'n Filosofies-andragogiese benadering tot dialektiese strategiese onderwysbestuur : 'n verwysing na die satellietkampus van die Vaaldriehoekse Technikon in Kempton Park

Hoër Onderwys in Suid-Afrika is in 'n proses van transformasie. Hierdie transformasie is onder meer as gevolg van internasionale wereldtendense en die historiese agterstande van onderwys in Suid-Afrika. Dit is derhalwe noodsaaklik dat instellings, soos die Oos-Rand Kampus van die Vaaldriehoe...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Geldenhuys, Michiël Daniël
Other Authors: Bodenstein, Hermanus Carel Andries
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16835