Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung

Die doel van hierdie studie is om die relevansie van Gattungsforschung by die vasstelling van "betekenis" te ondersoek. Dit word gedoen deur hoofsaaklik die Nuwe-Testamentiese makarisme as Gattung nader te belig en die funksie wat dit in die reeks van Mt. 5:3-10 inneem, met die semantie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van Aarde, A.G. (Andries G.)
Other Authors: Loader, J.A.
Language:Afrikaans
Published: 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/32455
Van Aarde, A.G. 1978, Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32455>
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-32455
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-324552017-07-20T04:11:59Z Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung Van Aarde, A.G. (Andries G.) Loader, J.A. Louw, J.P. Semantiek en Gattungsforschung Formgeschichte geïentifiseer Nuwe-Testamentiese makarisme Ou-Testamentikus Wolfgang Richter Makarismereeks in Matteus 5 UCTD Die doel van hierdie studie is om die relevansie van Gattungsforschung by die vasstelling van "betekenis" te ondersoek. Dit word gedoen deur hoofsaaklik die Nuwe-Testamentiese makarisme as Gattung nader te belig en die funksie wat dit in die reeks van Mt. 5:3-10 inneem, met die semantiese ontleding van die betrokke perikoop in verband te bring. Gattungsforschung word tradisioneel met Formgeschichte geïentifiseer. Op die voetspoor van die Ou-Testamentikus Wolfgang Richter, stel hierdie studie op gesag van die insigte van die nuwere taal- en literatuurwetenskap die leemtes in die tradisionele benadering verder aan die kaak. 'n Uiteensetting van hierdie moderne insigte, veral met betrekking tot die semantiek, word gebied. Op grond van hierdie insigte word 'n nuwere benadering tot Gattungsforschung bespreek en verfyn. Die metodologiese oefening word dan met die oog op die doel van die studie ten opsigte van die makarismereeks in Mt. 5 toegepas. Die resultaat wat verkry is, toon dat Gattungsforschung 'n besonderlike konnotatiewe bydrae lewer tot die juister bepaling van die boodskap van die teks. Hierdie resultaat word gesteun deur 'n oorsigtelike ondersoek na die funksie van enkele ander Gattungen. Die studie het aangetoon dat daar 'n goeie aanduiding bestaan dat Gattungsforschung 'n belangrike semiotiese relevansie bevat. En só is die deur geopen vir verdere besinning 'oor die kommunikeerbaarheid van literere tipes in Bybelse tekste. Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1978. gm2013 Ancient Languages Unrestricted 2013-11-18T15:10:09Z 2013-11-18T15:10:09Z 1978-11-05 1978 Dissertation http://hdl.handle.net/2263/32455 Van Aarde, A.G. 1978, Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32455> E13/9/1104/gm Afrikaans © 1978 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
collection NDLTD
language Afrikaans
sources NDLTD
topic Semantiek en Gattungsforschung
Formgeschichte geïentifiseer
Nuwe-Testamentiese makarisme
Ou-Testamentikus Wolfgang Richter
Makarismereeks in Matteus 5
UCTD
spellingShingle Semantiek en Gattungsforschung
Formgeschichte geïentifiseer
Nuwe-Testamentiese makarisme
Ou-Testamentikus Wolfgang Richter
Makarismereeks in Matteus 5
UCTD
Van Aarde, A.G. (Andries G.)
Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung
description Die doel van hierdie studie is om die relevansie van Gattungsforschung by die vasstelling van "betekenis" te ondersoek. Dit word gedoen deur hoofsaaklik die Nuwe-Testamentiese makarisme as Gattung nader te belig en die funksie wat dit in die reeks van Mt. 5:3-10 inneem, met die semantiese ontleding van die betrokke perikoop in verband te bring. Gattungsforschung word tradisioneel met Formgeschichte geïentifiseer. Op die voetspoor van die Ou-Testamentikus Wolfgang Richter, stel hierdie studie op gesag van die insigte van die nuwere taal- en literatuurwetenskap die leemtes in die tradisionele benadering verder aan die kaak. 'n Uiteensetting van hierdie moderne insigte, veral met betrekking tot die semantiek, word gebied. Op grond van hierdie insigte word 'n nuwere benadering tot Gattungsforschung bespreek en verfyn. Die metodologiese oefening word dan met die oog op die doel van die studie ten opsigte van die makarismereeks in Mt. 5 toegepas. Die resultaat wat verkry is, toon dat Gattungsforschung 'n besonderlike konnotatiewe bydrae lewer tot die juister bepaling van die boodskap van die teks. Hierdie resultaat word gesteun deur 'n oorsigtelike ondersoek na die funksie van enkele ander Gattungen. Die studie het aangetoon dat daar 'n goeie aanduiding bestaan dat Gattungsforschung 'n belangrike semiotiese relevansie bevat. En só is die deur geopen vir verdere besinning 'oor die kommunikeerbaarheid van literere tipes in Bybelse tekste. === Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1978. === gm2013 === Ancient Languages === Unrestricted
author2 Loader, J.A.
author_facet Loader, J.A.
Van Aarde, A.G. (Andries G.)
author Van Aarde, A.G. (Andries G.)
author_sort Van Aarde, A.G. (Andries G.)
title Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung
title_short Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung
title_full Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung
title_fullStr Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung
title_full_unstemmed Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung
title_sort betekenis van die makarismereeks in matteus 5 - semantiek en gattungsforschung
publishDate 2013
url http://hdl.handle.net/2263/32455
Van Aarde, A.G. 1978, Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32455>
work_keys_str_mv AT vanaardeagandriesg betekenisvandiemakarismereeksinmatteus5semantiekengattungsforschung
_version_ 1718499713736507392