Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing
Text in Afrikaans === Hoe kan die kerk, spesifiek ook die NG Kerk in Namibie, gestruktureer word om werklik relevant te wees in 'n samelewing waarin soveel veranderinge plaasvind? Eers word gekyk na die Praktiese Teologie as navorsing random die kommunikatiewe handelinge in diens van die evan...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/16748 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16748 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-167482016-04-16T04:08:40Z Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing Engelbrecht, Gerhardus Johannes Heyns, Louis, 1934- Church and society Secularism Servant church Church structures Service community Laity Small groups Pneumatology Church unity 262.0426881 Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Namibia Church and the world Secularism -- Namibia Laity -- Namibia Christian union -- Namibia Church structures Text in Afrikaans Hoe kan die kerk, spesifiek ook die NG Kerk in Namibie, gestruktureer word om werklik relevant te wees in 'n samelewing waarin soveel veranderinge plaasvind? Eers word gekyk na die Praktiese Teologie as navorsing random die kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie; 'n definisie wat werk met 'n bepaalde verhouding tussen kerk en wereld. Daarna word die groot sosiale, staatkundige en godsdienstige veranderinge in die samelewing bespreek waarin die kerk hom bevind. As antwoord op die vraag: "watter kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie kan van die kerk 'n wesenlike faktor vir die evangelie in die wereld laat wees?", bespreek hoof stuk 3 dan die moontlikhede wat die model van die kerk as dienskneg inhou vir die kerk se invloed en rol in die samelewing. Die laaste hoofstuk wys veral op die belangrike rol van lidmate en kleingroepe in die strukturering van die kerk om so 'n dienskneg-kerk te wees. How can the church, particularly the Dutch Reformed Church in Namibia, be structured to be truly relevant in a society where so many changes occur? Chapter 1 concerns Practical Theology researching communicative acts in the service of the gospel; defining a specific relationship between the church and the outside world. This is followed in Chapter 2 by a discussion of the churches' role regarding the enormous social, political and religious changes in society. In reply to the question: "which actions of communication in service of the gospel can assist the church to be a substantial factor to promote the gospel in the world?", chapter 3 looks at the possibilities that the model of the church as servant has for the influence of the church in the society. The last chapter refers particularly to the important role of laity and small groups in the structuring of the church to serve the community. Practical Theology M. Th. (Practical Theology) 2015-01-23T04:24:40Z 2015-01-23T04:24:40Z 1996-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16748 af 1 online resource (124 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Church and society Secularism Servant church Church structures Service community Laity Small groups Pneumatology Church unity 262.0426881 Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Namibia Church and the world Secularism -- Namibia Laity -- Namibia Christian union -- Namibia Church structures |
spellingShingle |
Church and society Secularism Servant church Church structures Service community Laity Small groups Pneumatology Church unity 262.0426881 Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Namibia Church and the world Secularism -- Namibia Laity -- Namibia Christian union -- Namibia Church structures Engelbrecht, Gerhardus Johannes Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing |
description |
Text in Afrikaans === Hoe kan die kerk, spesifiek ook die NG Kerk in Namibie, gestruktureer word om werklik relevant te wees in 'n samelewing waarin soveel veranderinge plaasvind?
Eers word gekyk na die Praktiese Teologie as navorsing random die
kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie; 'n definisie wat werk met 'n bepaalde verhouding tussen kerk en wereld. Daarna word die groot sosiale, staatkundige en godsdienstige veranderinge in die samelewing bespreek waarin die kerk hom bevind. As antwoord op die vraag: "watter kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie kan van die kerk 'n wesenlike faktor vir die evangelie in die wereld laat wees?",
bespreek hoof stuk 3 dan die moontlikhede wat die model van die kerk as dienskneg inhou vir die kerk se invloed en rol in die samelewing. Die laaste hoofstuk wys veral op die belangrike rol van lidmate en kleingroepe in die strukturering van die kerk om so 'n dienskneg-kerk te wees. === How can the church, particularly the Dutch Reformed Church in Namibia, be structured to be truly relevant in a society where so many changes occur?
Chapter 1 concerns Practical Theology researching communicative
acts in the service of the gospel; defining a specific relationship between the church and the outside world. This is followed in Chapter 2 by a discussion of the churches' role regarding the enormous social, political and religious changes in society. In reply to the question: "which actions of
communication in service of the gospel can assist the church to be a substantial factor to promote the gospel in the world?",
chapter 3 looks at the possibilities that the model of the church as servant has for the influence of the church in the society. The last chapter refers particularly to the important role of laity and small groups in the structuring of the church to serve the community. === Practical Theology === M. Th. (Practical Theology) |
author2 |
Heyns, Louis, 1934- |
author_facet |
Heyns, Louis, 1934- Engelbrecht, Gerhardus Johannes |
author |
Engelbrecht, Gerhardus Johannes |
author_sort |
Engelbrecht, Gerhardus Johannes |
title |
Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing |
title_short |
Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing |
title_full |
Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing |
title_fullStr |
Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing |
title_full_unstemmed |
Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing |
title_sort |
gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewing |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/16748 |
work_keys_str_mv |
AT engelbrechtgerhardusjohannes gemeentestrukturevirdiensinnveranderdesamelewing |
_version_ |
1718225058439102464 |