Strategieë vir opvoeders van leerders met emosionele en gedragsbehoeftes binne insluitende onderwys, ontwikkel deur ʼn aksienavorsingsproses (Afrikaans)

AFRIKAANS: In hierdie navorsing is deur aksienavorsing ondersoek ingestel na strategieë wat vir opvoeders bruikbaar is in die hantering van leerders met emosionele en gedragsbehoeftes binne die opset van insluitende onderwys. Leerders in Suid-Afrikaanse skole en klaskamers openbaar ʼn wye verskeidenh...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Potgieter-Groot, Lucia Christina
Other Authors: Dr C Lubbe
Published: 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/28566
Potgieter-Groot LC 2010, Strategiee vir opvoeders van leerders met emosionele en gedragsbehoeftes binne insluitende onderwys, ontwikkel deur ʼn aksienavorsingsproses, DPhil thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/28566 >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10092010-132004/