Die aard van sorg aan verpleegpersoneel : 'n verpleegbestuurperspektief

In hierdie beskrywende studie is die belang van sorg in verpleegbestuur ondersoek. Die Nyberg Caring Assessment Scale (Nyberg 1989) is benut om die data in te samel. Die doel van die studie was om die sienings van verpleegbestuurders en die ervarings van verpleegkundiges betreffende sorgkonsepte...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Minnaar, Ansie
Other Authors: Nel, C. M.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17461