Etnisiteit in 'n oorgangsperiode : 'n sociaal-sielkundige studie
Die studie fokus op etnisiteit gedurende die oorgang na 'n nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika. Op teoretiese vlak is aandag gegee aan ideologiese strominge; dimensies van etnisiteit; die omskrywing van etnisiteit en die onderskeid tussen etnisiteit en ander vorme van groepidentifisering....
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | en |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/15558 |