Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld

Afrikaans text === In agrarian Palestine with Jerusalem as the economic, administrative and religious centre, the patriarchal family was the nucleus of an androcentric society with honour and shame as pivotal values. Women were regarded as property; useful for procreation. The religious and socia...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kamfer, Serowe Naomi
Other Authors: Craffert, Pieter F.
Format: Others
Language:af
Published: 2009
Subjects:
Online Access:Kamfer, Serowe Naomi (2002) Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/960>
http://hdl.handle.net/10500/960
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-960
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-9602021-04-29T05:09:15Z Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld The position of women within the systems of patriarchy and purity in the world of the Bible Kamfer, Serowe Naomi Craffert, Pieter F. 220.83054 Afrikaans text In agrarian Palestine with Jerusalem as the economic, administrative and religious centre, the patriarchal family was the nucleus of an androcentric society with honour and shame as pivotal values. Women were regarded as property; useful for procreation. The religious and social participation of women was limited by patriarchy and purity. According to genealogical purity lines, Israelites were classified as true Israel or of dubious status. This determined marriages and access to the Temple. In literature Ben Sira, Philo and Josephus denigrated women, ascribing to them an inherent evil nature. In fiction Mediterranean women were portrayed negatively and positively. The teaching of Jesus and Paul led to a levelling of social status, gender roles and ethnicity in the early church but this was reversed due to the pressure of the ambient patriarchal society and Paul's own ambivalence. In many cultures disparagement and exploitation of women are still prevalent. In agrariese Palestine met Jerusalem as die ekonomiese, administratiewe en godsdienstige sentrum, was die patriargale familie die kern van 'n androsentriese samelewing met eer en skande as sentrale waardes. Vroue is as eiendom beskou en noodsaaklik vir voortplanting. Godsdienstige en sosiale aktiwiteite van vroue was beperk as gevolg van die patriargaat en die reinheidsisteem. Genealogiese reinheidsgrense het Israeliete geklassifiseer as ware en nie-ware Israeliete en so toegang tot die Tempel, asook huwelike, gereguleer. Skrywers soos Ben Sira, Philo, Josefus en ander het vroue afgekraak en beskryf as inherent boos. Mediterreense vroue is in fiksie negatief en positief uitgebeeld. Die leer van Jesus en Paulus sou die onderskeid op grond van sosiale status, geslag en etnisiteit in die vroee kerk ophef, maar dis later omgekeer weens die druk van die patriargale samelewing en Paulus se eie toedoen. Die geringskatting en uitbuiting van vroue vind steeds plaas in baie kulture. Biblical and Ancient Studies M. Th. (Bybelkunde) 2009-08-25T10:48:15Z 2009-08-25T10:48:15Z 2002-11 Dissertation Kamfer, Serowe Naomi (2002) Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/960> http://hdl.handle.net/10500/960 af 1 online resource (110 leaves) application/pdf
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 220.83054
spellingShingle 220.83054
Kamfer, Serowe Naomi
Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld
description Afrikaans text === In agrarian Palestine with Jerusalem as the economic, administrative and religious centre, the patriarchal family was the nucleus of an androcentric society with honour and shame as pivotal values. Women were regarded as property; useful for procreation. The religious and social participation of women was limited by patriarchy and purity. According to genealogical purity lines, Israelites were classified as true Israel or of dubious status. This determined marriages and access to the Temple. In literature Ben Sira, Philo and Josephus denigrated women, ascribing to them an inherent evil nature. In fiction Mediterranean women were portrayed negatively and positively. The teaching of Jesus and Paul led to a levelling of social status, gender roles and ethnicity in the early church but this was reversed due to the pressure of the ambient patriarchal society and Paul's own ambivalence. In many cultures disparagement and exploitation of women are still prevalent. === In agrariese Palestine met Jerusalem as die ekonomiese, administratiewe en godsdienstige sentrum, was die patriargale familie die kern van 'n androsentriese samelewing met eer en skande as sentrale waardes. Vroue is as eiendom beskou en noodsaaklik vir voortplanting. Godsdienstige en sosiale aktiwiteite van vroue was beperk as gevolg van die patriargaat en die reinheidsisteem. Genealogiese reinheidsgrense het Israeliete geklassifiseer as ware en nie-ware Israeliete en so toegang tot die Tempel, asook huwelike, gereguleer. Skrywers soos Ben Sira, Philo, Josefus en ander het vroue afgekraak en beskryf as inherent boos. Mediterreense vroue is in fiksie negatief en positief uitgebeeld. Die leer van Jesus en Paulus sou die onderskeid op grond van sosiale status, geslag en etnisiteit in die vroee kerk ophef, maar dis later omgekeer weens die druk van die patriargale samelewing en Paulus se eie toedoen. Die geringskatting en uitbuiting van vroue vind steeds plaas in baie kulture. === Biblical and Ancient Studies === M. Th. (Bybelkunde)
author2 Craffert, Pieter F.
author_facet Craffert, Pieter F.
Kamfer, Serowe Naomi
author Kamfer, Serowe Naomi
author_sort Kamfer, Serowe Naomi
title Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld
title_short Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld
title_full Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld
title_fullStr Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld
title_full_unstemmed Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld
title_sort posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die bybelse leefwêreld
publishDate 2009
url Kamfer, Serowe Naomi (2002) Posisie van die vrou binne die patriargaat en reinheidsisteem van die Bybelse leefwêreld, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/960>
http://hdl.handle.net/10500/960
work_keys_str_mv AT kamferserowenaomi posisievandievroubinnediepatriargaatenreinheidsisteemvandiebybelseleefwereld
AT kamferserowenaomi thepositionofwomenwithinthesystemsofpatriarchyandpurityintheworldofthebible
_version_ 1719399505926815744