The forgotten by-products of the daily exodus
Hierdie skripsie ondersoek die potensiaal van argitektuur as n geheue genererende voorwerp en die verkenning van verhaal as n ontwerp genereerder. Verhaal word as n instrument vir die ontwerper vir waarnemings wat gemaak is tydens terrein besoeke. Dit help die ontwerper om die omgewing te inter...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | en |
Published: |
University of Pretoria
2016
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/53329 Kotze, U 2015, The forgotten by-products of the daily exodus, MArch(Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/53329> |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-53329 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-533292020-06-02T03:18:32Z The forgotten by-products of the daily exodus Kotze, Ursula Combrinck, Carin UCTD Hierdie skripsie ondersoek die potensiaal van argitektuur as n geheue genererende voorwerp en die verkenning van verhaal as n ontwerp genereerder. Verhaal word as n instrument vir die ontwerper vir waarnemings wat gemaak is tydens terrein besoeke. Dit help die ontwerper om die omgewing te interpreteer en daardeur gedompel in die omstandighede te word om sodoende die terrein te definieer, beide in terme van sy informaliteit asook gebrek aan pragmatiese geskiedenis. Die gebruikers word die primêre invloede en genereerders in terme van beide program en vorm, om sodoende n gemeenskaplike na-gedenktenis en plek vir die vergete netwerke van Phomolong, in Mamelodi, Tshwane, te skep Die rede om ontwerp op hierdie manier te genereer is om toepaslik te reageer op gebruikers se behoeftes, die skaal van die konteks, sowel as om toe te laat vir die verdere ontwikkeling van die gebruikers. Deur die aanspraak en bespreking van die kwessies rondom plekloosheid, die gebrek aan identiteit en ruimte vir n kollektiewe nagedagtenis, in die eens tydelike plek vanPhomolong in Mamelodi. Mini Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2015. tm2016 Architecture MArch(Prof) Unrestricted 2016-06-22T13:53:22Z 2016-06-22T13:53:22Z 2015 Mini Dissertation http://hdl.handle.net/2263/53329 Kotze, U 2015, The forgotten by-products of the daily exodus, MArch(Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/53329> A2016 en © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. University of Pretoria |
collection |
NDLTD |
language |
en |
sources |
NDLTD |
topic |
UCTD |
spellingShingle |
UCTD Kotze, Ursula The forgotten by-products of the daily exodus |
description |
Hierdie skripsie ondersoek die potensiaal van argitektuur as n geheue genererende
voorwerp en die verkenning van verhaal as n ontwerp genereerder.
Verhaal word as n instrument vir die ontwerper vir waarnemings wat gemaak is tydens terrein besoeke. Dit help die ontwerper om die omgewing te interpreteer en daardeur gedompel in die omstandighede te word om sodoende die terrein te definieer, beide in terme van sy informaliteit asook gebrek aan pragmatiese geskiedenis.
Die gebruikers word die primêre invloede en genereerders in terme van beide program en vorm, om sodoende n gemeenskaplike na-gedenktenis en plek vir die vergete netwerke van Phomolong, in Mamelodi, Tshwane, te skep
Die rede om ontwerp op hierdie manier te genereer is om toepaslik te reageer op
gebruikers se behoeftes, die skaal van die konteks, sowel as om toe te laat vir die verdere
ontwikkeling van die gebruikers.
Deur die aanspraak en bespreking van die kwessies rondom plekloosheid, die gebrek aan identiteit en ruimte vir n kollektiewe nagedagtenis, in die eens tydelike plek vanPhomolong in Mamelodi. === Mini Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2015. === tm2016 === Architecture === MArch(Prof) === Unrestricted |
author2 |
Combrinck, Carin |
author_facet |
Combrinck, Carin Kotze, Ursula |
author |
Kotze, Ursula |
author_sort |
Kotze, Ursula |
title |
The forgotten by-products of the daily exodus |
title_short |
The forgotten by-products of the daily exodus |
title_full |
The forgotten by-products of the daily exodus |
title_fullStr |
The forgotten by-products of the daily exodus |
title_full_unstemmed |
The forgotten by-products of the daily exodus |
title_sort |
forgotten by-products of the daily exodus |
publisher |
University of Pretoria |
publishDate |
2016 |
url |
http://hdl.handle.net/2263/53329 Kotze, U 2015, The forgotten by-products of the daily exodus, MArch(Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/53329> |
work_keys_str_mv |
AT kotzeursula theforgottenbyproductsofthedailyexodus AT kotzeursula forgottenbyproductsofthedailyexodus |
_version_ |
1719316618710876160 |