Taalverryking van senior kleuters in milieubenadeelde gemeenskappe : 'n ouerprogram

Hierdie studie fokus op die taalontwikkeling en -verryking van senior kleuters in milieubenadeelde gemeenskappe. Die ondersoekgroep is 'n A:fiikaanssprekende Kleurling- en Griekwagemeenskap. Dit blyk dat die ouers in hierdie gemeenskap sekere leemtes openbaar ten aansien van bulle taalopvoed...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Naudé, Hendrina
Other Authors: Strydom, I. (Irene)
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/15585

Similar Items