Die bydrae van die Drakensberg Seunskoor tot die musieklewe in Suid-Afrika : 'n historiese oorsig (Afrikaans)

In hierdie studie word gepoog om ’n historiese oorsig te gee oor die bydrae van die Drakensberg Seunskoor tot die musieklewe in Suid-Afrika. So ’n studie is nog nie voorheen onderneem nie. As agtergrond tot die geskiedkundige navorsing is ʼn algemene oorsig van die koortradisies in Suid-Afrika, en ho...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: De Beer, Maria Magdalena
Other Authors: Prof W D Viljoen
Published: 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/24616
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05132008-160021/

Similar Items