Die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding : 'n Studie in tydperspektief

Summaries in Afrikaans and English === In hierdie studie word die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding in tydperspektief, naamlik aan die hand van 'n tiental opvoedkundiges se opvoedingsidees en onderwyspraktyke vanuit 'n histories-opvoedkundige perspektief ondersoek....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Patrick, Glenn Henry
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/15745
Description
Summary:Summaries in Afrikaans and English === In hierdie studie word die ontstaan en ontwikkeling van demokrasie in die opvoeding in tydperspektief, naamlik aan die hand van 'n tiental opvoedkundiges se opvoedingsidees en onderwyspraktyke vanuit 'n histories-opvoedkundige perspektief ondersoek. Die nuwe uitkomstegebaseerde onderwys- en leerbenadering in Suid-Afrika word ook ondersoek. Die opvoedkundiges is onder meer: • Plato (427-347 vC) • Marcus Fabius Quintilianus (35-100 nC) • Aurelius Augustinus (354-430 nC) • Desiderius Erasmus (1466-1536 nC) • Johan Amos Comenius (1592-1670) • John Locke (1632-1704) • Jean Jacques Rousseau (1712-1778) • Maria Montessori ( 1870-1952) • John Dewey (1859-1952) • Paulo Freire (1921-1997) Daar is bevind dat die demokrasie van die vroegste tye af (sedert die antieke Grieke) tot in ons huidige eeu in die opvoeding en onderwys aangespreek, gevestig en uitgebou is. Ten slotte word die uitsprake en praktyke van die vermelde opvoedkundiges en 'n uitkomstegebaseerde onderwys- en leerbenadering in Suid-Afrika beoordeel in terme van demokratiese wesenskenmerke en aanbevelings met betrekking tot die kontemporere en toekomstige opvoeding en onderwys in Suid-Afrika word gemaak. === In this study the origin and development of democracy in education through the ages is traced in terms of a historico-educational examination of the ideas and practices of about ten educationists. The new outcomes-based education and learning approach in South Africa is also examined. The educationists are inter alia: • Plato (427-347 BC) • Marcus Fabius Quintilian (35-100 AD) • Aurelius Augustine (354-430 AD) • Desiderius Erasmus (1466-1536 AD) • John Amos Comenius (1592-1670) • John Locke (1632-1704) • Jean Jacques Rousseau (1712-1778) • Maria Montessori (1870-1952) • John Dewey (1859-1952) • Paulo Freire (1921-1997) It was found that democracy in educational theory and practice was addressed, established and developed since ancient times (the ancient Greeks) right up to the present. Finally, the educational philosophy and practices of these educationists as well as the outcomes-based educational approach in South Africa are examined in terms of their essential democratic features and recommendations are made regarding the present education system in South Africa. === Educational Studies === M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)