Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief
Summaries in Afrikaans and English === In hierdie studie word die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding in tydperspektief, naamlik aan die hand van 'n tiental opvoedkundiges se opvoedingsidees en onderwyspraktyke vanuit 'n histories-opvoedkundige perspektief ondersoek....
Main Author: | |
---|---|
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/15745 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-15745 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-157452016-04-16T04:08:29Z Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief Patrick, Glenn Henry Democracy Democratic freedom Equality Liberation education Literacy education Individuality Internalisation of values Outcomes-based education and learning Self-development Acceptance of authority 370.9 Education -- History Student government Student participation in administration Competency based education Educational equalization Plato Quintilian Augustine Summaries in Afrikaans and English In hierdie studie word die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding in tydperspektief, naamlik aan die hand van 'n tiental opvoedkundiges se opvoedingsidees en onderwyspraktyke vanuit 'n histories-opvoedkundige perspektief ondersoek. Die nuwe uitkomstegebaseerde onderwys- en leerbenadering in Suid-Afrika word ook ondersoek. Die opvoedkundiges is onder meer: • Plato (427-347 vC) • Marcus Fabius Quintilianus (35-100 nC) • Aurelius Augustinus (354-430 nC) • Desiderius Erasmus (1466-1536 nC) • Johan Amos Comenius (1592-1670) • John Locke (1632-1704) • Jean Jacques Rousseau (1712-1778) • Maria Montessori ( 1870-1952) • John Dewey (1859-1952) • Paulo Freire (1921-1997) Daar is bevind dat die demokrasie van die vroegste tye af (sedert die antieke Grieke) tot in ons huidige eeu in die opvoeding en onderwys aangespreek, gevestig en uitgebou is. Ten slotte word die uitsprake en praktyke van die vermelde opvoedkundiges en 'n uitkomstegebaseerde onderwys- en leerbenadering in Suid-Afrika beoordeel in terme van demokratiese wesenskenmerke en aanbevelings met betrekking tot die kontemporere en toekomstige opvoeding en onderwys in Suid-Afrika word gemaak. In this study the origin and development of democracy in education through the ages is traced in terms of a historico-educational examination of the ideas and practices of about ten educationists. The new outcomes-based education and learning approach in South Africa is also examined. The educationists are inter alia: • Plato (427-347 BC) • Marcus Fabius Quintilian (35-100 AD) • Aurelius Augustine (354-430 AD) • Desiderius Erasmus (1466-1536 AD) • John Amos Comenius (1592-1670) • John Locke (1632-1704) • Jean Jacques Rousseau (1712-1778) • Maria Montessori (1870-1952) • John Dewey (1859-1952) • Paulo Freire (1921-1997) It was found that democracy in educational theory and practice was addressed, established and developed since ancient times (the ancient Greeks) right up to the present. Finally, the educational philosophy and practices of these educationists as well as the outcomes-based educational approach in South Africa are examined in terms of their essential democratic features and recommendations are made regarding the present education system in South Africa. Educational Studies M. Ed. (Historiese Opvoedkunde) 2015-01-23T04:24:04Z 2015-01-23T04:24:04Z 1999-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/15745 af 1 online resource (xv, 147 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Democracy Democratic freedom Equality Liberation education Literacy education Individuality Internalisation of values Outcomes-based education and learning Self-development Acceptance of authority 370.9 Education -- History Student government Student participation in administration Competency based education Educational equalization Plato Quintilian Augustine |
spellingShingle |
Democracy Democratic freedom Equality Liberation education Literacy education Individuality Internalisation of values Outcomes-based education and learning Self-development Acceptance of authority 370.9 Education -- History Student government Student participation in administration Competency based education Educational equalization Plato Quintilian Augustine Patrick, Glenn Henry Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief |
description |
Summaries in Afrikaans and English === In hierdie studie word die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding
in tydperspektief, naamlik aan die hand van 'n tiental opvoedkundiges se opvoedingsidees
en onderwyspraktyke vanuit 'n histories-opvoedkundige perspektief ondersoek.
Die nuwe uitkomstegebaseerde onderwys- en leerbenadering in Suid-Afrika word ook
ondersoek.
Die opvoedkundiges is onder meer:
• Plato (427-347 vC)
• Marcus Fabius Quintilianus (35-100 nC)
• Aurelius Augustinus (354-430 nC)
• Desiderius Erasmus (1466-1536 nC)
• Johan Amos Comenius (1592-1670)
• John Locke (1632-1704)
• Jean Jacques Rousseau (1712-1778)
• Maria Montessori ( 1870-1952)
• John Dewey (1859-1952)
• Paulo Freire (1921-1997)
Daar is bevind dat die demokrasie van die vroegste tye af (sedert die antieke Grieke)
tot in ons huidige eeu in die opvoeding en onderwys aangespreek, gevestig en
uitgebou is.
Ten slotte word die uitsprake en praktyke van die vermelde opvoedkundiges en 'n
uitkomstegebaseerde onderwys- en leerbenadering in Suid-Afrika beoordeel in terme
van demokratiese wesenskenmerke en aanbevelings met betrekking tot die
kontemporere en toekomstige opvoeding en onderwys in Suid-Afrika word gemaak. === In this study the origin and development of democracy in education through the ages
is traced in terms of a historico-educational examination of the ideas and practices of
about ten educationists. The new outcomes-based education and learning approach in
South Africa is also examined.
The educationists are inter alia:
• Plato (427-347 BC)
• Marcus Fabius Quintilian (35-100 AD)
• Aurelius Augustine (354-430 AD)
• Desiderius Erasmus (1466-1536 AD)
• John Amos Comenius (1592-1670)
• John Locke (1632-1704)
• Jean Jacques Rousseau (1712-1778)
• Maria Montessori (1870-1952)
• John Dewey (1859-1952)
• Paulo Freire (1921-1997)
It was found that democracy in educational theory and practice was addressed,
established and developed since ancient times (the ancient Greeks) right up to the
present.
Finally, the educational philosophy and practices of these educationists as well as the
outcomes-based educational approach in South Africa are examined in terms of their
essential democratic features and recommendations are made regarding the present
education system in South Africa. === Educational Studies === M. Ed. (Historiese Opvoedkunde) |
author |
Patrick, Glenn Henry |
author_facet |
Patrick, Glenn Henry |
author_sort |
Patrick, Glenn Henry |
title |
Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief |
title_short |
Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief |
title_full |
Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief |
title_fullStr |
Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief |
title_full_unstemmed |
Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief |
title_sort |
die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n studie in tydperspektief |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/15745 |
work_keys_str_mv |
AT patrickglennhenry dieontstaanenontwikkelingvandemokrasieindieopvoedingnstudieintydperspektief |
_version_ |
1718224826011746304 |