In die teenwoordigheid van outisme : 'n moeder se verkenning van emosionele intelligensie in haar lewensverhaal

Die rasionaal vir onderhawige studie was aan die hand van narratiewe navorsingsmetodes om insig en begrip te verwerf oor wat dit beteken om die moeder te wees van 'n seun met outisme. Ek (navorser) en die moeder (deelnemer) het verskeie data-inwinning-aktiwiteite aangewend, byvoorbeeld haar lew...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Du Preez, Hannelie
Other Authors: Lubbe-De Beer, Carien
Language:Af
Published: University of Pretoria 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/31210
Du Preez, H 2009, In die teenwoordigheid van outisme : 'n moeder se verkenning van emosionele intelligensie in haar lewensverhaal,(Afrikaans), MEd dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08272010-202318/ >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08272010-202318/