Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente

Text in Afrikaans === Die Ontwikkelingsgefasiliteerde Groepmodel (OFG-model) is vir die doeleindes van hierdie navorsingstudie aangepas vir adolessente tussen die ouderdom van vyftien en agtien jaar. Die model is gebruik om die betekenisgewing, belewing en die betrokkenheid van 'n groep adoless...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jakobsen, Marikje
Other Authors: De Meillon, Nicoline, 1949-
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17000
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-17000
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-170002016-04-16T04:08:43Z Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente Jakobsen, Marikje De Meillon, Nicoline, 1949- 616.891520835 Group psychotherapy for teenagers Ethnopsychology -- South Africa Teenagers -- Counseling of Divorce -- Psychological aspects Children of divorced parents Developmental Facilitation Group Model Text in Afrikaans Die Ontwikkelingsgefasiliteerde Groepmodel (OFG-model) is vir die doeleindes van hierdie navorsingstudie aangepas vir adolessente tussen die ouderdom van vyftien en agtien jaar. Die model is gebruik om die betekenisgewing, belewing en die betrokkenheid van 'n groep adolessente wat egskeidingsgetraumatiseerd is te ondersoek. 'n Literatuurstudie is onderneem waarin groepterapie, multikulturele terapie, die adolessent en egskeiding, en die konsepte betekenisgewing, belewing en betrokkenheid nagevors is. 'n Empiriese studie in die vorm van twaalf terapie sassies om die betekenisgewing,belewing, betrokkenheid van die adolessente te ondersoek, is onderneem. Die navorser stel ook vas hoe die proses van terapie met 'n groep multikulturele adolessente verloop. 'n Beplanning van die terapie sessies is gedoen. Ten einde die vertroubaarheid van die navorsing te bepaal, is Guba se model van vertroubaarheid toegepas. Die empiriese studie toon aan dat die Ontwikkelingsgefasiliteerde Groepmodel, terapeuties met sukses gebruik kan word met 'n groep multikulturele adolessente. Die betekenisgewing, belewing, betrokkenheid en die selfkonsep van egskeidingsgetraumatiseerde adolessente kan op die wyse ondersoek word. The Developmental Facilitation Group Model (DFG-Model) was adapted for the purposes of this research study for adolescents between fifteen and eighteen years of age. The model was used to examine the meaning, experience, and involvement of a group of adolescents traumatised by divorce. A literature study was undertaken to research group therapy, multicultural therapy, the adolescent and divorce and the concepts of meaning, experience, and involvement. An empirical study in the form of twelve therapeutic sessions was undertaken to examine the meaning, experience, and involvement of the adolescents. The researcher also determined how the process of therapy evolved with a group of multicultural adolescents. The therapeutic sessions were planned. To determine the reliability of the research, Guba's model for reliability was applied. The empirical study shows that the Developmental Facilitation Group Model can be used successfully with a group of multicultural adolescents. The meaning, experience, involvement and self-concept of the adolescents traumatised by divorce can be determined in this way. Psychology of Education M. Ed. (Voorligting) 2015-01-23T04:24:49Z 2015-01-23T04:24:49Z 2000-06 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/17000 af 1 online resource (xxi, 234 leaves, 5 unnumbered leaves, 6 leaves, 11 unnumbered leaves, 42 leaves, 62 unnumbered leaves) : illustrations (some color)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 616.891520835
Group psychotherapy for teenagers
Ethnopsychology -- South Africa
Teenagers -- Counseling of
Divorce -- Psychological aspects
Children of divorced parents
Developmental Facilitation Group Model
spellingShingle 616.891520835
Group psychotherapy for teenagers
Ethnopsychology -- South Africa
Teenagers -- Counseling of
Divorce -- Psychological aspects
Children of divorced parents
Developmental Facilitation Group Model
Jakobsen, Marikje
Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente
description Text in Afrikaans === Die Ontwikkelingsgefasiliteerde Groepmodel (OFG-model) is vir die doeleindes van hierdie navorsingstudie aangepas vir adolessente tussen die ouderdom van vyftien en agtien jaar. Die model is gebruik om die betekenisgewing, belewing en die betrokkenheid van 'n groep adolessente wat egskeidingsgetraumatiseerd is te ondersoek. 'n Literatuurstudie is onderneem waarin groepterapie, multikulturele terapie, die adolessent en egskeiding, en die konsepte betekenisgewing, belewing en betrokkenheid nagevors is. 'n Empiriese studie in die vorm van twaalf terapie sassies om die betekenisgewing,belewing, betrokkenheid van die adolessente te ondersoek, is onderneem. Die navorser stel ook vas hoe die proses van terapie met 'n groep multikulturele adolessente verloop. 'n Beplanning van die terapie sessies is gedoen. Ten einde die vertroubaarheid van die navorsing te bepaal, is Guba se model van vertroubaarheid toegepas. Die empiriese studie toon aan dat die Ontwikkelingsgefasiliteerde Groepmodel, terapeuties met sukses gebruik kan word met 'n groep multikulturele adolessente. Die betekenisgewing, belewing, betrokkenheid en die selfkonsep van egskeidingsgetraumatiseerde adolessente kan op die wyse ondersoek word. === The Developmental Facilitation Group Model (DFG-Model) was adapted for the purposes of this research study for adolescents between fifteen and eighteen years of age. The model was used to examine the meaning, experience, and involvement of a group of adolescents traumatised by divorce. A literature study was undertaken to research group therapy, multicultural therapy, the adolescent and divorce and the concepts of meaning, experience, and involvement. An empirical study in the form of twelve therapeutic sessions was undertaken to examine the meaning, experience, and involvement of the adolescents. The researcher also determined how the process of therapy evolved with a group of multicultural adolescents. The therapeutic sessions were planned. To determine the reliability of the research, Guba's model for reliability was applied. The empirical study shows that the Developmental Facilitation Group Model can be used successfully with a group of multicultural adolescents. The meaning, experience, involvement and self-concept of the adolescents traumatised by divorce can be determined in this way. === Psychology of Education === M. Ed. (Voorligting)
author2 De Meillon, Nicoline, 1949-
author_facet De Meillon, Nicoline, 1949-
Jakobsen, Marikje
author Jakobsen, Marikje
author_sort Jakobsen, Marikje
title Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente
title_short Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente
title_full Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente
title_fullStr Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente
title_full_unstemmed Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente
title_sort gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessente
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/17000
work_keys_str_mv AT jakobsenmarikje gebruikvandieontwikkelingsgefasiliteerdegroepmodelviregskeidingsgetraumatiseerdeadolessente
_version_ 1718225115500511232