Oproepingsproses van verbande op onroerende sake in die Suid-Afrikaanse reg = Foreclosure of mortgage bonds over immovable property under South African law
Text in Afrikaans === In hierdie verhandeling ontleed ek die oproeping van ʼn verband op ʼn onroerende saak in die Suid-Afrikaanse reg. Indien ʼn verbandskuldenaar wanpresteer, kan die verbandskuldeiser sy beperkte saaklike reg afdwing deur die verband op te roep ten einde die uitstaande skuld te delg....
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | Afrikaans |
Published: |
2014
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/13179 |