Televisiekykers se ervaring van die uitbeelding van Anima en Animus in televisieadvertensies

OPSOMMING Heteroseksuele interaksie word deur adverteerders in televisieadvertensies aangewend en die doel van die studie was om te bepaal hoe kykers dit ervaar. Data is ingesamel deur `n aantal advertensies aan skoolkinders te vertoon waarna onderhoude gevoer is om vas te stel hoe die kinders die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Krause, George Frederick
Other Authors: Kruger, P. (Prof.)
Language:en
Published: 2009
Subjects:
Online Access:Krause, George Frederick (2009) Televisiekykers se ervaring van die uitbeelding van Anima en Animus in televisieadvertensies, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2434>
http://hdl.handle.net/10500/2434
Description
Summary:OPSOMMING Heteroseksuele interaksie word deur adverteerders in televisieadvertensies aangewend en die doel van die studie was om te bepaal hoe kykers dit ervaar. Data is ingesamel deur `n aantal advertensies aan skoolkinders te vertoon waarna onderhoude gevoer is om vas te stel hoe die kinders die advertensies ervaar het. Daar is van konsepte vanuit die analitiese sielkunde gebruik gemaak om kodes te identifiseer. Die navorser het deur die tegniek van inhoudsontleding die voorkoms van manifestasies van die kontraseksuele komplekse in die onderhoude bestudeer. Daar is bevind dat die erotiese aspekte van die konraseksuele komplekse by voorkeur in die bestudeerde advertensies aangewend is en dat deelnemers daarop gelet het. SUMMARY The purpose of this study was to investigate a style of advertising from the perspective of the Analytical Psychology. The style involves the depiction of a young man and woman in a state of interaction with one another. In an attempt to understand how the viewer experiences this, concepts from the Analytical Psychology of C.G. Jung were used. Jung claimed that the psyche contains constructs which he termed archetypes. Archetypes are ideas and predispositions, organisms are born possessing these. If the theory is correct, it can be assumed that these constructs will influence human behaviour. The archetypes responsible for initiating heterosexual interest are called the anima and the animus. The prevalence of different aspects of these in four television commercials as experienced by participants during interviews was studied by means of content analysis. Sexual manifestations were found to be the most prominently used aspects of the anima and the animus to market the advertised products. === PSYCHOLOGY === MA(SS) (PSYCHOLOGY)