'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie
Text in Afrikaans === Hierdie studie kontrasteer die Newtoniaanse denkwyse en die konstruktivisme as vertrekpunt. Die beginsels van reduksionisme, neutraliteit en liniere oorsaaklikheid waarop die Newtoniaanse denke gefundeer is, word gekontrasteer met die sirkulariteit en non-objektiwiteit van i...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/17920 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-17920 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-179202016-04-16T04:08:39Z 'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie Commerford, Sophia Elizabeth Jacoba Grobler, Hanka Dorothee Konstruktivisme Realiteit Kubernetika Epistemologie Welsynsvereniging Sisteem Constructivism Reality Cybernetics Epistemology Welfare organisation System 361.3201 Constructivism (Philosophy) Social service -- South Africa -- Philosophy. Cybernetics -- South Africa. Self-directed work teams -- South Africa. Social sciences -- Research -- Methodology. Self-organizing systems. Autopoiesis. Autonomy (Psychology) -- South Africa. Public welfare -- South Africa -- Philosophy. Organizational effectiveness. Strategic planning -- South Africa. Thought and thinking -- South Africa. Family psychotherapy -- South Africa. South Africa -- Social policy. Text in Afrikaans Hierdie studie kontrasteer die Newtoniaanse denkwyse en die konstruktivisme as vertrekpunt. Die beginsels van reduksionisme, neutraliteit en liniere oorsaaklikheid waarop die Newtoniaanse denke gefundeer is, word gekontrasteer met die sirkulariteit en non-objektiwiteit van interveiwante elemente binne die lewende sisteem. Die verskille in aannames van personeel van 'n welsynsvereniging word ondersoek aan die hand van observasie van prosesse van veranderende denke wat oor 'n periode ontwikkel het. Die proses van verandering word aan die hand van 'n gevallestudie bespreek. Binne die veranderende denke, is erkenning verleen aan die sistemiese orientasie waar die interaktiewe intervetwantskap van die elemente binne die sisteem ter sprake raak. Die lewende sisteem en die kenmerke van outonomie, outopo"ise, organisasie en struktuur word binne die filosofie van konstruktivisme bespreek. Uit hierdie filosofie evolueer 'n proses waar binne realiteite geskep word, konsensus binne die sisteem verkry word, en die organisasie van die lewende sisteem reflekteer word This study focusses on the contrasting thinking patterns of Newtonian thinking and constructivism. The principles of reductionism, neutrality and linear causality on which Newtonian thinking is grounded are compared with circular processes and non objectivity of interrelated elements that are to be found in living systems. The differences in assumptions of personnel in a welfare organisation are investigated through observation of changing processes of thinking that evolved over a period of time. The process of change is discussed by way of a case study. Recognition is given to the systemic orientation where the interactive interrelatedness of elements within the system evolved within changing patterns of thinking. The living system and characteristics of autonomy, autopoiesis, organisation and structure are discussed from a philosophy of constructivism. From this philosophy evolved a process in which realities were created, consensus was reached within the system, and the organisation of the living system was reflected. Social Work M.A. (Sosiale Wetenskappe(Geestesgesondheid)) 2015-01-23T04:24:34Z 2015-01-23T04:24:34Z 2000-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/17920 af 1 online resource (viii, 76, [38] leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Konstruktivisme Realiteit Kubernetika Epistemologie Welsynsvereniging Sisteem Constructivism Reality Cybernetics Epistemology Welfare organisation System 361.3201 Constructivism (Philosophy) Social service -- South Africa -- Philosophy. Cybernetics -- South Africa. Self-directed work teams -- South Africa. Social sciences -- Research -- Methodology. Self-organizing systems. Autopoiesis. Autonomy (Psychology) -- South Africa. Public welfare -- South Africa -- Philosophy. Organizational effectiveness. Strategic planning -- South Africa. Thought and thinking -- South Africa. Family psychotherapy -- South Africa. South Africa -- Social policy. |
spellingShingle |
Konstruktivisme Realiteit Kubernetika Epistemologie Welsynsvereniging Sisteem Constructivism Reality Cybernetics Epistemology Welfare organisation System 361.3201 Constructivism (Philosophy) Social service -- South Africa -- Philosophy. Cybernetics -- South Africa. Self-directed work teams -- South Africa. Social sciences -- Research -- Methodology. Self-organizing systems. Autopoiesis. Autonomy (Psychology) -- South Africa. Public welfare -- South Africa -- Philosophy. Organizational effectiveness. Strategic planning -- South Africa. Thought and thinking -- South Africa. Family psychotherapy -- South Africa. South Africa -- Social policy. Commerford, Sophia Elizabeth Jacoba 'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie |
description |
Text in Afrikaans === Hierdie studie kontrasteer die Newtoniaanse denkwyse en die konstruktivisme as
vertrekpunt. Die beginsels van reduksionisme, neutraliteit en liniere oorsaaklikheid
waarop die Newtoniaanse denke gefundeer is, word gekontrasteer met die sirkulariteit
en non-objektiwiteit van interveiwante elemente binne die lewende sisteem.
Die verskille in aannames van personeel van 'n welsynsvereniging word ondersoek aan
die hand van observasie van prosesse van veranderende denke wat oor 'n periode
ontwikkel het. Die proses van verandering word aan die hand van 'n gevallestudie
bespreek.
Binne die veranderende denke, is erkenning verleen aan die sistemiese orientasie
waar die interaktiewe intervetwantskap van die elemente binne die sisteem ter sprake
raak. Die lewende sisteem en die kenmerke van outonomie, outopo"ise, organisasie en
struktuur word binne die filosofie van konstruktivisme bespreek. Uit hierdie filosofie
evolueer 'n proses waar binne realiteite geskep word, konsensus binne die sisteem
verkry word, en die organisasie van die lewende sisteem reflekteer word === This study focusses on the contrasting thinking patterns of Newtonian thinking and
constructivism. The principles of reductionism, neutrality and linear causality on which
Newtonian thinking is grounded are compared with circular processes and non
objectivity of interrelated elements that are to be found in living systems.
The differences in assumptions of personnel in a welfare organisation are investigated
through observation of changing processes of thinking that evolved over a period of
time. The process of change is discussed by way of a case study.
Recognition is given to the systemic orientation where the interactive interrelatedness
of elements within the system evolved within changing patterns of thinking. The living
system and characteristics of autonomy, autopoiesis, organisation and structure are
discussed from a philosophy of constructivism. From this philosophy evolved a process
in which realities were created, consensus was reached within the system, and the
organisation of the living system was reflected. === Social Work === M.A. (Sosiale Wetenskappe(Geestesgesondheid)) |
author2 |
Grobler, Hanka Dorothee |
author_facet |
Grobler, Hanka Dorothee Commerford, Sophia Elizabeth Jacoba |
author |
Commerford, Sophia Elizabeth Jacoba |
author_sort |
Commerford, Sophia Elizabeth Jacoba |
title |
'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie |
title_short |
'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie |
title_full |
'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie |
title_fullStr |
'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie |
title_full_unstemmed |
'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie |
title_sort |
'n konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/17920 |
work_keys_str_mv |
AT commerfordsophiaelizabethjacoba nkonstruktivistiesebeskrywingvanveranderendepersepsiesinnwelsynsorganisasie |
_version_ |
1718225253109334016 |