Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie

Text in Afrikaans === Die proefskrif ondersoek die funksie van fonteine en putte in die religie van ou Israel. Die religie van die Hebreeuse Bybel word tradisioneel beskryf as 'n historiese religie waarin Jahwe, die god van Israel, fundamenteel gemoeid is met die verlossing van sy volk in die g...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Klopper, Frances
Other Authors: Krüger, J. S. (Jacobus Stefanus), 1940-
Format: Others
Language:af
Published: 2009
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/802
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-802
record_format oai_dc
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Springs and wells
Groundwater sources
Ancient Israelite religion
Hebrew Bible
Old Testament
Springs as female symbols
Springs in the wilderness
Biblical ecology
Biblical cosmology
Ancient Near East iconography
221.8551498
Springs -- Religious aspects
Wells -- Palestine
Nature in the Bible
Jews -- History -- to 856 B.C.
Biblical cosmology
spellingShingle Springs and wells
Groundwater sources
Ancient Israelite religion
Hebrew Bible
Old Testament
Springs as female symbols
Springs in the wilderness
Biblical ecology
Biblical cosmology
Ancient Near East iconography
221.8551498
Springs -- Religious aspects
Wells -- Palestine
Nature in the Bible
Jews -- History -- to 856 B.C.
Biblical cosmology
Klopper, Frances
Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie
description Text in Afrikaans === Die proefskrif ondersoek die funksie van fonteine en putte in die religie van ou Israel. Die religie van die Hebreeuse Bybel word tradisioneel beskryf as 'n historiese religie waarin Jahwe, die god van Israel, fundamenteel gemoeid is met die verlossing van sy volk in die gang van die geskiedenis, terwyl die wêreld van die natuur van marginale belang is. Dit is egter duidelik dat die natuur in die vorm van haar grondwaterbronne 'n belangrike rol in ou Israel se leefwerêld gespeel het, nie alleen as lewegewende bronne in die droē fisiese Palestynse landskap nie, maar ook in hulle narratiewe en simboliese wêrelde. Fonteine en putte was kultiese plekke en heilige ruimtes waar teofanieē plaasgevind het, konings gekroon is, regsgedinge gevoer is, voorvadergeeste opgeroep is en die nageslag van ou Israel verseker is toe die voorvaders hulle toekomstige bruide by putte ontmoet het. Deur middel van die ou Nabye Oosterse ikonografie as hulpwetenskap in die interpretasieproses, is gevind dat die rede vir die sakrale waarde wat aan die waterbronne geheg is, opgesluit is in ou Israel se kosmologie wat hulle met hulle mitologies-gesinde en natuurvererende bure gedeel het. Daarvolgens ontspring fonteine uit die kosmiese onderaardse oeroseaan om lewe en vrugbaarheid te bring aan alles wat lewe. Die beeld het daartoe aanleiding gegee dat fonteine en putte metafories vir vroulike seksualiteit en vrugbaarheid gedien het. Die waterbronne tree ook as draers van hoop op. In verhale oor die wonderbaarlike ontstaan van fonteine in die wildernis deur lewensonderhoud aan die Israetiete tydens hulle woestynomswerwinge te voorsien. Ons kan met sekerheid aanneem dat ou Israel hulle watergate as lokaliteite van integrasie, sin en orde teen die aanslae van die chaosmagte ervaar het. Deur die eeue het die mensdom nagedink oor eksistensiele kwessles soos lewe en dood, vrugbaarheid en steriliteit, die redes vir rampe en oor wat die toekoms inhou. Dit is ten diepste religieuse vrae wat die vervloe bybelskrywers vir hulle tyd en omstandighede aangespreek het deur 'n refigurasie van Palestina se waterbronne. Grondliggend aan hierdie studie as 'n herevaluering van die natuur in die Hebreeuse Bybel om menslike wesens as deel van die natuur op te stel en nie as staande bo die natuur nie. === The dissertation investigates the function of springs and wells in the religion of ancient Israel. The religion of the Hebrew Bible has traditionally been descibed as a historical religion in which Yahweh, the god of Israel, was fundamentally concerned with the salvation of Yahweh's people In history in which the world of nature is of marginal interest. However, it is evident that nature in the form of its groundwater sources played an important role, not only as life giving sources in the arid physical environment of Palestine, but also in their narrative and symbolic worlds. Springs and wells served as cultic centres and sacred places where theophanies took place, kings were crowned, lawsuits conducted, ancestral spirits conjured up and the future progeny of Israel was ensured when patriarchs betrothed their future brides at wells. By means of ancient Near Eastern iconography as an interpretation aid, this study finds the reason for the sacred value attributed to groundwater sources in the cosmology of ancient Israel which she shared with her mythically-minded and nature-worshipping neighbours. Springs were believed to arise from the cosmic subterranean ooean to bring life and fertility to all living things. This image caused springs and wells to serve as metaphor of female sexuality and fertility. They also act as agents of hope in stories of miraculous springs in the desert which provide sustenance during the Israelites' desert wanderings. We can safely conclude that ancient Israel experienced their springs and wells as localities of integration, meaning and order amidst the threatening forces of chaos. Through the ages humankind reflected on existential questions regarding life and death, fertility and sterility, the reasons for disasters and what the future holds. These are profoundly religious questions addressed by the biblical authors for their time and circumstances by implementing a refiguration of the groundwater sources of Palestine. Ultimately this study serves to re-evaluate nature in the Hebrew Bible and to construe human beings not as standing above nature, but as part of nature. === Religious Studies and Arabic === D. Litt. et Phil. (Religious Studies)
author2 Krüger, J. S. (Jacobus Stefanus), 1940-
author_facet Krüger, J. S. (Jacobus Stefanus), 1940-
Klopper, Frances
author Klopper, Frances
author_sort Klopper, Frances
title Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie
title_short Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie
title_full Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie
title_fullStr Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie
title_full_unstemmed Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie
title_sort oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die hebreeuse bybel : 'n godsdienshistoriese studie
publishDate 2009
url http://hdl.handle.net/10500/802
work_keys_str_mv AT klopperfrances oeindiewildernisdiereligieusefunksievanfonteineenputteindiehebreeusebybelngodsdienshistoriesestudie
AT klopperfrances eyesinthewildernessthereligiousfuctionofspringsandwellsinthehebrewbibleareligiohistoricalstudy
_version_ 1718223641001328640
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-8022016-04-16T04:07:39Z Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie Eyes in the wilderness : the religious fuction of springs and wells in the Hebrew Bible : a religio-historical study Klopper, Frances Krüger, J. S. (Jacobus Stefanus), 1940- Le Roux, J. H. (Jurie Hendrik), 1944- Springs and wells Groundwater sources Ancient Israelite religion Hebrew Bible Old Testament Springs as female symbols Springs in the wilderness Biblical ecology Biblical cosmology Ancient Near East iconography 221.8551498 Springs -- Religious aspects Wells -- Palestine Nature in the Bible Jews -- History -- to 856 B.C. Biblical cosmology Text in Afrikaans Die proefskrif ondersoek die funksie van fonteine en putte in die religie van ou Israel. Die religie van die Hebreeuse Bybel word tradisioneel beskryf as 'n historiese religie waarin Jahwe, die god van Israel, fundamenteel gemoeid is met die verlossing van sy volk in die gang van die geskiedenis, terwyl die wêreld van die natuur van marginale belang is. Dit is egter duidelik dat die natuur in die vorm van haar grondwaterbronne 'n belangrike rol in ou Israel se leefwerêld gespeel het, nie alleen as lewegewende bronne in die droē fisiese Palestynse landskap nie, maar ook in hulle narratiewe en simboliese wêrelde. Fonteine en putte was kultiese plekke en heilige ruimtes waar teofanieē plaasgevind het, konings gekroon is, regsgedinge gevoer is, voorvadergeeste opgeroep is en die nageslag van ou Israel verseker is toe die voorvaders hulle toekomstige bruide by putte ontmoet het. Deur middel van die ou Nabye Oosterse ikonografie as hulpwetenskap in die interpretasieproses, is gevind dat die rede vir die sakrale waarde wat aan die waterbronne geheg is, opgesluit is in ou Israel se kosmologie wat hulle met hulle mitologies-gesinde en natuurvererende bure gedeel het. Daarvolgens ontspring fonteine uit die kosmiese onderaardse oeroseaan om lewe en vrugbaarheid te bring aan alles wat lewe. Die beeld het daartoe aanleiding gegee dat fonteine en putte metafories vir vroulike seksualiteit en vrugbaarheid gedien het. Die waterbronne tree ook as draers van hoop op. In verhale oor die wonderbaarlike ontstaan van fonteine in die wildernis deur lewensonderhoud aan die Israetiete tydens hulle woestynomswerwinge te voorsien. Ons kan met sekerheid aanneem dat ou Israel hulle watergate as lokaliteite van integrasie, sin en orde teen die aanslae van die chaosmagte ervaar het. Deur die eeue het die mensdom nagedink oor eksistensiele kwessles soos lewe en dood, vrugbaarheid en steriliteit, die redes vir rampe en oor wat die toekoms inhou. Dit is ten diepste religieuse vrae wat die vervloe bybelskrywers vir hulle tyd en omstandighede aangespreek het deur 'n refigurasie van Palestina se waterbronne. Grondliggend aan hierdie studie as 'n herevaluering van die natuur in die Hebreeuse Bybel om menslike wesens as deel van die natuur op te stel en nie as staande bo die natuur nie. The dissertation investigates the function of springs and wells in the religion of ancient Israel. The religion of the Hebrew Bible has traditionally been descibed as a historical religion in which Yahweh, the god of Israel, was fundamentally concerned with the salvation of Yahweh's people In history in which the world of nature is of marginal interest. However, it is evident that nature in the form of its groundwater sources played an important role, not only as life giving sources in the arid physical environment of Palestine, but also in their narrative and symbolic worlds. Springs and wells served as cultic centres and sacred places where theophanies took place, kings were crowned, lawsuits conducted, ancestral spirits conjured up and the future progeny of Israel was ensured when patriarchs betrothed their future brides at wells. By means of ancient Near Eastern iconography as an interpretation aid, this study finds the reason for the sacred value attributed to groundwater sources in the cosmology of ancient Israel which she shared with her mythically-minded and nature-worshipping neighbours. Springs were believed to arise from the cosmic subterranean ooean to bring life and fertility to all living things. This image caused springs and wells to serve as metaphor of female sexuality and fertility. They also act as agents of hope in stories of miraculous springs in the desert which provide sustenance during the Israelites' desert wanderings. We can safely conclude that ancient Israel experienced their springs and wells as localities of integration, meaning and order amidst the threatening forces of chaos. Through the ages humankind reflected on existential questions regarding life and death, fertility and sterility, the reasons for disasters and what the future holds. These are profoundly religious questions addressed by the biblical authors for their time and circumstances by implementing a refiguration of the groundwater sources of Palestine. Ultimately this study serves to re-evaluate nature in the Hebrew Bible and to construe human beings not as standing above nature, but as part of nature. Religious Studies and Arabic D. Litt. et Phil. (Religious Studies) 2009-08-25T10:46:51Z 2009-08-25T10:46:51Z 2002-06 2002-06-30 Thesis http://hdl.handle.net/10500/802 af 1 online resource (236 leaves)