Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs
Wiskunde as taal van die wetenskap en tegnologie is een van die weinige vakke wat spesifiek as voorvereiste vir die bestudering van sekere studierigtings gestel word. Leerlinge met Wiskunde-angs word verhoed om hul ware potensiaal in Wiskunde te verwesenlik en word sodoende gediskwalifiseer om hu...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/16191 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16191 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-161912016-04-16T04:08:35Z Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs Hypnosis as therapeutic aid with regard to Mathematics anxiety Theron, Gesiena Catharina Burger, Sanet Anxiety Child therapy Hypnosis Hypnotherapy Hypnotisability Mathematics Mathematics achievement Mathematics anxiety Mathematics anxiety rating scales Mathematics anxiety treatment programmes Angs Hipnose Hipnoterapie Hipnotiseerbaarheid Pedoterapie Wiskunde Wiskunde-angs Wiskunde-angshulpprogramme Wiskunde-angsskale 615.8512 Child therapy Mathematical ability Maths anxiety Hypnotism Wiskunde as taal van die wetenskap en tegnologie is een van die weinige vakke wat spesifiek as voorvereiste vir die bestudering van sekere studierigtings gestel word. Leerlinge met Wiskunde-angs word verhoed om hul ware potensiaal in Wiskunde te verwesenlik en word sodoende gediskwalifiseer om hul regmatige plek in die beroepswereld in te neem. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of hipnoterapie aangewend kan word om Wiskunde-angs tot werkbare vlakke te beperk sodat leerlinge optimaal in Wiskunde kan presteer. Die aard, oorsake, aanvang, herkenning, verklaring, gevolge, voorkoms en meting van Wiskunde-angs, die verband daarvan met Wiskundeprestasie en die hulp wat onderwysers en hulpprogramme kan lewer, is nagegaan. Daarna is hipnose en hipnoterapie beskou om te bepaal of dit as terapeutiese hulpmiddel pedagogies verantwoordbaar is. 'n Hipnoterapieprogram is in werking gestel en daar is bevind dat die proefpersone almal tot 'n mindere of meerdere mate daarby gebaat het. Mathematics as the language of science and technology is one of few subjects used as entrance requirement to certain fields of study. Mathematics anxiety prohibits certain pupils to reach their full potential in Mathematics and thus to obtain their rightful place in the world of work. The aim of this study was to determine whether hypnotherapy can be used to lower Mathematics anxiety levels to such an extend that pupils can optimally achieve in Mathematics. The nature, causes, extent, recognition, explanation, consequences, incidence and measurement of Mathematics anxiety, its relationship to achievement in Mathematics, as well as the help that can be rendered by teachers and treatment programmes were studied. Hypnotherapy was then examined to determine whether its use was pedagogically justifiable. A hypnotherapy treatment programme was introduced which was found to be to some extent beneficial to all the subjects used. Psychology of Education M. Ed. (Voorligting) 2015-01-23T04:24:20Z 2015-01-23T04:24:20Z 1997-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16191 af 1 online resource (xvii, 292 pages) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Anxiety Child therapy Hypnosis Hypnotherapy Hypnotisability Mathematics Mathematics achievement Mathematics anxiety Mathematics anxiety rating scales Mathematics anxiety treatment programmes Angs Hipnose Hipnoterapie Hipnotiseerbaarheid Pedoterapie Wiskunde Wiskunde-angs Wiskunde-angshulpprogramme Wiskunde-angsskale 615.8512 Child therapy Mathematical ability Maths anxiety Hypnotism |
spellingShingle |
Anxiety Child therapy Hypnosis Hypnotherapy Hypnotisability Mathematics Mathematics achievement Mathematics anxiety Mathematics anxiety rating scales Mathematics anxiety treatment programmes Angs Hipnose Hipnoterapie Hipnotiseerbaarheid Pedoterapie Wiskunde Wiskunde-angs Wiskunde-angshulpprogramme Wiskunde-angsskale 615.8512 Child therapy Mathematical ability Maths anxiety Hypnotism Theron, Gesiena Catharina Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs |
description |
Wiskunde as taal van die wetenskap en tegnologie is een van die weinige vakke wat
spesifiek as voorvereiste vir die bestudering van sekere studierigtings gestel word.
Leerlinge met Wiskunde-angs word verhoed om hul ware potensiaal in Wiskunde te
verwesenlik en word sodoende gediskwalifiseer om hul regmatige plek in die
beroepswereld in te neem. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of hipnoterapie
aangewend kan word om Wiskunde-angs tot werkbare vlakke te beperk sodat leerlinge
optimaal in Wiskunde kan presteer. Die aard, oorsake, aanvang, herkenning, verklaring,
gevolge, voorkoms en meting van Wiskunde-angs, die verband daarvan met
Wiskundeprestasie en die hulp wat onderwysers en hulpprogramme kan lewer, is
nagegaan. Daarna is hipnose en hipnoterapie beskou om te bepaal of dit as terapeutiese
hulpmiddel pedagogies verantwoordbaar is. 'n Hipnoterapieprogram is in werking gestel
en daar is bevind dat die proefpersone almal tot 'n mindere of meerdere mate daarby
gebaat het. === Mathematics as the language of science and technology is one of few subjects used as
entrance requirement to certain fields of study. Mathematics anxiety prohibits certain
pupils to reach their full potential in Mathematics and thus to obtain their rightful place
in the world of work. The aim of this study was to determine whether hypnotherapy can
be used to lower Mathematics anxiety levels to such an extend that pupils can optimally
achieve in Mathematics. The nature, causes, extent, recognition, explanation,
consequences, incidence and measurement of Mathematics anxiety, its relationship to
achievement in Mathematics, as well as the help that can be rendered by teachers and
treatment programmes were studied. Hypnotherapy was then examined to determine
whether its use was pedagogically justifiable. A hypnotherapy treatment programme was
introduced which was found to be to some extent beneficial to all the subjects used. === Psychology of Education === M. Ed. (Voorligting) |
author2 |
Burger, Sanet |
author_facet |
Burger, Sanet Theron, Gesiena Catharina |
author |
Theron, Gesiena Catharina |
author_sort |
Theron, Gesiena Catharina |
title |
Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs |
title_short |
Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs |
title_full |
Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs |
title_fullStr |
Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs |
title_full_unstemmed |
Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs |
title_sort |
hipnose as terapeutiese hulpmiddel by wiskunde-angs |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/16191 |
work_keys_str_mv |
AT therongesienacatharina hipnoseasterapeutiesehulpmiddelbywiskundeangs AT therongesienacatharina hypnosisastherapeuticaidwithregardtomathematicsanxiety |
_version_ |
1718224908641632256 |