toddlers, together with current literature references, have laid a solid base on which the contents of an assessment model should rest. Kleuterassessering word internasionaal op verskillende wyses toegepas. In Suid- Afrika het hierdie gebruik tot onlangs min aandag geniet. Deur hierdie verkennende studie het ek gepoog om uit te vind wat kleuterskoolonderwysers se menings oor kleuterassessering is, hoe hulle kleuters assesseer, wat hulle belangrik ag tydens die assessering van kleuters en watter behoeftes hulle ondervind ten opsigte van die assessering van kleuters in Suid-Afrika. ? Verskeidenheid toetsbatterye word internasionaal gebruik, soos uiteengesit in onder andere Slentz, Early en McKenna (2008). In Suid-Afrika is min inligting beskikbaar, buiten algemene riglyne (Dreyer, 2014). Die Departement van Basiese Onderwys het in 2009 die riglyne: Nasionale Standaarde vir Vroeë Leer en Ontwikkeling vir kinders van geboorte tot vier jaar (NSVLO) uitgereik. In 2015 is die NKR (Nasionale Kurrikulumraamwerk) uitgereik. Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring, ook uitgereik deur die Departement van Basiese Onderwys, dek die kurrikulum en assessering vir kleuters van skoolgaande ouderdom, sowel as die jaar voor skool, ook genoem Graad R. Die bogenoemde dokumente bevat waardevolle riglyne vir assessering. Die doel van die studie was om te bepaal wat kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering is. Alhoewel die studie van beperkte omvang is, mag die herhaling van hierdie studie in ander kontekste ? hoër veralgemeningsyfer tot gevolg hê. Dit mag die betroubaarheid van die resultate verhoog. Vir hierdie studie is ? gemengde navorsingsmetode gebruik, waar ? kwantitatiewe benadering opgevolg is deur ? kwalitatiewe benadering in ? poging om die deelnemers se menings te verklaar (Creswell & Clark, 2011). ? Kwantitatiewe ondersoek is geloods deur ? vraelys tydens ? seminaar vir kleuterskoolonderwysers te versprei. Daarna is semigestruktureerde onderhoude met onderwysers en skoolhoofde van kleuterskole gevoer ten einde te probeer verstaan hoe onderwysers die werking en nut van assessering beskou. Die resultate van die onderhoude het uitgebreide menings voortspruitend uit die vraelys, sowel as ander menings oor assessering, uitgelok. Die bevindinge dui daarop dat daar ? behoefte aan betroubare assesseringsriglyne vir kleuters bestaan wat prakties uitvoerbaar is. Die bevindinge verwys ook na faktore wat assessering kan beïnvloed asook na die kleuter en onderwyser se invloed op assessering. Voorstelle vir moontlike verdere navorsing is gemaak vir die begronding van funksionele, hoë kwaliteit assessering van kleuters jonger as dié in Graad R. Die menings van onderwysers wat tans betrokke is by die assessering van kleuters, tesame met bestaande verwysingsliteratuur, kan ? goeie basis vorm vir die inhoud van ? assesseringsmodel. Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2016. tm2016 Early Childhood Education MEd Unrestricted 2016-09-26T06:58:42Z 2016-09-26T06:58:42Z 2016-08-31 2016 Dissertation http://hdl.handle.net/2263/56935 le Roux, A 2016, Kleuterskoolonderwysers se menings oor die kwaliteit van kleuterassessering, MEd Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56935> S2016 96102013 en © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.