Strafregtelike beskerming van inligting

In hierdie proefskrif is die belangrike rol wat inligting tans en toenemend in die samelewing speel ondersoek, om te beklemtoon hoe noodsaaklik dit tans is om `n misdryf wat die wederregtelike en opsetlike verkryging van inligting strafbaar sal reël, te verorden. Die rol wat industriële spioenasie i...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Nienaber, Catharina Wilhelmina
Other Authors: Van der Merwe, D. P.
Format: Others
Language:en
Published: 2009
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/1682
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-1682
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16822016-04-16T04:07:51Z Strafregtelike beskerming van inligting Nienaber, Catharina Wilhelmina Van der Merwe, D. P. Inligting Handelsgeheime Onliggaamlike sake Onliggaamlike eiendom Spioenasie Vertroulikheid Diefstal Gemeenregtelike misdaad Kriminalisering Geld Data Beskermwaardige inligting Ekonomiese waarde Kommunikasies Intellektuele eiendom Business intelligence -- South Africa Trade secrets -- Law and legislation -- South Africa Computer crimes -- South Africa Commercial crimes -- South Africa Data protection -- Law and legislation -- South Africa -- Criminal provisions Computers -- Law and legislation -- South Africa Information warfare -- South Africa In hierdie proefskrif is die belangrike rol wat inligting tans en toenemend in die samelewing speel ondersoek, om te beklemtoon hoe noodsaaklik dit tans is om `n misdryf wat die wederregtelike en opsetlike verkryging van inligting strafbaar sal reël, te verorden. Die rol wat industriële spioenasie in die verband speel word uitgelig. As gevolg van die bepaalde onliggaamlike aard van inligting kan inligting nie soos liggaamlike eiendom `n persoon ontneem word nie. Inligting word gewoonlik bloot gekopieer en die oorspronklike houer van die inligting behou die inligting hoewel die dader ook die inligting verkry. Die gemeenregtelike misdaad van diefstal maak dus nie voorsiening vir die diefstal van inligting waar die inligting bloot gekopieer of gedupliseer is nie. Om te bepaal hoe hierdie bepaalde probleem in ander lande se regstelsels aangespreek word en om kennis op te doen oor hoe dit in die Suid-Afrikaanse reg aangespreek behoort te word, is die strafregtelike bepalings en selfs nie-strafregtelike bepalings in lande soos Engeland, Amerika, Kanada en Nederland ondersoek. Ten einde vas te stel welke inligting deur die strafreg beskerm behoort te word, is selfs sekere nie-strafregtelike bepalings van vermelde lande en van die Suid-Afrikaanse reg nagegaan. Insigte is verkry oor welke elemente sodanige inligting aan moet voldoen en `n definisie van beskermwaardige inligting word aanbeveel. Vir hierdie doel is `n nuwe begrip van beskermwaardige inligting geskep. Die redes waarom diefstal van inligting nie in Suid-Afrikaanse en die ander lande se regstelsels nie erken word nie, is bespreek. Die wyse waarop die gemeenregtelike misdaad van diefstal na die diefstal van onliggaamlike geld uitgebrei is, is ondersoek waarna `n aanbeveling gemaak word oor hoe die definisie van diefstal uitgebrei kan word om ook ander onliggaamlike objekte in te sluit. As gevolg van die bepaalde aard van inligting kan die gemeenregtelike definisie van diefstal nie uitgebrei word om inligting as `n objek in te sluit nie en word `n statutêre misdryf van diefstal van inligting voorgestel. Jurisprudence LL. D. 2009-08-25T10:55:37Z 2009-08-25T10:55:37Z 2009-08-25T10:55:37Z 2005-11 Thesis http://hdl.handle.net/10500/1682 en 1 online resource (ii, 477 leaves)
collection NDLTD
language en
format Others
sources NDLTD
topic Inligting
Handelsgeheime
Onliggaamlike sake
Onliggaamlike eiendom
Spioenasie
Vertroulikheid
Diefstal
Gemeenregtelike misdaad
Kriminalisering
Geld
Data
Beskermwaardige inligting
Ekonomiese waarde
Kommunikasies
Intellektuele eiendom
Business intelligence -- South Africa
Trade secrets -- Law and legislation -- South Africa
Computer crimes -- South Africa
Commercial crimes -- South Africa
Data protection -- Law and legislation -- South Africa -- Criminal provisions
Computers -- Law and legislation -- South Africa
Information warfare -- South Africa
spellingShingle Inligting
Handelsgeheime
Onliggaamlike sake
Onliggaamlike eiendom
Spioenasie
Vertroulikheid
Diefstal
Gemeenregtelike misdaad
Kriminalisering
Geld
Data
Beskermwaardige inligting
Ekonomiese waarde
Kommunikasies
Intellektuele eiendom
Business intelligence -- South Africa
Trade secrets -- Law and legislation -- South Africa
Computer crimes -- South Africa
Commercial crimes -- South Africa
Data protection -- Law and legislation -- South Africa -- Criminal provisions
Computers -- Law and legislation -- South Africa
Information warfare -- South Africa
Nienaber, Catharina Wilhelmina
Strafregtelike beskerming van inligting
description In hierdie proefskrif is die belangrike rol wat inligting tans en toenemend in die samelewing speel ondersoek, om te beklemtoon hoe noodsaaklik dit tans is om `n misdryf wat die wederregtelike en opsetlike verkryging van inligting strafbaar sal reël, te verorden. Die rol wat industriële spioenasie in die verband speel word uitgelig. As gevolg van die bepaalde onliggaamlike aard van inligting kan inligting nie soos liggaamlike eiendom `n persoon ontneem word nie. Inligting word gewoonlik bloot gekopieer en die oorspronklike houer van die inligting behou die inligting hoewel die dader ook die inligting verkry. Die gemeenregtelike misdaad van diefstal maak dus nie voorsiening vir die diefstal van inligting waar die inligting bloot gekopieer of gedupliseer is nie. Om te bepaal hoe hierdie bepaalde probleem in ander lande se regstelsels aangespreek word en om kennis op te doen oor hoe dit in die Suid-Afrikaanse reg aangespreek behoort te word, is die strafregtelike bepalings en selfs nie-strafregtelike bepalings in lande soos Engeland, Amerika, Kanada en Nederland ondersoek. Ten einde vas te stel welke inligting deur die strafreg beskerm behoort te word, is selfs sekere nie-strafregtelike bepalings van vermelde lande en van die Suid-Afrikaanse reg nagegaan. Insigte is verkry oor welke elemente sodanige inligting aan moet voldoen en `n definisie van beskermwaardige inligting word aanbeveel. Vir hierdie doel is `n nuwe begrip van beskermwaardige inligting geskep. Die redes waarom diefstal van inligting nie in Suid-Afrikaanse en die ander lande se regstelsels nie erken word nie, is bespreek. Die wyse waarop die gemeenregtelike misdaad van diefstal na die diefstal van onliggaamlike geld uitgebrei is, is ondersoek waarna `n aanbeveling gemaak word oor hoe die definisie van diefstal uitgebrei kan word om ook ander onliggaamlike objekte in te sluit. As gevolg van die bepaalde aard van inligting kan die gemeenregtelike definisie van diefstal nie uitgebrei word om inligting as `n objek in te sluit nie en word `n statutêre misdryf van diefstal van inligting voorgestel. === Jurisprudence === LL. D.
author2 Van der Merwe, D. P.
author_facet Van der Merwe, D. P.
Nienaber, Catharina Wilhelmina
author Nienaber, Catharina Wilhelmina
author_sort Nienaber, Catharina Wilhelmina
title Strafregtelike beskerming van inligting
title_short Strafregtelike beskerming van inligting
title_full Strafregtelike beskerming van inligting
title_fullStr Strafregtelike beskerming van inligting
title_full_unstemmed Strafregtelike beskerming van inligting
title_sort strafregtelike beskerming van inligting
publishDate 2009
url http://hdl.handle.net/10500/1682
work_keys_str_mv AT nienabercatharinawilhelmina strafregtelikebeskermingvaninligting
_version_ 1718223735958274048