Die psigo-sosiale behoeftes van 'n groep adolessente in 'n jeugsorgsentrum vir gedragsmoeilike jeug
Die meerderheid kinders wat op grond van bepalings van die Kinderwet (Children’s Act 38 of 2005) in kinder- en jeugsorgsentrums versorg word, is aan trauma blootgestel. Blootstelling aan trauma manifesteer dikwels as emosionele- en gedragsprobleme en stel groot uitdagings ten opsigte van die versor...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/50786 Bosman, Y 2015, Die psigo-sosiale behoeftes van 'n groep adolessente in 'n jeugsorgsentrum vir gedragsmoeilike jeug, MSW Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/50786> |