Praktiese riglyne by die hantering van die dowe en hardhorende kind binne die gesinsopset

Afrikaans text === Alhoewel daar al vorige navorsing oor die dowe of hardhorende kind gedoen is, handel dit meestal oor die vroee identifisering van die kind se gehoorverlies,sy/haar plasingsmoontlikhede, en kommunikasie,asook die hantering van die kind met gehoorverlies binne die skoolopset. Die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Maloney, Carmen
Other Authors: Lessing, A. C.
Format: Others
Language:other
Published: 2011
Subjects:
Online Access:Maloney, Carmen (2010) Praktiese riglyne by die hantering van die dowe en hardhorende kind binne die gesinsopset, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4751>
http://hdl.handle.net/10500/4751
Description
Summary:Afrikaans text === Alhoewel daar al vorige navorsing oor die dowe of hardhorende kind gedoen is, handel dit meestal oor die vroee identifisering van die kind se gehoorverlies,sy/haar plasingsmoontlikhede, en kommunikasie,asook die hantering van die kind met gehoorverlies binne die skoolopset. Die meeste beskikbare literatuur wat handel oor riglyne by die hantering van die dowe of hardhorende kind binne die gesinsopset, is verouderd. Hierdie studie is 'n fenomenologiese navorsingstudie. Uit die semi-gestruktureerde onderhoude is verskeie temas geidentifiseer wat betrekking het op die hantering van die dowe of hardhorende kind in die gesin. Praktiese riglyne is vir ouers daargestel ten op sigte van die dowe of hardhorende kind se kommunikasie, gesinslewe,die skool, asook sy/haar emosionele en sosiale funksionering. === Although previous research has been done abouth the hard-hearing child, most of the available research concentrates on early identification of hearing lost, placement and communication as well as to cope with hearing loss within the school environment. The majority of the literature which is currently available concerning guidelines for the deaf or hard-hearing children within the family group, is outdated. A phenomenological study has been done. By means of semi-structured interviews practical guidelines have been collected. Several themes were identified in the course of these interviews, namely: communication by the child with hearing loss, the effect of the hearing loss on the family members, the impact of hearing loss in the school environment and the implications of hearing loss on the child's emotional and social functioning. Guidelines were suggested for the practical management of deaf and hard-hearing children concerning communication, family life, scool and emotional and social functioning. === Educational Studies === M. Ed. (Voorligting)