Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte

Wetgewing wat onbestaanbaar is met die bepalings van Wet 200 van 1993 as die hoogste reg is nietig tensy geoorloof volgens die maatstawwe van art 33 (1) 1 en die Konstitusionele Hof en die provinsiale en plaaslike afdelings van die Hooggeregshof is bevoeg om dit ongeldig te verklaar. Die beoord...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hefer, Josephus Johannes Francois
Other Authors: Van Wyk, D. H.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16929
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16929
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-169292016-04-16T04:08:42Z Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte Hefer, Josephus Johannes Francois Van Wyk, D. H. Judicial review Validity of legislation Inconsistency with constitution Purposive approach Value-laden interpretation Non-interpretivism Personal philosophies 347.12068 Civil rights -- Law and legislation -- South Africa Judicial review -- South Africa Validity of legislation Wetgewing wat onbestaanbaar is met die bepalings van Wet 200 van 1993 as die hoogste reg is nietig tensy geoorloof volgens die maatstawwe van art 33 (1) 1 en die Konstitusionele Hof en die provinsiale en plaaslike afdelings van die Hooggeregshof is bevoeg om dit ongeldig te verklaar. Die beoordeling van die geldigheid van wetgewing waardeur inbreuk gemaak word op 'n Fundamentele Reg of Vryheid in Hoofstuk 3 verleen 1 vereis in eerste instansie die vertolking van die betrokke bepaling van die Hoofstuk. In die lig van die besondere karakter van 'n grondwet en die gebrek aan omlyning van die verleende regte en vryhede 1 moet die vertolking nie volgens geykte metodes geskied nie I maar wel doelgerig aan die hand van die waardes onderliggend tot die Handves as geheel. Waardes wat nie herleibaar is tot die grondwet self nie en die persoonlike filosofiee van die regters behoort die howe egter nie te beinvloed nie. Legislation inconsistent with the provisions of Act 200 of 1993 as the supreme law is of no force and effect and the Constitutional Court and the provincial and local divisions of the Supreme Court may declare it invalid, unless it complies with the criteria of a permissible limitation under sec 33(1). Before the validity of legislation impinging upon a Fundamental Right or Freedom conferred in Chapter 3 can be considered, the relevant provision of the Chapter must first be interpreted. In view of the special nature of a constitution and the generality of the conferred rights and freedoms, the ordinary methods of interpretation should not be applied. Chapter 3 must be interpreted purposively taking into account the values underlying the Bill of Rights as a whole. Values not founded in the Constitution and the personal philosophies of the judges ought not to influence the courts. Private Law LL.M. 2015-01-23T04:24:47Z 2015-01-23T04:24:47Z 1995-06 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16929 af 1 online resource (36 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Judicial review
Validity of legislation
Inconsistency with constitution
Purposive approach
Value-laden interpretation
Non-interpretivism
Personal philosophies
347.12068
Civil rights -- Law and legislation -- South Africa
Judicial review -- South Africa
Validity of legislation
spellingShingle Judicial review
Validity of legislation
Inconsistency with constitution
Purposive approach
Value-laden interpretation
Non-interpretivism
Personal philosophies
347.12068
Civil rights -- Law and legislation -- South Africa
Judicial review -- South Africa
Validity of legislation
Hefer, Josephus Johannes Francois
Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
description Wetgewing wat onbestaanbaar is met die bepalings van Wet 200 van 1993 as die hoogste reg is nietig tensy geoorloof volgens die maatstawwe van art 33 (1) 1 en die Konstitusionele Hof en die provinsiale en plaaslike afdelings van die Hooggeregshof is bevoeg om dit ongeldig te verklaar. Die beoordeling van die geldigheid van wetgewing waardeur inbreuk gemaak word op 'n Fundamentele Reg of Vryheid in Hoofstuk 3 verleen 1 vereis in eerste instansie die vertolking van die betrokke bepaling van die Hoofstuk. In die lig van die besondere karakter van 'n grondwet en die gebrek aan omlyning van die verleende regte en vryhede 1 moet die vertolking nie volgens geykte metodes geskied nie I maar wel doelgerig aan die hand van die waardes onderliggend tot die Handves as geheel. Waardes wat nie herleibaar is tot die grondwet self nie en die persoonlike filosofiee van die regters behoort die howe egter nie te beinvloed nie. === Legislation inconsistent with the provisions of Act 200 of 1993 as the supreme law is of no force and effect and the Constitutional Court and the provincial and local divisions of the Supreme Court may declare it invalid, unless it complies with the criteria of a permissible limitation under sec 33(1). Before the validity of legislation impinging upon a Fundamental Right or Freedom conferred in Chapter 3 can be considered, the relevant provision of the Chapter must first be interpreted. In view of the special nature of a constitution and the generality of the conferred rights and freedoms, the ordinary methods of interpretation should not be applied. Chapter 3 must be interpreted purposively taking into account the values underlying the Bill of Rights as a whole. Values not founded in the Constitution and the personal philosophies of the judges ought not to influence the courts. === Private Law === LL.M.
author2 Van Wyk, D. H.
author_facet Van Wyk, D. H.
Hefer, Josephus Johannes Francois
author Hefer, Josephus Johannes Francois
author_sort Hefer, Josephus Johannes Francois
title Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
title_short Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
title_full Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
title_fullStr Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
title_full_unstemmed Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
title_sort normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/16929
work_keys_str_mv AT heferjosephusjohannesfrancois normatieweaspektevandievertolkingvannaktevanmenseregte
_version_ 1718225099770822656