Toepassing van gesinsterapie in gesinne met aangenome kinders

Text in Afrikaans === Gesinne met aangenome kinders bevind hulself in 'n eiesoortige gesinsituasie. Die situasie stel verskeie eise aan die ouers asook aan die kinders in die gesin. Bo en behalwe die universele gesinsuitdagings, moet bulle ook die uitdagings uniek aan die aannemingsituasie b...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Lourens, Johanna Alida Elizabeth
Other Authors: Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17238
Description
Summary:Text in Afrikaans === Gesinne met aangenome kinders bevind hulself in 'n eiesoortige gesinsituasie. Die situasie stel verskeie eise aan die ouers asook aan die kinders in die gesin. Bo en behalwe die universele gesinsuitdagings, moet bulle ook die uitdagings uniek aan die aannemingsituasie bemeester. Gesinne met aangenome kinders bevind hulself soms in moeilike situasies en benodig dan ondersteuning. Daarom is daar in hierdie studie besluit om ondersoek in te stel na die effek van gesinsterapie in gesinne met aangenome kinders. Die doel was om vas te stel in watter mate gesinne met aangenome kinders gehelp kan word om probleme te oorkom met gesinsterapie as terapeutiese intervensie. Die navorsing is gedoen aan die hand van 'n kwalitatiewe ontwerp waar data hoofsaaklik ingesamel is deur vraelyste, observasie en onderhoudvoering. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat gesinsterapie effektief gebruik kan word om hulp te verleen aan die gesin met aangenome kinders. Daar word as 'n span aan die probleme gewerk aangesien gesamentlike doelwitstelling-plaasvind en dit dien ook as 'n belangrike saambindende faktor van die gesinslede. AI die gesinslede se probleme kon gelyktydig aangespreek word in plaas van op 'n individuele basis. === Families with adopted children find themselves in a situation with unique demands made on them as a family as well as on an individual level as a parent or a child. They have to master the universal family challenges as well as the challenges of the family with adopted children. These families often find themselves in complex situations, which are difficult to handle and thus need the necessary support. The reason for this study was therefore to investigate the effect of family therapy in families with adopted children. The aim was to find out how effective a family with adopted children could be helped to solve the problems experienced with family therapy as therapeutic intervention. A qualitative analysis was conducted and data was gathered primarily through questionnaires, observation and interviewing. The results of the research led to the conclusion that family therapy was indeed an effective therapeutic intervention as far as families with adopted children were concerned. It provided the family to work together as a team and created unity. All the family members' problems could also be addressed at once instead of individually. === Psychology of Education === M. Ed. (Voorligting)