Selfstandige naamwoord in Kwanyama

In die verre noorde van Suidwes-Afrika is n aantal inboorlinggebiede gelee wat vanaf die weskus tot by die Caprivistrook in die ooste strek. In die weste, met die Kunenerivier as noordelike en die Atlantiese Oseaan as westelike grens, le 'n ruwe bergagtige gebied wat as die Kaokoveld, of d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Zimmermann, Wolfgang
Other Authors: Ziervogel, D.
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2021
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/27736
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-27736
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-277362021-07-31T05:09:04Z Selfstandige naamwoord in Kwanyama Zimmermann, Wolfgang Ziervogel, D. African languages South African indigenous content 496.329055 Kuanyama language -- Grammar African languages -- Namibia -- Grammar Kwanyama language -- Noun In die verre noorde van Suidwes-Afrika is n aantal inboorlinggebiede gelee wat vanaf die weskus tot by die Caprivistrook in die ooste strek. In die weste, met die Kunenerivier as noordelike en die Atlantiese Oseaan as westelike grens, le 'n ruwe bergagtige gebied wat as die Kaokoveld, of deesdae Kaokoland bekend staan. Dit is die tuisland van die Hererosprekende Himba. In die ooste, afgesien van die nog verder oos gelee Caprivistrook, le die Kavango-tuisland. Hier woon die Kwangali, Shambyu, Gciriku en Mbukushu. Tussen hierdie twee gebiede le Owambo, tuiste van die Wambo. Dit is verreweg die digsbewoonde gebied in S.W.A. en het 'n bevolking van meer as 300,000. Ofskoon polities en etnies saamgesnoer, word die Wambo in agt stamme verdeel waarvan die KWANYAMA en Ndonga, hoofsaaklik vanwee hul getalsoorwig en as gevolg van sendingaktiwiteite, die vernaamstes is. Indien die.grens tussen Angola en S.W.A. buite rekening gelaat word, sou die KWANYAMA na skatting twee keer soveel as die Ndonga kon tel, ongeveer 140,000 teenoor 70,000. Die tale van die onderskeie groepe is dialekties aan mekaar verwant en is onderling verstaanbaar. Sowel KWANYAMA as Ndonga word in Owambo as amptelike tale erken. Die vernaamste verskille tussen die twee le in die eerste plek in die klankstelsel en fonologie en in die tweede plek in die woordeskat, terwyl die morfologie slegs enkele wesenlike verskille toon. In hierdie studie sal verwysings na Ndonga soms onvormydelik wees. 'n Aanhaling uit 'n uitgawe van "Bantu-Studies" (Doke, Maart 1933, p.26) mag die toestand van ons kennis van prof. Doke se suidwestelike Bantoetaalgroep paslik illustreer: "We confess, however, that in this field we are sadly lacking in information, as to the population involved and the relative importance to-day of these languages, and can make no definite suggestions of value until the necessary survey has been undertaken. Die behoefte aan meer ontsluitende kennis van genoemde taalgroep bestaan in 'n groot mate vandag nog. Ofskoon die selfstandige naamwoord in KWANYAMA maar een aspek is, en daar slegs aan geraak word, mag dit moontlik 'n bydrae tot ons kennis van die Suidwestale lewer. African Languages M.A. (Bantoetale) 2021-07-29T06:52:26Z 2021-07-29T06:52:26Z 1971 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/27736 Afrikaans ix, 140 pages application/pdf
collection NDLTD
language Afrikaans
format Others
sources NDLTD
topic African languages
South African indigenous content
496.329055
Kuanyama language -- Grammar
African languages -- Namibia -- Grammar
Kwanyama language -- Noun
spellingShingle African languages
South African indigenous content
496.329055
Kuanyama language -- Grammar
African languages -- Namibia -- Grammar
Kwanyama language -- Noun
Zimmermann, Wolfgang
Selfstandige naamwoord in Kwanyama
description In die verre noorde van Suidwes-Afrika is n aantal inboorlinggebiede gelee wat vanaf die weskus tot by die Caprivistrook in die ooste strek. In die weste, met die Kunenerivier as noordelike en die Atlantiese Oseaan as westelike grens, le 'n ruwe bergagtige gebied wat as die Kaokoveld, of deesdae Kaokoland bekend staan. Dit is die tuisland van die Hererosprekende Himba. In die ooste, afgesien van die nog verder oos gelee Caprivistrook, le die Kavango-tuisland. Hier woon die Kwangali, Shambyu, Gciriku en Mbukushu. Tussen hierdie twee gebiede le Owambo, tuiste van die Wambo. Dit is verreweg die digsbewoonde gebied in S.W.A. en het 'n bevolking van meer as 300,000. Ofskoon polities en etnies saamgesnoer, word die Wambo in agt stamme verdeel waarvan die KWANYAMA en Ndonga, hoofsaaklik vanwee hul getalsoorwig en as gevolg van sendingaktiwiteite, die vernaamstes is. Indien die.grens tussen Angola en S.W.A. buite rekening gelaat word, sou die KWANYAMA na skatting twee keer soveel as die Ndonga kon tel, ongeveer 140,000 teenoor 70,000. Die tale van die onderskeie groepe is dialekties aan mekaar verwant en is onderling verstaanbaar. Sowel KWANYAMA as Ndonga word in Owambo as amptelike tale erken. Die vernaamste verskille tussen die twee le in die eerste plek in die klankstelsel en fonologie en in die tweede plek in die woordeskat, terwyl die morfologie slegs enkele wesenlike verskille toon. In hierdie studie sal verwysings na Ndonga soms onvormydelik wees. 'n Aanhaling uit 'n uitgawe van "Bantu-Studies" (Doke, Maart 1933, p.26) mag die toestand van ons kennis van prof. Doke se suidwestelike Bantoetaalgroep paslik illustreer: "We confess, however, that in this field we are sadly lacking in information, as to the population involved and the relative importance to-day of these languages, and can make no definite suggestions of value until the necessary survey has been undertaken. Die behoefte aan meer ontsluitende kennis van genoemde taalgroep bestaan in 'n groot mate vandag nog. Ofskoon die selfstandige naamwoord in KWANYAMA maar een aspek is, en daar slegs aan geraak word, mag dit moontlik 'n bydrae tot ons kennis van die Suidwestale lewer. === African Languages === M.A. (Bantoetale)
author2 Ziervogel, D.
author_facet Ziervogel, D.
Zimmermann, Wolfgang
author Zimmermann, Wolfgang
author_sort Zimmermann, Wolfgang
title Selfstandige naamwoord in Kwanyama
title_short Selfstandige naamwoord in Kwanyama
title_full Selfstandige naamwoord in Kwanyama
title_fullStr Selfstandige naamwoord in Kwanyama
title_full_unstemmed Selfstandige naamwoord in Kwanyama
title_sort selfstandige naamwoord in kwanyama
publishDate 2021
url http://hdl.handle.net/10500/27736
work_keys_str_mv AT zimmermannwolfgang selfstandigenaamwoordinkwanyama
_version_ 1719418320219799552