Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt

Die onbevredigende konsep van die interne wrywingskoeffisient wat as basis dien vir numeries-bruikbare fraktuurkriteria vir brosmateriale, onder andere die van Coulomb-Mohr, impliseer dat daar meriete in die kriteria bestaan, maar dat daar ook fundamentele aspekte van die fraktuur.meganika vir b...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van der Merwe, Pieter
Other Authors: Marais, J.J.
Language:Afrikaans
Published: 2014
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/42286
Van der Merwe, P 1976, Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt, MSc dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42286>
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-42286
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-422862017-07-20T04:12:08Z Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt Van der Merwe, Pieter Marais, J.J. Roering, C. Coulomb-Mohr Die onbevredigende konsep van die interne wrywingskoëffisiënt Brosmateriale UCTD Die onbevredigende konsep van die interne wrywingskoeffisient wat as basis dien vir numeries-bruikbare fraktuurkriteria vir brosmateriale, onder andere die van Coulomb-Mohr, impliseer dat daar meriete in die kriteria bestaan, maar dat daar ook fundamentele aspekte van die fraktuur.meganika vir brosmateriale bestaan wat nog ontsluit moet word. Met hierdie as onderliggende behoefte, word die probleem geidentifiseer deur eers die waarskynlike tekortkominge in die interpretasie van die bestaande teoriee in oenskou te neem. So word byvoorbeeld die rol van die inter.mediere hoofnormaalspanning met behulp van die stereografiese projeksiemetode geillustreer waaruit afgelei kan word dat die probleem, in teenstelling met die opinie van sommige ander navorsers, wel drie-dimensioneel van aard is. Daar word oak aangetoon dat die gemiddelde normaalspanningsvlak meganistiese eienskappe bevat wat daarop dui dat dit die kritieke fraktuurvlak kan wees. Aangesien hierdie vlak egter invariant ten opsigte van die normaalspanningsverwysingsnetwerk is, word die begrip netto-normaalspanning ingevoer wat 'n funksie van die Poissonverhouding is. Deur 'n funksionele verwantskap af te lei vir die helling van die Mohrenvelop wat die Mohrsirkel raak by die punt wat verteenwoordig word deur die gemiddelde netto-hoofnor. maalspanning in terme van die normaalspannings en die Poissionverhouding, word 'n moontlike materiaal-afhanklike verklaring van die interne wrywingskoeffisient verkry. Dit word bevind dat hierdie vergelyking sinvolle waardes van die interne wrywingskoeffisient voorspel, wat impliseer dat daar meriete in die benaderingswyse bestaan wat die formulering van die verwantskap voorafgegaan het. 'n Uitvloeisel van die benaderingswyse is dat dit aanleiding gee tot 'n gewysigde vorm van voorstelling van eksperimentele data. Daar word bevind dat die gewysigde voorstelling baie gevoelig is vir sekere veranderlikes en die rol van invariante toestande word ook deur hierdie voorstelling beklemtoon. 'n Afleiding wat uit hierdie verhandeling gemaak kan word, is dat dit moontlik behoort te wees om 'n fraktuurkriterium in terme van elastisiteitskonstantes te formuleer. Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1976. gm2014 Mechanical and Aeronautical Engineering Unrestricted 2014-10-08T05:54:03Z 2014-10-08T05:54:03Z 1976-10-01 1976 Dissertation http://hdl.handle.net/2263/42286 Van der Merwe, P 1976, Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt, MSc dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42286> E14/4/568/gm Afrikaans © 1976 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
collection NDLTD
language Afrikaans
sources NDLTD
topic Coulomb-Mohr
Die onbevredigende konsep van die interne wrywingskoëffisiënt
Brosmateriale
UCTD
spellingShingle Coulomb-Mohr
Die onbevredigende konsep van die interne wrywingskoëffisiënt
Brosmateriale
UCTD
Van der Merwe, Pieter
Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt
description Die onbevredigende konsep van die interne wrywingskoeffisient wat as basis dien vir numeries-bruikbare fraktuurkriteria vir brosmateriale, onder andere die van Coulomb-Mohr, impliseer dat daar meriete in die kriteria bestaan, maar dat daar ook fundamentele aspekte van die fraktuur.meganika vir brosmateriale bestaan wat nog ontsluit moet word. Met hierdie as onderliggende behoefte, word die probleem geidentifiseer deur eers die waarskynlike tekortkominge in die interpretasie van die bestaande teoriee in oenskou te neem. So word byvoorbeeld die rol van die inter.mediere hoofnormaalspanning met behulp van die stereografiese projeksiemetode geillustreer waaruit afgelei kan word dat die probleem, in teenstelling met die opinie van sommige ander navorsers, wel drie-dimensioneel van aard is. Daar word oak aangetoon dat die gemiddelde normaalspanningsvlak meganistiese eienskappe bevat wat daarop dui dat dit die kritieke fraktuurvlak kan wees. Aangesien hierdie vlak egter invariant ten opsigte van die normaalspanningsverwysingsnetwerk is, word die begrip netto-normaalspanning ingevoer wat 'n funksie van die Poissonverhouding is. Deur 'n funksionele verwantskap af te lei vir die helling van die Mohrenvelop wat die Mohrsirkel raak by die punt wat verteenwoordig word deur die gemiddelde netto-hoofnor. maalspanning in terme van die normaalspannings en die Poissionverhouding, word 'n moontlike materiaal-afhanklike verklaring van die interne wrywingskoeffisient verkry. Dit word bevind dat hierdie vergelyking sinvolle waardes van die interne wrywingskoeffisient voorspel, wat impliseer dat daar meriete in die benaderingswyse bestaan wat die formulering van die verwantskap voorafgegaan het. 'n Uitvloeisel van die benaderingswyse is dat dit aanleiding gee tot 'n gewysigde vorm van voorstelling van eksperimentele data. Daar word bevind dat die gewysigde voorstelling baie gevoelig is vir sekere veranderlikes en die rol van invariante toestande word ook deur hierdie voorstelling beklemtoon. 'n Afleiding wat uit hierdie verhandeling gemaak kan word, is dat dit moontlik behoort te wees om 'n fraktuurkriterium in terme van elastisiteitskonstantes te formuleer. === Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1976. === gm2014 === Mechanical and Aeronautical Engineering === Unrestricted
author2 Marais, J.J.
author_facet Marais, J.J.
Van der Merwe, Pieter
author Van der Merwe, Pieter
author_sort Van der Merwe, Pieter
title Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt
title_short Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt
title_full Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt
title_fullStr Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt
title_full_unstemmed Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt
title_sort die ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die coulomb-navier interne wrywingskoëffisiënt
publishDate 2014
url http://hdl.handle.net/2263/42286
Van der Merwe, P 1976, Die Ondersoek van 'n moontlike materiaal - afhanklike verklaring van die Coulomb-Navier interne wrywingskoëffisiënt, MSc dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42286>
work_keys_str_mv AT vandermerwepieter dieondersoekvannmoontlikemateriaalafhanklikeverklaringvandiecoulombnavierinternewrywingskoeffisient
_version_ 1718499978457907200