Die skilderkuns van Suidwes-Afrika

Enkele Suidwes kunstenaars het in die jongste tyd sterk op die voorgrond getree. Die werk van Adolph Jentsch en Fritz Krampe vorm vandag deel van al die versamelings van die vernaamste kunsgalerye in Suid-Afrika en hul kuns is gesogde voorbeelde in privaat versamelings hier te lande. Andere soos Ott...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Roos, Nicholas Oswald
Other Authors: Nilant, F.G.E. (Felix Gottlieb Ernst)
Language:Afrikaans
Published: 2016
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/56347
Roos, NO 1974, Die skilderkuns van Suidwes-Afrika, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56347>

Similar Items