Vorderingsregte as sekerheidsobjektesekerheidsessies of notariele verbande?

Text in Afrikaans === Die doel van saaklike sekerheidstelling is om 'n saak as eksekusievoorwerp tot die beskikking van die kredietgewer te stel. Vorderingsregte as sekerheidsobjekte voldoen hieraan en moet daarom as deel van die saakbegrip beskou word. Vorderingsregte word in die praktyk as...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Dekker, Louise
Other Authors: Scott, Susan (Susanna Johanna)
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/6545