Ouers se ervaring van ouerskap van die jong kind wat prematuur gebore is
Wanneer ‘n premature geboorte voorkom, is daar ‘n onderbreking in die biologiese ontwikkeling van ‘n baba en in die swangerskap van die moeder. Daarby is ‘n premature geboorte ‘n stresvolle ondervinding vir beide ouers en baba. ‘n Jong kind wat prematuur gebore word, het unieke invloede op ouers en...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/50653 Labuschagne, C 2015, Ouers se ervaring van ouerskap van die jong kind wat prematuur gebore is, MSW Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/50653> |