Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu
In hierdie studie word die fonologie en die morfologie van Lobedu, 'n dialek van die Noordoostelike dialekbundel van Noord-Sotho, beskryf. Historiese gegewens, soos in hoofstuk 1 weergegee, toon aan dat die Balobedu vroeer uitgebreide kontak met die Bavenda gehad het. Die vokale van Lobedu...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/18654 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-18654 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-186542016-04-16T04:08:50Z Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu Kotze, Albert Ewald Louwrens, L. J. Lobedu Northern Sotho North Eastern dialect cluster Phonology Phonetics Phonological processes Diachronic phonology Tonology Morphology Copulatives 496.39771 Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Dialects -- Phonology Northern Sotho language -- Tone Lobedu (African people) In hierdie studie word die fonologie en die morfologie van Lobedu, 'n dialek van die Noordoostelike dialekbundel van Noord-Sotho, beskryf. Historiese gegewens, soos in hoofstuk 1 weergegee, toon aan dat die Balobedu vroeer uitgebreide kontak met die Bavenda gehad het. Die vokale van Lobedu is anders as hulle standaard ewekniee op die vokaalkaart geposisioneer. In hoofstuk 2 word aangetoon dat die vokaalsisteem in sekere opsigte met 'n vyfvokaalsisteem ooreenstem, maar nogtans oor sewe foneme beskik. Tekens van 'n verskuiwing in die rigting van die meer tipiese sewevokaalsisteem is opgemerk. Die konsonante van Lobedu word gekenmerk deur veral vier a-tipiese artikulasies: dentale klanke vervang die standaard laterale sluitklanke, retroflekse sluitklanke vervang alveolere sluitklanke, oorwegend stemhebbende sluitklanke vervang tipiese Noord-Sotho se geejekteerde klanke, en affriksie by die vrylating van retroflekse plosiewe is prominent. In hoofstuk 3 word gekonsentreer op die toonpatrone wat verskillende naamwoorde en werkwoorde kenmerk. lnteressante verskille tussen standaard Noord-Sotho en Lobedu is gedokumenteer, hoewel daar uiteraard ook heelwat ooreenkomste bestaan. In hoofstuk 4 word die oorsprong van foneme diachronies nagespeur, terwyl alle geidentifiseerde klankveranderinge in hoofstuk 5 opgeneem is. 'n Uitstaande kenmerk van Lobedu is dat die kombinasie van labiale konsonante geheel en al anders as in tipiese Noord-Sotho hanteer word. In hoofstukke 6 tot 8 word die woordkategoriee morfologies beskryf en ontleed. Kenmerke van die werkwoord in die verskillende verbale subkategoriee kom ook aan die orde: Daar word na diachroniese feite verwys ten einde die voorkoms van sekere allomorfe te verklaar, terwyl die herkoms van sekere morfeme na Venda en Tsonga teruggevoer word. Hoofstuk 9 bevat 'n gedetailleerde uiteensetting van die struktuur van die verskillende kopulatiewe. In die finale hoofstuk word tot die slotsom gekom dat Lobedu wel as 'n dialek van Noord-Sotho beskou moat word, ten spyte van aansienlike Venda-beinvloeding. Die voorkoms van a-tipiese kenmerke diskwalifiseer Lobedu nie as 'n Noord-Sotho dialek nie; indien wel, moat die status van verskeie ander Noord-Sotho dialekte ook bevraagteken word. Die Balobedu beskou hulleself as Noord-Sotho manse, en die effektiewe kommunikasie tussen die Balobedu en sprekers van Noord-Sotho bewys dat onderlinge verstaanbaarheid 'n werklikheid is African Languages D. Litt. et Phil. (Afrikatale) 2015-05-28T09:49:04Z 2015-05-28T09:49:04Z 1995-06 2015-05-28 Thesis http://hdl.handle.net/10500/18654 af 1 online resource (xx, 453 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Lobedu Northern Sotho North Eastern dialect cluster Phonology Phonetics Phonological processes Diachronic phonology Tonology Morphology Copulatives 496.39771 Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Dialects -- Phonology Northern Sotho language -- Tone Lobedu (African people) |
spellingShingle |
Lobedu Northern Sotho North Eastern dialect cluster Phonology Phonetics Phonological processes Diachronic phonology Tonology Morphology Copulatives 496.39771 Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Morphology Northern Sotho language -- Dialects -- Phonology Northern Sotho language -- Tone Lobedu (African people) Kotze, Albert Ewald Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu |
description |
In hierdie studie word die fonologie en die morfologie van Lobedu, 'n dialek van die
Noordoostelike dialekbundel van Noord-Sotho, beskryf. Historiese gegewens, soos in
hoofstuk 1 weergegee, toon aan dat die Balobedu vroeer uitgebreide kontak met die
Bavenda gehad het.
Die vokale van Lobedu is anders as hulle standaard ewekniee op die vokaalkaart
geposisioneer. In hoofstuk 2 word aangetoon dat die vokaalsisteem in sekere opsigte
met 'n vyfvokaalsisteem ooreenstem, maar nogtans oor sewe foneme beskik. Tekens
van 'n verskuiwing in die rigting van die meer tipiese sewevokaalsisteem is opgemerk.
Die konsonante van Lobedu word gekenmerk deur veral vier a-tipiese artikulasies:
dentale klanke vervang die standaard laterale sluitklanke, retroflekse sluitklanke
vervang alveolere sluitklanke, oorwegend stemhebbende sluitklanke vervang tipiese
Noord-Sotho se geejekteerde klanke, en affriksie by die vrylating van retroflekse
plosiewe is prominent.
In hoofstuk 3 word gekonsentreer op die toonpatrone wat verskillende naamwoorde
en werkwoorde kenmerk. lnteressante verskille tussen standaard Noord-Sotho en
Lobedu is gedokumenteer, hoewel daar uiteraard ook heelwat ooreenkomste bestaan.
In hoofstuk 4 word die oorsprong van foneme diachronies nagespeur, terwyl alle
geidentifiseerde klankveranderinge in hoofstuk 5 opgeneem is. 'n Uitstaande kenmerk
van Lobedu is dat die kombinasie van labiale konsonante geheel en al anders as in
tipiese Noord-Sotho hanteer word.
In hoofstukke 6 tot 8 word die woordkategoriee morfologies beskryf en ontleed.
Kenmerke van die werkwoord in die verskillende verbale subkategoriee kom ook aan
die orde: Daar word na diachroniese feite verwys ten einde die voorkoms van sekere
allomorfe te verklaar, terwyl die herkoms van sekere morfeme na Venda en Tsonga
teruggevoer word. Hoofstuk 9 bevat 'n gedetailleerde uiteensetting van die struktuur
van die verskillende kopulatiewe.
In die finale hoofstuk word tot die slotsom gekom dat Lobedu wel as 'n dialek van
Noord-Sotho beskou moat word, ten spyte van aansienlike Venda-beinvloeding. Die
voorkoms van a-tipiese kenmerke diskwalifiseer Lobedu nie as 'n Noord-Sotho dialek
nie; indien wel, moat die status van verskeie ander Noord-Sotho dialekte ook
bevraagteken word. Die Balobedu beskou hulleself as Noord-Sotho manse, en die
effektiewe kommunikasie tussen die Balobedu en sprekers van Noord-Sotho bewys
dat onderlinge verstaanbaarheid 'n werklikheid is === African Languages === D. Litt. et Phil. (Afrikatale) |
author2 |
Louwrens, L. J. |
author_facet |
Louwrens, L. J. Kotze, Albert Ewald |
author |
Kotze, Albert Ewald |
author_sort |
Kotze, Albert Ewald |
title |
Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu |
title_short |
Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu |
title_full |
Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu |
title_fullStr |
Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu |
title_full_unstemmed |
Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu |
title_sort |
fonologiese en morfologiese beskrywing van lobedu |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/18654 |
work_keys_str_mv |
AT kotzealbertewald fonologieseenmorfologiesebeskrywingvanlobedu |
_version_ |
1718225527580393472 |