Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers
OPSOMMING Die doel van die navorsingstudie is om die voorkoms en hantering van werksres by maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing te ondersoek ten einde aanbevelings aan die bestuur van welsynsorganisasies te maak met die oog op die bevordering van effektiewe stresbestuur by maatskaplike werk...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | en |
Published: |
2009
|
Subjects: | |
Online Access: | Marquard, Lesley Heather (2009) Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2266> http://hdl.handle.net/10500/2266 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-2266 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-22662018-11-19T17:14:08Z Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers Marquard, Lesley Heather Reynolds, Coenraad Christoffel Individual- and organizational stress Management of welfare organizations Social worker Work stress Individuele- en organisatoriese streshanteringstrategiee Bestuur van welsynsorganisasie Maatskaplike werker Bestuur van werkstres Werkstres 361.30968734 Work -- Psychological aspects Stress (Psychology) -- South Africa -- Paarl Employee assistance programs -- South Africa -- Paarl Job stress -- South Africa -- Paarl Stress management -- South Africa -- Paarl Social workers -- Job stress -- South Africa -- Paarl OPSOMMING Die doel van die navorsingstudie is om die voorkoms en hantering van werksres by maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing te ondersoek ten einde aanbevelings aan die bestuur van welsynsorganisasies te maak met die oog op die bevordering van effektiewe stresbestuur by maatskaplike werkers. Elf welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing is in die ondersoek betrek en twintig maatskaplike werkers het aan die ondersoek deelgeneem. Na aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing wel werkstres ervaar en dat die meerderheid welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing nie oor programme vir streshantering vir hul maatskaplike werkers beskik nie. Daar word onder meer aanbeveel dat beide die maatskaplike werker en die bestuur van die welsynsorganisasie mede-verantwoordelikheid moet neem vir die maatskaplike werker se effektiewe stresbestuur deur middel van individuele- en organisatoriese streshanteringstrategieë. SUMMARY The purpose of this research study is to investigate the occurrence and management of work stress by social workers in the Paarl-vicinity in order to make recommendations to the management of welfare organisations regarding the promotion of effective stress management of social workers. Eleven welfare organisations in the Paarl-vicinity were involved in the investigation while twenty social workers participated in the investigation. With reference to the empirical study, it was concluded that social workers in the Paarl-vicinity do experience work stress and that the majority of the welfare organisations in the Paarl-vicinity do not have programmes for stress management available for their social workers. Based on these conclusions it was recommended that both the social worker and the organisations must take co-responsibility for the social workers effective stress management by utilizing individual- and organisational stress management strategies. Social work M.Diac. 2009-08-25T11:02:01Z 2009-08-25T11:02:01Z 2009-08-25T11:02:01Z 2006-03-31 Dissertation Marquard, Lesley Heather (2009) Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2266> http://hdl.handle.net/10500/2266 en 1 online resource (viii, 81 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
en |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Individual- and organizational stress Management of welfare organizations Social worker Work stress Individuele- en organisatoriese streshanteringstrategiee Bestuur van welsynsorganisasie Maatskaplike werker Bestuur van werkstres Werkstres 361.30968734 Work -- Psychological aspects Stress (Psychology) -- South Africa -- Paarl Employee assistance programs -- South Africa -- Paarl Job stress -- South Africa -- Paarl Stress management -- South Africa -- Paarl Social workers -- Job stress -- South Africa -- Paarl |
spellingShingle |
Individual- and organizational stress Management of welfare organizations Social worker Work stress Individuele- en organisatoriese streshanteringstrategiee Bestuur van welsynsorganisasie Maatskaplike werker Bestuur van werkstres Werkstres 361.30968734 Work -- Psychological aspects Stress (Psychology) -- South Africa -- Paarl Employee assistance programs -- South Africa -- Paarl Job stress -- South Africa -- Paarl Stress management -- South Africa -- Paarl Social workers -- Job stress -- South Africa -- Paarl Marquard, Lesley Heather Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers |
description |
OPSOMMING
Die doel van die navorsingstudie is om die voorkoms en hantering van werksres by maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing te ondersoek ten einde aanbevelings aan die bestuur van welsynsorganisasies te maak met die oog op die bevordering van effektiewe stresbestuur by maatskaplike werkers. Elf welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing is in die ondersoek betrek en twintig maatskaplike werkers het aan die ondersoek deelgeneem. Na aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing wel werkstres ervaar en dat die meerderheid welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing nie oor programme vir streshantering vir hul maatskaplike werkers beskik nie. Daar word onder meer aanbeveel dat beide die maatskaplike werker en die bestuur van die welsynsorganisasie mede-verantwoordelikheid moet neem vir die maatskaplike werker se effektiewe stresbestuur deur middel van individuele- en organisatoriese streshanteringstrategieë.
SUMMARY
The purpose of this research study is to investigate the occurrence and management of work stress by social workers in the Paarl-vicinity in order to make recommendations to the management of welfare organisations regarding the promotion of effective stress management of social workers. Eleven welfare organisations in the Paarl-vicinity were involved in the investigation while twenty social workers participated in the investigation. With reference to the empirical study, it was concluded that social workers in the Paarl-vicinity do experience work stress and that the majority of the welfare organisations in the Paarl-vicinity do not have programmes for stress management available for their social workers. Based on these conclusions it was recommended that both the social worker and the organisations must take co-responsibility for the social workers effective stress management by utilizing individual- and organisational stress management strategies. === Social work === M.Diac. |
author2 |
Reynolds, Coenraad Christoffel |
author_facet |
Reynolds, Coenraad Christoffel Marquard, Lesley Heather |
author |
Marquard, Lesley Heather |
author_sort |
Marquard, Lesley Heather |
title |
Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers |
title_short |
Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers |
title_full |
Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers |
title_fullStr |
Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers |
title_full_unstemmed |
Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers |
title_sort |
voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers |
publishDate |
2009 |
url |
Marquard, Lesley Heather (2009) Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2266> http://hdl.handle.net/10500/2266 |
work_keys_str_mv |
AT marquardlesleyheather voorkomsenhanteringvanwerkstresbymaatskaplikewerkers |
_version_ |
1718793023458902016 |