’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar
AFRIKAANS: Die doel van hierdie studie is om te verken of die Ericksoniaanse terapiebenadering met sandspelterapie gekombineer kan word om kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon, te ondersteun. Die studie is uitgevoer deur middel van gevallestudies waar kinders en adolessente wat depress...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Published: |
University of Pretoria
2013
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/24363 De Villiers, DA 2011, ’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/24363 > http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05052012-111332/ |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-24363 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
collection |
NDLTD |
sources |
NDLTD |
topic |
Sandplay therapy Sandspelterapie Ericksonian approach Depression Depressie Adolessent Adolescent Ontwikkelingsteurnis Kind Child Developmental disorder Ericksoniaanse benadering UCTD |
spellingShingle |
Sandplay therapy Sandspelterapie Ericksonian approach Depression Depressie Adolessent Adolescent Ontwikkelingsteurnis Kind Child Developmental disorder Ericksoniaanse benadering UCTD De Villiers, D.A. (Dirkie Aletta) ’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar |
description |
AFRIKAANS: Die doel van hierdie studie is om te verken of die Ericksoniaanse terapiebenadering met sandspelterapie gekombineer kan word om kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon, te ondersteun. Die studie is uitgevoer deur middel van gevallestudies waar kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon, ondersteun is deur middel van die Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie. Die motivering vir hierdie studie hou verband met jarelange interaksie met kinders wat emosionele ontwikkelingsteurnisse ervaar het wat beperkend was met betrekking tot die bereiking van hul volle potensiaal. Ek wou dus ondersoek instel na die moontlikheid om die Ericksoniaanse terapie-benadering met sandspelterapie te kombineer in die behandeling van kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon. My navorsing was daarop gerig om ‘n moontlike kennisbydrae te lewer tot die gebruik van die gekombineerde benadering met kinders en adolessente wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar. ‘n Teoretiese raamwerk is gebruik wat uit verskillende teorieë bestaan het as 'n lens waardeur ek data geanaliseer en interpreteer het. Die ekologiese teorie, sisteemteorie en transteoretiese model is tydens die studie as teoretiese raamwerk bespreek. ‘n Intervensiestudie gekombineer met ‘n gevalstudie as navorsingsontwerp is tydens my studie gebruik. Ek het kwalitatiewe datainsamelingstegnieke in die onderhawige studie geïmplementeer ten einde die navorsingsprobleem en bevindinge deurtastend te ondersoek en te beskryf. Die data-analisestrategieë wat in die studie geïmlementeer was, berus op Creswell (2003) en Creswell (2005) se benaderings (Sien bl. 109). In antwoord op my primêre navorsingsvraag, het ek tot die gevolgtrekking gekom dat die Ericksoniaanse benadering in kombinasie met sandspelterapie wel van waarde mag wees vir sommige kinders en adolessente wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar. === ENGLISH: The aim of this study was to investigate the possibility of combining the Ericksonian method with sandplay therapy to support children and adolescents with depression as developmental disorder. The aforementioned was executed by examining case studies in which children and adolescents that showed depression was supported by the Ericksonian method to sandplay therapy. This study was motivated by the researcher’s interaction with children that showed emotional developmental disorders and where these developmental disorders delayed the attainment of their potential. One of the reasons for my research was the potential contribution of knowledge towards the use of the combined method with children and adolescents whom experience depression as developmental disorder. The echological theory, systems theory and trans-theoretical model was used as theoretical framework for my study. I made use of an intervention study combined with a case study during the research. In order to investigate and describe the research problem and findings I implemented qualitative data-collection strategies. === Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2011. === Educational Psychology === unrestricted |
author2 |
Maree, J.G. |
author_facet |
Maree, J.G. De Villiers, D.A. (Dirkie Aletta) |
author |
De Villiers, D.A. (Dirkie Aletta) |
author_sort |
De Villiers, D.A. (Dirkie Aletta) |
title |
’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar |
title_short |
’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar |
title_full |
’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar |
title_fullStr |
’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar |
title_full_unstemmed |
’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar |
title_sort |
’n ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar |
publisher |
University of Pretoria |
publishDate |
2013 |
url |
http://hdl.handle.net/2263/24363 De Villiers, DA 2011, ’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/24363 > http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05052012-111332/ |
work_keys_str_mv |
AT devilliersdadirkiealetta nericksoniaansebenaderingtotsandspelterapievirdeelnemerswatdepressieasontwikkelingsteurniservaar |
_version_ |
1719337154653454336 |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-243632020-08-13T05:08:05Z ’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar De Villiers, D.A. (Dirkie Aletta) Maree, J.G. Ebersohn, L. (Liesel) dadevilliers@telkomsa.net Sandplay therapy Sandspelterapie Ericksonian approach Depression Depressie Adolessent Adolescent Ontwikkelingsteurnis Kind Child Developmental disorder Ericksoniaanse benadering UCTD AFRIKAANS: Die doel van hierdie studie is om te verken of die Ericksoniaanse terapiebenadering met sandspelterapie gekombineer kan word om kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon, te ondersteun. Die studie is uitgevoer deur middel van gevallestudies waar kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon, ondersteun is deur middel van die Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie. Die motivering vir hierdie studie hou verband met jarelange interaksie met kinders wat emosionele ontwikkelingsteurnisse ervaar het wat beperkend was met betrekking tot die bereiking van hul volle potensiaal. Ek wou dus ondersoek instel na die moontlikheid om die Ericksoniaanse terapie-benadering met sandspelterapie te kombineer in die behandeling van kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon. My navorsing was daarop gerig om ‘n moontlike kennisbydrae te lewer tot die gebruik van die gekombineerde benadering met kinders en adolessente wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar. ‘n Teoretiese raamwerk is gebruik wat uit verskillende teorieë bestaan het as 'n lens waardeur ek data geanaliseer en interpreteer het. Die ekologiese teorie, sisteemteorie en transteoretiese model is tydens die studie as teoretiese raamwerk bespreek. ‘n Intervensiestudie gekombineer met ‘n gevalstudie as navorsingsontwerp is tydens my studie gebruik. Ek het kwalitatiewe datainsamelingstegnieke in die onderhawige studie geïmplementeer ten einde die navorsingsprobleem en bevindinge deurtastend te ondersoek en te beskryf. Die data-analisestrategieë wat in die studie geïmlementeer was, berus op Creswell (2003) en Creswell (2005) se benaderings (Sien bl. 109). In antwoord op my primêre navorsingsvraag, het ek tot die gevolgtrekking gekom dat die Ericksoniaanse benadering in kombinasie met sandspelterapie wel van waarde mag wees vir sommige kinders en adolessente wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar. ENGLISH: The aim of this study was to investigate the possibility of combining the Ericksonian method with sandplay therapy to support children and adolescents with depression as developmental disorder. The aforementioned was executed by examining case studies in which children and adolescents that showed depression was supported by the Ericksonian method to sandplay therapy. This study was motivated by the researcher’s interaction with children that showed emotional developmental disorders and where these developmental disorders delayed the attainment of their potential. One of the reasons for my research was the potential contribution of knowledge towards the use of the combined method with children and adolescents whom experience depression as developmental disorder. The echological theory, systems theory and trans-theoretical model was used as theoretical framework for my study. I made use of an intervention study combined with a case study during the research. In order to investigate and describe the research problem and findings I implemented qualitative data-collection strategies. Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2011. Educational Psychology unrestricted 2013-09-06T17:18:39Z 2012-05-08 2013-09-06T17:18:39Z 2012-04-18 2011 2012-05-05 Thesis http://hdl.handle.net/2263/24363 De Villiers, DA 2011, ’n Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis ervaar, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/24363 > D12/4/270/ag http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05052012-111332/ © 2011 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. University of Pretoria |