Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede

Hierdie navorsing handel oor die maatskaplikewerksupervisor wat as laervlakbestuurder sekere take en verantwoordelikhede het. Die doel van die navorsing is om vas te stel of die supervisor toegerus is om die take en verantwoordelikhede verbonde aan die pos van laervlakbestuurder suksesvol uit te voe...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Smit, Karmi
Other Authors: Keet, N. J.
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/11867
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-11867
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-118672016-04-16T04:08:19Z Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede Smit, Karmi Keet, N. J. Welsynsorganisasies Bestuur Bestuur in welsynsorganisasies Bestuurder Bestuursvlakke Maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder Take en verantwoordelikhede van ‘n supervisor 361.32068 Social work administration -- South Africa Middle managers -- Job descriptions -- South Africa Social workers -- Supervision of -- South Africa Hierdie navorsing handel oor die maatskaplikewerksupervisor wat as laervlakbestuurder sekere take en verantwoordelikhede het. Die doel van die navorsing is om vas te stel of die supervisor toegerus is om die take en verantwoordelikhede verbonde aan die pos van laervlakbestuurder suksesvol uit te voer. Vir die navorsing is ‘n kwantitatiewe benadering en ‘n beskrywende navorsingsontwerp gevolg. In die eerste gedeelte van die studie (Hoofstukke 1 en 2) is gefokus op onder andere die agtergrond tot die navorsingsprobleem en rasionaal, probleemstelling, navorsingsmetodologie en literatuurstudie. Die tweede gedeelte van die studie (Hoofstukke 3 en 4) hou verband met die bevindinge en dataverifiëring en word afgesluit met gevolgtrekkings en aanbevelings wat op die studie van toepassing is. Social Work M.A. (Social work) 2013-10-17T10:19:36Z 2013-10-17T10:19:36Z 2013-10-17 February 2013 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/11867 Afrikaans University of South Africa 1 online resource (xiii, 165, [48] leaves)
collection NDLTD
language Afrikaans
format Others
sources NDLTD
topic Welsynsorganisasies
Bestuur
Bestuur in welsynsorganisasies
Bestuurder
Bestuursvlakke
Maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder
Take en verantwoordelikhede van ‘n supervisor
361.32068
Social work administration -- South Africa
Middle managers -- Job descriptions -- South Africa
Social workers -- Supervision of -- South Africa
spellingShingle Welsynsorganisasies
Bestuur
Bestuur in welsynsorganisasies
Bestuurder
Bestuursvlakke
Maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder
Take en verantwoordelikhede van ‘n supervisor
361.32068
Social work administration -- South Africa
Middle managers -- Job descriptions -- South Africa
Social workers -- Supervision of -- South Africa
Smit, Karmi
Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede
description Hierdie navorsing handel oor die maatskaplikewerksupervisor wat as laervlakbestuurder sekere take en verantwoordelikhede het. Die doel van die navorsing is om vas te stel of die supervisor toegerus is om die take en verantwoordelikhede verbonde aan die pos van laervlakbestuurder suksesvol uit te voer. Vir die navorsing is ‘n kwantitatiewe benadering en ‘n beskrywende navorsingsontwerp gevolg. In die eerste gedeelte van die studie (Hoofstukke 1 en 2) is gefokus op onder andere die agtergrond tot die navorsingsprobleem en rasionaal, probleemstelling, navorsingsmetodologie en literatuurstudie. Die tweede gedeelte van die studie (Hoofstukke 3 en 4) hou verband met die bevindinge en dataverifiëring en word afgesluit met gevolgtrekkings en aanbevelings wat op die studie van toepassing is. === Social Work === M.A. (Social work)
author2 Keet, N. J.
author_facet Keet, N. J.
Smit, Karmi
author Smit, Karmi
author_sort Smit, Karmi
title Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede
title_short Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede
title_full Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede
title_fullStr Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede
title_full_unstemmed Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede
title_sort beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede
publishDate 2013
url http://hdl.handle.net/10500/11867
work_keys_str_mv AT smitkarmi beskrywingvandiemaatskaplikewerksupervisoraslaervlakbestuurdersetakeenverantwoordelikhede
_version_ 1718224431951642624