Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante

Ten spyte daarvan dat die meeste skoolgaande jongmense in die Ned Geref Kerk kategese deurloop, en self in die finale jaar van kategese, word daar nie veel aandag aan lewenstories van die katkisante geskenk nie. Hierdie studie oor geloofsontwikkeling by `n groep katkisante word gedoen vanuit pas...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Naude, Christo
Other Authors: Pieterse, H. J. C. (Prof.)
Format: Others
Language:en
Published: 2009
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/2380
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-2380
record_format oai_dc
collection NDLTD
language en
format Others
sources NDLTD
topic Kerk
Kategese
Pastoraat
Tiener
Geloofslewenslyn
Vrae
Deelnemende leer
Geloofsbelydenis
Geloofsontwikkeling
Rituele
Church
Catechism
Pastoral
Teenager
Faith life storyline
Questions
Participatory learning
Confession
Faith development
Rituals
248.40835
Faith development -- South Africa
Teenagers -- South Africa -- Religious life
Religious education -- South Africa
Experience (Religion)
Moral development -- South Africa
Church work with teenagers -- South Africa
spellingShingle Kerk
Kategese
Pastoraat
Tiener
Geloofslewenslyn
Vrae
Deelnemende leer
Geloofsbelydenis
Geloofsontwikkeling
Rituele
Church
Catechism
Pastoral
Teenager
Faith life storyline
Questions
Participatory learning
Confession
Faith development
Rituals
248.40835
Faith development -- South Africa
Teenagers -- South Africa -- Religious life
Religious education -- South Africa
Experience (Religion)
Moral development -- South Africa
Church work with teenagers -- South Africa
Naude, Christo
Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante
description Ten spyte daarvan dat die meeste skoolgaande jongmense in die Ned Geref Kerk kategese deurloop, en self in die finale jaar van kategese, word daar nie veel aandag aan lewenstories van die katkisante geskenk nie. Hierdie studie oor geloofsontwikkeling by `n groep katkisante word gedoen vanuit pastoraal teologiese perspektief en `n sosiale konstruksieteorie diskoers. Oor `n tydperk van `n jaar is daar deur middel van kwalitatiewe navorsing `n proses gevolg met `n finalejaarsgroep van nege-en-twintig katkisante met die doel om geloofsontwikkeling te laat plaasvind, deur aandag aan hulle geloofsverhale te gee met die oog op die skryf van `n eie geloofsbelydenis. Na die tyd is oor die proses gereflekteer. Drie aspekte het die studie gerig. Die konteks waarbinne die studie plaasgevind het, wat bestaan uit die gemeente, breër samelewing, paradigmas, verbande en verhoudinge waarbinne die proses plaasgevind het. Die inhoud van die kategese, wat deelnemend gekonstrueer was. Die groep van nege-en-twintig jongmense wat met finalejaarkategese besig was, word binne konteks betrek by deelnemende pastorale kategese. My metode was om binne die gemeente, in die kategese, `n ruimte te skep waarbinne die katkisante deelnemend die kategetiese proses gekonstrueer het. Sodoende sou die klem op deelname val wat die hooffokus van die studie is. Die aandag wat daar aan die katkisante se lewensverhale gegee word maak die narratiewe diskoers relevant vir hierdie studie. Kategese binne hierdie studie het 'n deelnemende karakter. Die volgende benaderings het die deelnemende karakter ondersteun. Die kategesepraktyk skuif na `n pastorale benadering. Die leerinhoude se klem verskuif na verhoudings. Die kategetiese inhoud word sosiaal gekonstrueer. Despite the fact that most youth from the Dutch Reformed Church are of school going age during their final year of catechism, insufficient attention is given to the life stories of these young people. My research project on faith development with a group of young people involved in catechism was shaped by a pastoral theological perspective and a social constructionist discourse. Over a period of a year a process of qualitative research was conducted with a group of twenty-nine young conformants. The aim was to encourage faith development by given attention to their faith stories with the intention for them to write their own confessions of faith. Afterwards the process was reflected on. The study was guided by three themes. The context in which the study was conducted, consisted of the congregation, society at large, paradigms and relationships in which the process took place. The context of the catechism was conducted is a participatory manner. The third theme was the group of twenty-nine young people that participated in their final year of catechism in which the context of participatory pastoral catechism was focused on. The approach that was followed, was create space within the congregation for catechism to be conducted in a participatory manner with the twenty-nine young participants. In this way participation which is the main focus of this study is accentuated. The attention to the life stories of these young people makes the narrative discourse relevant to the study. Catechism according to this study has a participatory character that is supported by the following approaches. The practice of catechism shifts to a pastoral approach. The content of the catechism shifts to relationships. The content of the catechism becomes socially constructed. === Practial Theology === D. Th. (Pastoral Therapy)
author2 Pieterse, H. J. C. (Prof.)
author_facet Pieterse, H. J. C. (Prof.)
Naude, Christo
author Naude, Christo
author_sort Naude, Christo
title Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante
title_short Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante
title_full Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante
title_fullStr Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante
title_full_unstemmed Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante
title_sort die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante
publishDate 2009
url http://hdl.handle.net/10500/2380
work_keys_str_mv AT naudechristo diesosialekonstruksievangeloofsontwikkelingbyngroepkatkisante
AT naudechristo thesocialconstructionoffaithdevelopmentwithagroupofyoungpeople
_version_ 1718223959462248448
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-23802016-04-16T04:07:57Z Die sosiale konstruksie van geloofsontwikkeling by `n groep katkisante The social construction of faith development with a group of young people Naude, Christo Pieterse, H. J. C. (Prof.) Kotzé, D. J. (Prof.) Kerk Kategese Pastoraat Tiener Geloofslewenslyn Vrae Deelnemende leer Geloofsbelydenis Geloofsontwikkeling Rituele Church Catechism Pastoral Teenager Faith life storyline Questions Participatory learning Confession Faith development Rituals 248.40835 Faith development -- South Africa Teenagers -- South Africa -- Religious life Religious education -- South Africa Experience (Religion) Moral development -- South Africa Church work with teenagers -- South Africa Ten spyte daarvan dat die meeste skoolgaande jongmense in die Ned Geref Kerk kategese deurloop, en self in die finale jaar van kategese, word daar nie veel aandag aan lewenstories van die katkisante geskenk nie. Hierdie studie oor geloofsontwikkeling by `n groep katkisante word gedoen vanuit pastoraal teologiese perspektief en `n sosiale konstruksieteorie diskoers. Oor `n tydperk van `n jaar is daar deur middel van kwalitatiewe navorsing `n proses gevolg met `n finalejaarsgroep van nege-en-twintig katkisante met die doel om geloofsontwikkeling te laat plaasvind, deur aandag aan hulle geloofsverhale te gee met die oog op die skryf van `n eie geloofsbelydenis. Na die tyd is oor die proses gereflekteer. Drie aspekte het die studie gerig. Die konteks waarbinne die studie plaasgevind het, wat bestaan uit die gemeente, breër samelewing, paradigmas, verbande en verhoudinge waarbinne die proses plaasgevind het. Die inhoud van die kategese, wat deelnemend gekonstrueer was. Die groep van nege-en-twintig jongmense wat met finalejaarkategese besig was, word binne konteks betrek by deelnemende pastorale kategese. My metode was om binne die gemeente, in die kategese, `n ruimte te skep waarbinne die katkisante deelnemend die kategetiese proses gekonstrueer het. Sodoende sou die klem op deelname val wat die hooffokus van die studie is. Die aandag wat daar aan die katkisante se lewensverhale gegee word maak die narratiewe diskoers relevant vir hierdie studie. Kategese binne hierdie studie het 'n deelnemende karakter. Die volgende benaderings het die deelnemende karakter ondersteun. Die kategesepraktyk skuif na `n pastorale benadering. Die leerinhoude se klem verskuif na verhoudings. Die kategetiese inhoud word sosiaal gekonstrueer. Despite the fact that most youth from the Dutch Reformed Church are of school going age during their final year of catechism, insufficient attention is given to the life stories of these young people. My research project on faith development with a group of young people involved in catechism was shaped by a pastoral theological perspective and a social constructionist discourse. Over a period of a year a process of qualitative research was conducted with a group of twenty-nine young conformants. The aim was to encourage faith development by given attention to their faith stories with the intention for them to write their own confessions of faith. Afterwards the process was reflected on. The study was guided by three themes. The context in which the study was conducted, consisted of the congregation, society at large, paradigms and relationships in which the process took place. The context of the catechism was conducted is a participatory manner. The third theme was the group of twenty-nine young people that participated in their final year of catechism in which the context of participatory pastoral catechism was focused on. The approach that was followed, was create space within the congregation for catechism to be conducted in a participatory manner with the twenty-nine young participants. In this way participation which is the main focus of this study is accentuated. The attention to the life stories of these young people makes the narrative discourse relevant to the study. Catechism according to this study has a participatory character that is supported by the following approaches. The practice of catechism shifts to a pastoral approach. The content of the catechism shifts to relationships. The content of the catechism becomes socially constructed. Practial Theology D. Th. (Pastoral Therapy) 2009-08-25T11:02:58Z 2009-08-25T11:02:58Z 2009-08-25T11:02:58Z 2006-03 Thesis http://hdl.handle.net/10500/2380 en 1 online resource (xvii, 312 leaves)