Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans)

AFRIKAANS: Die doel van rekeningkundige verslagdoening is om inligting te verskaf oor die finansiële stand, prestasie en veranderinge in die finansiële stand van ’n onderneming wat nuttig is vir ’n verskeidenheid van gebruikers om rasionele ekonomiese besluite te kan neem. Die probleem wat in hierdi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Koppeschaar, Zanne Ronelle
Other Authors: Prof C Koornhof
Published: 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/29039
Koppeschaar, ZR 2009, Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika, DCom thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/29039 >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10252010-232614/
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-29039
record_format oai_dc
collection NDLTD
sources NDLTD
topic Changes in the financial position
Financial performance
Ifrs for smes
Inligtingsbehoeftes
Ekonomiese besluite
Rekeningkundige verslagdoening
Information in financial statements
UCTD
spellingShingle Changes in the financial position
Financial performance
Ifrs for smes
Inligtingsbehoeftes
Ekonomiese besluite
Rekeningkundige verslagdoening
Information in financial statements
UCTD
Koppeschaar, Zanne Ronelle
Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans)
description AFRIKAANS: Die doel van rekeningkundige verslagdoening is om inligting te verskaf oor die finansiële stand, prestasie en veranderinge in die finansiële stand van ’n onderneming wat nuttig is vir ’n verskeidenheid van gebruikers om rasionele ekonomiese besluite te kan neem. Die probleem wat in hierdie studie aangespreek word, is die onvermoë van rekeningkundige inligting in finansiële state om aan die spesifieke behoeftes van die gebruikers van klein maatskappy finansiële state in Suid-Afrika te voldoen. Die studie behels ’n omvattende meningsopname van die behoeftes van gebruikers van klein maatskappy finansiële state in Suid-Afrika, ten einde aanbevelings vir die verbetering van die huidige rekeningkundige verslagdoeningstelsel ten opsigte van klein maatskappye te maak. Die empiriese ondersoek wat uitgevoer is, het die spesifieke inligtingsbehoeftes van die verskillende gebruikersgroepe van klein maatskappy finansiële state in Suid-Afrika bepaal deur gebruik te maak van vraelyste. Die data wat ingesamel is, vir doeleindes van die studie, het bestaan uit 434 voltooide vraelyste deur geregistreerde klein praktisyns, 212 voltooide vraelyste deur eienaars/bestuur van privaatmaatskappye, 5 voltooide vraelyste deur finansiële instellings, asook ’n onderhoud wat met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gevoer is. Hierdie studie het getoon dat huidige rekeningkundige verslagdoeningsvereistes vir privaatmaatskappye nie aan die behoeftes van die gebruikers van hierdie maatskappye se finansiële state in Suid-Afrika voldoen nie. Die vereistes van die rekeningkundige standaard, IFRS for SMEs, wat gedurende 2007 in Suid-Afrika aanvaar is en op klein maatskappye van toepassing is, voldoen nie aan die inligtingsbehoeftes van Suid-Afrikaanse gebruikers nie. Gesien in die lig van die belangrike bydrae wat klein maatskappye tot die Suid-Afrikaanse ekonomie lewer, is die rekeningkundige verslagdoening van hierdie maatskappye noodwendig belangrik. Gebruikers van klein maatskappy finansiële state vereis dat huidige rekeningkundige verslagdoeningsvereistes verminder en vereenvoudig word, ten einde aan hulle spesifieke inligtingsbehoeftes te voldoen en om te verseker dat finansiële state betekenisvolle, relevante en betroubare inligting vir die gebruikers daarvan voorsien. ENGLISH: The objective of financial reporting is to provide information in regards with the financial position, performance and changes in the financial position of an entity that is useful for various users, enabling the users to form rational economical decisions. The problem that has been addressed in this study pertains to the inability of accounting information, produced in financial statements, to address specific needs of users of small company’s financial statements in South Africa. The study includes a comprehensive opinion survey of needs for users of small company’s financial statements in South Africa, in order to make recommendations for the improvement of the current accounting reporting standards for small companies. The empirical research performed within this study included the assessment of specific information needs for various user groups of small company’s financial statements in South Africa, by use of questionnaires. The data gathered for the purpose of this study consisted of 434 completed questionnaires by registered small practitioners, 212 completed questionnaires by owners of private companies, 5 completed questionnaires by financial institutions, as well as an interview with the South-African Revenue Services (SARS). The results of the study showed that the current reporting standards for private companies do not satisfy the needs of the users of these small company’s financial statements in South Africa. The requirements of the accounting standard, IFRS for SMEs, that was accepted in South Africa during 2007, applicable on small companies, does not satisfy the information needs of the South-African users. In the light that small companies make up an integral part of the South-African economy, the accounting reporting for these small companies is inevitably important. Users of small company’s financial statements require that the current reporting standards be reduced and simplified in order to address the users’ specific information needs and to ensure that the information in financial statements is meaningful, relevant and reliable for the users. === Thesis (DCom)--University of Pretoria, 2010. === Accounting === unrestricted
author2 Prof C Koornhof
author_facet Prof C Koornhof
Koppeschaar, Zanne Ronelle
author Koppeschaar, Zanne Ronelle
author_sort Koppeschaar, Zanne Ronelle
title Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans)
title_short Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans)
title_full Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans)
title_fullStr Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans)
title_full_unstemmed Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans)
title_sort gedifferensieerde verslagdoening in suid-afrika (afrikaans)
publishDate 2013
url http://hdl.handle.net/2263/29039
Koppeschaar, ZR 2009, Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika, DCom thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/29039 >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10252010-232614/
work_keys_str_mv AT koppeschaarzanneronelle gedifferensieerdeverslagdoeninginsuidafrikaafrikaans
_version_ 1718499139916922880
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-290392017-07-20T04:11:41Z Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika (Afrikaans) Koppeschaar, Zanne Ronelle Prof C Koornhof koppeschaarzr@unisa.ac.za Changes in the financial position Financial performance Ifrs for smes Inligtingsbehoeftes Ekonomiese besluite Rekeningkundige verslagdoening Information in financial statements UCTD AFRIKAANS: Die doel van rekeningkundige verslagdoening is om inligting te verskaf oor die finansiële stand, prestasie en veranderinge in die finansiële stand van ’n onderneming wat nuttig is vir ’n verskeidenheid van gebruikers om rasionele ekonomiese besluite te kan neem. Die probleem wat in hierdie studie aangespreek word, is die onvermoë van rekeningkundige inligting in finansiële state om aan die spesifieke behoeftes van die gebruikers van klein maatskappy finansiële state in Suid-Afrika te voldoen. Die studie behels ’n omvattende meningsopname van die behoeftes van gebruikers van klein maatskappy finansiële state in Suid-Afrika, ten einde aanbevelings vir die verbetering van die huidige rekeningkundige verslagdoeningstelsel ten opsigte van klein maatskappye te maak. Die empiriese ondersoek wat uitgevoer is, het die spesifieke inligtingsbehoeftes van die verskillende gebruikersgroepe van klein maatskappy finansiële state in Suid-Afrika bepaal deur gebruik te maak van vraelyste. Die data wat ingesamel is, vir doeleindes van die studie, het bestaan uit 434 voltooide vraelyste deur geregistreerde klein praktisyns, 212 voltooide vraelyste deur eienaars/bestuur van privaatmaatskappye, 5 voltooide vraelyste deur finansiële instellings, asook ’n onderhoud wat met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gevoer is. Hierdie studie het getoon dat huidige rekeningkundige verslagdoeningsvereistes vir privaatmaatskappye nie aan die behoeftes van die gebruikers van hierdie maatskappye se finansiële state in Suid-Afrika voldoen nie. Die vereistes van die rekeningkundige standaard, IFRS for SMEs, wat gedurende 2007 in Suid-Afrika aanvaar is en op klein maatskappye van toepassing is, voldoen nie aan die inligtingsbehoeftes van Suid-Afrikaanse gebruikers nie. Gesien in die lig van die belangrike bydrae wat klein maatskappye tot die Suid-Afrikaanse ekonomie lewer, is die rekeningkundige verslagdoening van hierdie maatskappye noodwendig belangrik. Gebruikers van klein maatskappy finansiële state vereis dat huidige rekeningkundige verslagdoeningsvereistes verminder en vereenvoudig word, ten einde aan hulle spesifieke inligtingsbehoeftes te voldoen en om te verseker dat finansiële state betekenisvolle, relevante en betroubare inligting vir die gebruikers daarvan voorsien. ENGLISH: The objective of financial reporting is to provide information in regards with the financial position, performance and changes in the financial position of an entity that is useful for various users, enabling the users to form rational economical decisions. The problem that has been addressed in this study pertains to the inability of accounting information, produced in financial statements, to address specific needs of users of small company’s financial statements in South Africa. The study includes a comprehensive opinion survey of needs for users of small company’s financial statements in South Africa, in order to make recommendations for the improvement of the current accounting reporting standards for small companies. The empirical research performed within this study included the assessment of specific information needs for various user groups of small company’s financial statements in South Africa, by use of questionnaires. The data gathered for the purpose of this study consisted of 434 completed questionnaires by registered small practitioners, 212 completed questionnaires by owners of private companies, 5 completed questionnaires by financial institutions, as well as an interview with the South-African Revenue Services (SARS). The results of the study showed that the current reporting standards for private companies do not satisfy the needs of the users of these small company’s financial statements in South Africa. The requirements of the accounting standard, IFRS for SMEs, that was accepted in South Africa during 2007, applicable on small companies, does not satisfy the information needs of the South-African users. In the light that small companies make up an integral part of the South-African economy, the accounting reporting for these small companies is inevitably important. Users of small company’s financial statements require that the current reporting standards be reduced and simplified in order to address the users’ specific information needs and to ensure that the information in financial statements is meaningful, relevant and reliable for the users. Thesis (DCom)--University of Pretoria, 2010. Accounting unrestricted 2013-09-07T14:44:28Z 2010-10-25 2013-09-07T14:44:28Z 2010-09-01 2010-10-25 2010-10-25 Thesis http://hdl.handle.net/2263/29039 Koppeschaar, ZR 2009, Gedifferensieerde verslagdoening in Suid-Afrika, DCom thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/29039 > D10/686/ag http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10252010-232614/ © 2009 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.