Omrol van veldvoertuie (Afrikaans)
Die doel van die navorsing wat in hierdie verslag bespreek word, was om ondersoek in te stel na die omrolgedrag van veldvoertuie. Die studie is gedoen deur gebruik te maak van ʼn Land Rover Defender 110 sport nutsvoertuig as eksperimentele voertuig, en ADAMS View as sagteware pakket Die sogenaamde “v...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Published: |
2013
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/25210 http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06032008-113745/ |