'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie

Text in Afrikaans === Hierdie studie kontrasteer die Newtoniaanse denkwyse en die konstruktivisme as vertrekpunt. Die beginsels van reduksionisme, neutraliteit en liniere oorsaaklikheid waarop die Newtoniaanse denke gefundeer is, word gekontrasteer met die sirkulariteit en non-objektiwiteit van i...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Commerford, Sophia Elizabeth Jacoba
Other Authors: Grobler, Hanka Dorothee
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17920

Similar Items