Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is

Text in Afrikaans === In hierdie studie is die noodsaaklike bestuursrol van die rampverpleegster tydens rampoptrede en direk daarna verken, nagevors en beskryf. Haar bevoegdheid om die verskillende rampbestuurstake effektief te kan verrig voor, tydens en na rampe wat buite 'n hospitaal plaas...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Perold, Annalette
Other Authors: Booyens, S. W.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/15760
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-15760
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-157602016-04-16T04:08:29Z Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is The management competency of persons registered as disaster nurses at civil defence Perold, Annalette Booyens, S. W. Troskie, Rosemaré Disasters Disaster nursing Course in disaster nursing/management Course in disaster nursing/management Disaster management Disaster management process Disaster - nursing role Disaster planning Disaster relief Disaster recovery Shelter nursing Civil protection - South Africa - Pretoria 610.7349068 PERO 610.7349068 Nursing services -- Administration Disaster nursing -- South Africa -- Pretoria Text in Afrikaans In hierdie studie is die noodsaaklike bestuursrol van die rampverpleegster tydens rampoptrede en direk daarna verken, nagevors en beskryf. Haar bevoegdheid om die verskillende rampbestuurstake effektief te kan verrig voor, tydens en na rampe wat buite 'n hospitaal plaasvind, is oak nagegaan. Bestuurstake is geidentifiseer waarmee verpleegsters tydens rampsituasies buite hospitale vertroud behoort te wees. Die navorsingsprojek het deur middel van vraelyste biografiese data ingesamel met betrekking tot die persone wat as rampverpleegsters by Burgerlike Beskerming in Pretoria geregistreer is, met die doel om 'n kursus aan te beveel wat pertinent op hul behoeftes gerig is. Die rampverpleegster se behoefte aan toepaslike verdere opleiding, inoefening of leiding betreffende die ge1dentifiseerde bestuurstake, is bepaal. Dit het geblyk dat opleiding in die meeste take nodig is, en 'n kursus in rampbestuur vir verpleegkundiges is ontwerp In this study the essential management role of the disaster nurse during disaster action was outlined, researched and described. Her competency to effectively execute disaster relief tasks before, during and after a disaster occurring outside a hospital, was studied. Management tasks were identified which nurses should have mastered regarding disaster situations occurring outside hospital boundaries. Research data were gathered by means of a questiorinaire on the biographic detail of disaster nurses registered with · Civil Defence in Pretoria, in order to recommend a course specifically aimed at fulfilling their requirements. The research project identified requirements of the disaster nurse for appropriate further training, practise and guidance regarding the identified-management tasks. It became evident that training is required in most of the tasks, and a training course for nurses in disaster management was designed Health Studies M.A. (Verpleegkunde) 2015-01-23T04:24:05Z 2015-01-23T04:24:05Z 1994-06 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/15760 af 1 online resource (1 v. (various pagings))
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Disasters
Disaster nursing
Course in disaster nursing/management
Course in disaster nursing/management
Disaster management
Disaster management process
Disaster - nursing role
Disaster planning
Disaster relief
Disaster recovery
Shelter nursing
Civil protection - South Africa - Pretoria
610.7349068 PERO
610.7349068
Nursing services -- Administration
Disaster nursing -- South Africa -- Pretoria
spellingShingle Disasters
Disaster nursing
Course in disaster nursing/management
Course in disaster nursing/management
Disaster management
Disaster management process
Disaster - nursing role
Disaster planning
Disaster relief
Disaster recovery
Shelter nursing
Civil protection - South Africa - Pretoria
610.7349068 PERO
610.7349068
Nursing services -- Administration
Disaster nursing -- South Africa -- Pretoria
Perold, Annalette
Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is
description Text in Afrikaans === In hierdie studie is die noodsaaklike bestuursrol van die rampverpleegster tydens rampoptrede en direk daarna verken, nagevors en beskryf. Haar bevoegdheid om die verskillende rampbestuurstake effektief te kan verrig voor, tydens en na rampe wat buite 'n hospitaal plaasvind, is oak nagegaan. Bestuurstake is geidentifiseer waarmee verpleegsters tydens rampsituasies buite hospitale vertroud behoort te wees. Die navorsingsprojek het deur middel van vraelyste biografiese data ingesamel met betrekking tot die persone wat as rampverpleegsters by Burgerlike Beskerming in Pretoria geregistreer is, met die doel om 'n kursus aan te beveel wat pertinent op hul behoeftes gerig is. Die rampverpleegster se behoefte aan toepaslike verdere opleiding, inoefening of leiding betreffende die ge1dentifiseerde bestuurstake, is bepaal. Dit het geblyk dat opleiding in die meeste take nodig is, en 'n kursus in rampbestuur vir verpleegkundiges is ontwerp === In this study the essential management role of the disaster nurse during disaster action was outlined, researched and described. Her competency to effectively execute disaster relief tasks before, during and after a disaster occurring outside a hospital, was studied. Management tasks were identified which nurses should have mastered regarding disaster situations occurring outside hospital boundaries. Research data were gathered by means of a questiorinaire on the biographic detail of disaster nurses registered with · Civil Defence in Pretoria, in order to recommend a course specifically aimed at fulfilling their requirements. The research project identified requirements of the disaster nurse for appropriate further training, practise and guidance regarding the identified-management tasks. It became evident that training is required in most of the tasks, and a training course for nurses in disaster management was designed === Health Studies === M.A. (Verpleegkunde)
author2 Booyens, S. W.
author_facet Booyens, S. W.
Perold, Annalette
author Perold, Annalette
author_sort Perold, Annalette
title Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is
title_short Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is
title_full Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is
title_fullStr Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is
title_full_unstemmed Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is
title_sort bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/15760
work_keys_str_mv AT peroldannalette bestuursbevoegdheidvanpersonewatasrampverpleegstersbyburgerlikebeskerminggeregistreeris
AT peroldannalette themanagementcompetencyofpersonsregisteredasdisasternursesatcivildefence
_version_ 1718224829964877824