Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa

Text in Afrikaans === Die doel van hierdie studie was om vas te stel of kunsterapie wei suksesvol aangewend kan word met die anorexia nervosa-lyer. Daar is spesifiek gefokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Anorexia nervosa en kunsterapie is bespreek....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Smit, Judith
Other Authors: Venter, Maria Adriana
Format: Others
Language:af
Published: 2009
Subjects:
Online Access:Smit, Judith (2001) Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/938>
http://hdl.handle.net/10500/938
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-938
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-9382018-11-19T17:14:00Z Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa The use of art therapy with adolescents diagnosed with Anorexia nervosa Smit, Judith Venter, Maria Adriana Anorexia nervosa Art therapy Adolescent Self concept Self-image Eating disorders Expressive techniques Symbolic language 615.85156 Art therapy Anorexia nervosa -- Treatment Text in Afrikaans Die doel van hierdie studie was om vas te stel of kunsterapie wei suksesvol aangewend kan word met die anorexia nervosa-lyer. Daar is spesifiek gefokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Anorexia nervosa en kunsterapie is bespreek. Daar is aandag gegee aan die spesifieke kenmerke wat kuns geskik maak vir terapeutiese aanwending in die bebandeling van die anorexia nervosa-lyer. Die praktiese toepassing van kunsterapie is uiteengesit met die Jdem op kunsterapeutiese tegnieke wat fokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Twee adolessente wat met anorexia nervosa gediagnoseer is, is as proefpersone vir die studie gebruik. Die Adolessente-Selfkonsepskaal (ASKS) en die Sacks Sinsvoltooiingsmedium is as voor- en natoetse ingeskakel om die stand van die twee proetpersone se selfkonsep te bepaal. Kunsterapie is vir twaalf sessies met die proefpersone gedoen. Uit die navorsingsresultate is tot die gevolgtrekking gekom dat kunsterapie gelei het tot 'n verbetering rakende aspekte van die seltkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Kunsterapie is positief beleef deur die proefpersone. Gevoelens kon op 'n nie-bedreigende manier geeksploreer word en onopgeloste situasies kon met vrymoedigheid aangespreek word. The aim of this study was to assess and describe the potential value of art therapy as an intervention strategy for the treatment of adolescents suffering from anorexia nervosa. Anorexia nervosa was described and defined. Diagnostic criteria, the manifestation and contributory causes, as well as the treatment and the prognosis for recovery, were discussed. Art therapy, as well as specific therapeutic techniques suitable for the anorexia nervosa sufferer were explained. The specific objective of the study was to determine the influence of certain art therapy techniques on the self-concept of two adolescents suffering from anorexia nervosa. The results indicated that there were significant changes in the self-concept of the two adolescents. Art therapy can be an effective therapeutic intervention strategy for the adolescent suffering from anorexia nervosa and gives the client the opportunity to come to tenns with the self in a non-threatening way. Psychology of Education M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) 2009-08-25T10:48:04Z 2009-08-25T10:48:04Z 2001-12 Dissertation Smit, Judith (2001) Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/938> http://hdl.handle.net/10500/938 af 1 online resource (x, 163 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Anorexia nervosa
Art therapy
Adolescent
Self concept
Self-image
Eating disorders
Expressive techniques
Symbolic language
615.85156
Art therapy
Anorexia nervosa -- Treatment
spellingShingle Anorexia nervosa
Art therapy
Adolescent
Self concept
Self-image
Eating disorders
Expressive techniques
Symbolic language
615.85156
Art therapy
Anorexia nervosa -- Treatment
Smit, Judith
Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa
description Text in Afrikaans === Die doel van hierdie studie was om vas te stel of kunsterapie wei suksesvol aangewend kan word met die anorexia nervosa-lyer. Daar is spesifiek gefokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Anorexia nervosa en kunsterapie is bespreek. Daar is aandag gegee aan die spesifieke kenmerke wat kuns geskik maak vir terapeutiese aanwending in die bebandeling van die anorexia nervosa-lyer. Die praktiese toepassing van kunsterapie is uiteengesit met die Jdem op kunsterapeutiese tegnieke wat fokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Twee adolessente wat met anorexia nervosa gediagnoseer is, is as proefpersone vir die studie gebruik. Die Adolessente-Selfkonsepskaal (ASKS) en die Sacks Sinsvoltooiingsmedium is as voor- en natoetse ingeskakel om die stand van die twee proetpersone se selfkonsep te bepaal. Kunsterapie is vir twaalf sessies met die proefpersone gedoen. Uit die navorsingsresultate is tot die gevolgtrekking gekom dat kunsterapie gelei het tot 'n verbetering rakende aspekte van die seltkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Kunsterapie is positief beleef deur die proefpersone. Gevoelens kon op 'n nie-bedreigende manier geeksploreer word en onopgeloste situasies kon met vrymoedigheid aangespreek word. === The aim of this study was to assess and describe the potential value of art therapy as an intervention strategy for the treatment of adolescents suffering from anorexia nervosa. Anorexia nervosa was described and defined. Diagnostic criteria, the manifestation and contributory causes, as well as the treatment and the prognosis for recovery, were discussed. Art therapy, as well as specific therapeutic techniques suitable for the anorexia nervosa sufferer were explained. The specific objective of the study was to determine the influence of certain art therapy techniques on the self-concept of two adolescents suffering from anorexia nervosa. The results indicated that there were significant changes in the self-concept of the two adolescents. Art therapy can be an effective therapeutic intervention strategy for the adolescent suffering from anorexia nervosa and gives the client the opportunity to come to tenns with the self in a non-threatening way. === Psychology of Education === M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
author2 Venter, Maria Adriana
author_facet Venter, Maria Adriana
Smit, Judith
author Smit, Judith
author_sort Smit, Judith
title Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa
title_short Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa
title_full Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa
title_fullStr Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa
title_full_unstemmed Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa
title_sort kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met anorexia nervosa
publishDate 2009
url Smit, Judith (2001) Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/938>
http://hdl.handle.net/10500/938
work_keys_str_mv AT smitjudith kunsasterapeutiesehulpmiddelindiebehandelingvandieadolessentmetanorexianervosa
AT smitjudith theuseofarttherapywithadolescentsdiagnosedwithanorexianervosa
_version_ 1718792734912806912