Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses

Text in Afrikaans === Hierdie verhandeling fokus op persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardighede. as voorspellers van toesighouersukses. Persoonlikheid en selfaktualisering word vanuit die dimensionele en humanistiese persoonlikheidsteoriee en toesighouersvaardighede vanuit die bestu...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hanekom, Anton Nel
Other Authors: Cilliers, Frans
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16900
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16900
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-169002016-04-16T04:08:40Z Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses Personality, self-actualisation and supervisory skill as predictors of supervisor success Hanekom, Anton Nel Cilliers, Frans Persoonlikheid Selfaktualisering Toesighouer Toesighouersvaardigheid Toesighouersukses Groeipsigologie Bestuurpsigologie 16 Persoonlikheidsfaktorvraelys (16 PF) Persoonlike Orientasie-Inventaris (POI) Posmandjie Personality Self-actualisation Supervisor Supervisory skills Supervisory success Growth psychology Management psychology Sixteen Personality Factor Questionaire (16 PF) Personality Orientation Inventory (POI) In-basket exercise 158.7 Supervisors -- Management Self-actualization (Psychology) Personality tests Personal orientation inventory Text in Afrikaans Hierdie verhandeling fokus op persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardighede. as voorspellers van toesighouersukses. Persoonlikheid en selfaktualisering word vanuit die dimensionele en humanistiese persoonlikheidsteoriee en toesighouersvaardighede vanuit die bestuurpsigologie beskryf. 'n Psigometriese toetsbattery is saamgestel uit drie instrumente wat onderskeidelik persoonlikheid (16 PF Vraelys), selfaktualisering (Persoonlike Orientasie-inventaris) en toesighouersvaardigheid (Posmandjie) evalueer. Vir die doel van hierdie navorsing, is toesighouersukses (volgens prestasiebeoordeling), die afhanklike veranderlike terwyl persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardigheid die onafhanklike veranderlikes is. Die psigometriese toetsbattery is gebruik om te bepaal of daar 'n verband bestaan tussen: a) persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardigheid onderling b) persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardigheid. en prestasie c) persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid gesamentlik, en prestasie deur die formulering van statistiese kombinasies. Die resultate is weergegee en die nulhipoteses aanvaar of verwerp waarna die resultate bespreek is. Hierna is die gevolgtrekking geformuleer dat die gekombineerde statistiese kombinasies of gedeeltes van die drie psigometriese instrumente saam gebruik kan word om toesighouersukses te voorspel. This dissertation focuses on personality. self-actualisation and supervisory skills as predictors of supervisor success. The dimensional and humanistic personality theories were used to describe personality and self-actualisation while supervisory skills were explained in the context of management psychology. A psychometric battery was compiled consisting of three instruments to evaluate personality (16 PF Questionnaire). self-actualisation (Personality Orientation Questionnaire). and supervisory skills (In-basket Exercise) respectively. In this research supervisory success is the dependent variable. and personality, self-actualisation and supervisory skills the independent variables. The psychometric battery were used to determines if any correlation exists between: a) personality, self-actualisation and supervisory skills b) personality, self-actualisation and supervisory skills. and performance. c) personality, self-actualisation and supervisory skills combined and performance through the formulation of statistical combinations. The results were provided. interpreted and discussed. The conclusion was reached that the statictical combination or parts of the three psychometric instruments combined could be used to predict supervisory success. Industrial and Organisational Psychology M. Com. (Bedryfsielkunde) 2015-01-23T04:24:46Z 2015-01-23T04:24:46Z 1995-01 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16900 af 1 online resource (ix, 124 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Persoonlikheid
Selfaktualisering
Toesighouer
Toesighouersvaardigheid
Toesighouersukses
Groeipsigologie
Bestuurpsigologie
16 Persoonlikheidsfaktorvraelys (16 PF)
Persoonlike Orientasie-Inventaris (POI)
Posmandjie
Personality
Self-actualisation
Supervisor
Supervisory skills
Supervisory success
Growth psychology
Management psychology
Sixteen Personality Factor Questionaire (16 PF)
Personality Orientation Inventory (POI)
In-basket exercise
158.7
Supervisors -- Management
Self-actualization (Psychology)
Personality tests
Personal orientation inventory
spellingShingle Persoonlikheid
Selfaktualisering
Toesighouer
Toesighouersvaardigheid
Toesighouersukses
Groeipsigologie
Bestuurpsigologie
16 Persoonlikheidsfaktorvraelys (16 PF)
Persoonlike Orientasie-Inventaris (POI)
Posmandjie
Personality
Self-actualisation
Supervisor
Supervisory skills
Supervisory success
Growth psychology
Management psychology
Sixteen Personality Factor Questionaire (16 PF)
Personality Orientation Inventory (POI)
In-basket exercise
158.7
Supervisors -- Management
Self-actualization (Psychology)
Personality tests
Personal orientation inventory
Hanekom, Anton Nel
Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses
description Text in Afrikaans === Hierdie verhandeling fokus op persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardighede. as voorspellers van toesighouersukses. Persoonlikheid en selfaktualisering word vanuit die dimensionele en humanistiese persoonlikheidsteoriee en toesighouersvaardighede vanuit die bestuurpsigologie beskryf. 'n Psigometriese toetsbattery is saamgestel uit drie instrumente wat onderskeidelik persoonlikheid (16 PF Vraelys), selfaktualisering (Persoonlike Orientasie-inventaris) en toesighouersvaardigheid (Posmandjie) evalueer. Vir die doel van hierdie navorsing, is toesighouersukses (volgens prestasiebeoordeling), die afhanklike veranderlike terwyl persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardigheid die onafhanklike veranderlikes is. Die psigometriese toetsbattery is gebruik om te bepaal of daar 'n verband bestaan tussen: a) persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardigheid onderling b) persoonlikheid. selfaktualisering en toesighouersvaardigheid. en prestasie c) persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid gesamentlik, en prestasie deur die formulering van statistiese kombinasies. Die resultate is weergegee en die nulhipoteses aanvaar of verwerp waarna die resultate bespreek is. Hierna is die gevolgtrekking geformuleer dat die gekombineerde statistiese kombinasies of gedeeltes van die drie psigometriese instrumente saam gebruik kan word om toesighouersukses te voorspel. === This dissertation focuses on personality. self-actualisation and supervisory skills as predictors of supervisor success. The dimensional and humanistic personality theories were used to describe personality and self-actualisation while supervisory skills were explained in the context of management psychology. A psychometric battery was compiled consisting of three instruments to evaluate personality (16 PF Questionnaire). self-actualisation (Personality Orientation Questionnaire). and supervisory skills (In-basket Exercise) respectively. In this research supervisory success is the dependent variable. and personality, self-actualisation and supervisory skills the independent variables. The psychometric battery were used to determines if any correlation exists between: a) personality, self-actualisation and supervisory skills b) personality, self-actualisation and supervisory skills. and performance. c) personality, self-actualisation and supervisory skills combined and performance through the formulation of statistical combinations. The results were provided. interpreted and discussed. The conclusion was reached that the statictical combination or parts of the three psychometric instruments combined could be used to predict supervisory success. === Industrial and Organisational Psychology === M. Com. (Bedryfsielkunde)
author2 Cilliers, Frans
author_facet Cilliers, Frans
Hanekom, Anton Nel
author Hanekom, Anton Nel
author_sort Hanekom, Anton Nel
title Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses
title_short Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses
title_full Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses
title_fullStr Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses
title_full_unstemmed Persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses
title_sort persoonlikheid, selfaktualisering en toesighouersvaardigheid as voorspellers van toesighouersukses
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/16900
work_keys_str_mv AT hanekomantonnel persoonlikheidselfaktualiseringentoesighouersvaardigheidasvoorspellersvantoesighouersukses
AT hanekomantonnel personalityselfactualisationandsupervisoryskillaspredictorsofsupervisorsuccess
_version_ 1718225093207785472