Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief

Text in Afrikaans === Die doel van hierdie navorsing was om vas te stel of leerders in Graad R die nodige wiskundige vaardighede deur gestruktureerde spel bemeester het wat as grondslag vir verdere wiskunde-onderrig kan dien. In die literatuurstudie is die verskillende wiskunde konsepte in diepte on...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Fourie, Maria Elizabeth
Other Authors: De Witt, M. W. (Marike W.)
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Fourie, Maria Elizabeth (2015) Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/19163>
http://hdl.handle.net/10500/19163
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-19163
record_format oai_dc
collection NDLTD
language Afrikaans
format Others
sources NDLTD
topic Dataversameling en grafieke
Een-tot-een ooreenstemming
Gestruktureerde spel
Getalbegrip
Graad R-leerder
Klassifiseer
Kleuter
Konservasie of behoud
Meting
Oordra van wiskunde konsepte
Opeenvolging
Probleemoplossing en logiese denke
Speel
Vergelyking
Voorwiskundige vaardighede
Vorm en ruimtelike bewustheid
Wiskunde konsepte
Data collection and graphs
One-to-one correspondence
Structured play
Number sense
Grade R learner
Classify
Pre-schooler/toddler
Conservation
Measurement
Teaching math concepts
Seriation
Problem solving and logical thinking
Play
Comparison
Pre-mathematical skills
Shape and spatial sense
Mathematical concepts
372.70968
Mathematical ability in children -- South Africa -- Evaluation
Mathematics -- Study and teaching (Preschool) -- South Africa -- Evaluation
Games in mathematics education -- South Africa -- Evaluation
Play -- South Africa -- Evaluation
spellingShingle Dataversameling en grafieke
Een-tot-een ooreenstemming
Gestruktureerde spel
Getalbegrip
Graad R-leerder
Klassifiseer
Kleuter
Konservasie of behoud
Meting
Oordra van wiskunde konsepte
Opeenvolging
Probleemoplossing en logiese denke
Speel
Vergelyking
Voorwiskundige vaardighede
Vorm en ruimtelike bewustheid
Wiskunde konsepte
Data collection and graphs
One-to-one correspondence
Structured play
Number sense
Grade R learner
Classify
Pre-schooler/toddler
Conservation
Measurement
Teaching math concepts
Seriation
Problem solving and logical thinking
Play
Comparison
Pre-mathematical skills
Shape and spatial sense
Mathematical concepts
372.70968
Mathematical ability in children -- South Africa -- Evaluation
Mathematics -- Study and teaching (Preschool) -- South Africa -- Evaluation
Games in mathematics education -- South Africa -- Evaluation
Play -- South Africa -- Evaluation
Fourie, Maria Elizabeth
Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief
description Text in Afrikaans === Die doel van hierdie navorsing was om vas te stel of leerders in Graad R die nodige wiskundige vaardighede deur gestruktureerde spel bemeester het wat as grondslag vir verdere wiskunde-onderrig kan dien. In die literatuurstudie is die verskillende wiskunde konsepte in diepte ondersoek. Daar is ook gefokus op die oordra van wiskunde konsepte aan jong leerders. Verder is daar in die literatuurstudie ondersoek ingestel na die doel, waardes, tipes, ontwikkeling van spel asook spel in die moderne era. Vir die empiriese ondersoek is 103 Graad R-leerders van ses verskillende skole betrek. Daar is gebruik gemaak van ʼn ewekansige steekproef by die skole wat bereid was om aan die studie deel te neem. Die ondersoek het plaasgevind deur die gebruik van die positivistiese kwantitatiewe navorsingsmetode. Daar is gebruik gemaak van vraelyste om te bepaal wat die bemeestering van wiskundige vaardighede by Graad R-leerders is. Gestruktureerde spel is as hulpmiddel gebruik vir die insameling van die navorsingsmateriaal. Die resultate is bekom deur die vraelyste statisties te verwerk. Daar is ook vraelyste aan die onderwysers gegee om meer agtergrond oor hulle onderrigmetodes asook die onderwysers se eie gevoel teenoor en kennis van wiskunde te bekom. Die navorsingsresultate bevestig dat die meerderheid van die Graad R-leerders oor ʼn goeie wiskundige grondslag beskik. Dus is daar deur die studie gevind dat dit belangrik is dat jong kinders baie moet speel om nuwe vaardighede aan te leer, maar ook die geleentheid moet hê om die vaardighede te beoefen. === The purpose of this research was to determine whether learners in Grade R mastered the necessary math skills through structured play that could serve as a basis for further mathematics training. In the literature various math concepts were studied in depth. The main focus was on the transfer of math concepts to young learners. The literature study further focussed on the purpose, values, and types of play, development of play and play in the modern era. An empirical study using random sampling was done using 103 Grade R learners from six different schools who were willing to participate in the study. The study was done using the positivism quantitative research methodology. Questionnaires were used to determine the mastery of mathematical skills by Grade R learners. Structured play was used as a tool to collect the research material. The results were obtained by processing the questionnaires statistically. Questionnaires were also completed by the teachers to confirm their background knowledge, teaching methods as well as to determine the teachers‟ own feelings towards and their knowledge of mathematics. The research results confirm that the majority of Grade R learners have obtained a good math foundation. The study also confirmed that it is important that young children need to play to learn new skills and must have the opportunity to practise the new skills. === Psychology of Education === D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
author2 De Witt, M. W. (Marike W.)
author_facet De Witt, M. W. (Marike W.)
Fourie, Maria Elizabeth
author Fourie, Maria Elizabeth
author_sort Fourie, Maria Elizabeth
title Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief
title_short Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief
title_full Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief
title_fullStr Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief
title_full_unstemmed Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief
title_sort voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief
publishDate 2015
url Fourie, Maria Elizabeth (2015) Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/19163>
http://hdl.handle.net/10500/19163
work_keys_str_mv AT fouriemariaelizabeth voorwiskundigevaardighedeasgrondslagvirdiebemeesteringvanwiskundenopvoedkundigesielkundeperspektief
_version_ 1718794460373975040
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-191632018-11-19T17:15:15Z Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief Fourie, Maria Elizabeth De Witt, M. W. (Marike W.) Dataversameling en grafieke Een-tot-een ooreenstemming Gestruktureerde spel Getalbegrip Graad R-leerder Klassifiseer Kleuter Konservasie of behoud Meting Oordra van wiskunde konsepte Opeenvolging Probleemoplossing en logiese denke Speel Vergelyking Voorwiskundige vaardighede Vorm en ruimtelike bewustheid Wiskunde konsepte Data collection and graphs One-to-one correspondence Structured play Number sense Grade R learner Classify Pre-schooler/toddler Conservation Measurement Teaching math concepts Seriation Problem solving and logical thinking Play Comparison Pre-mathematical skills Shape and spatial sense Mathematical concepts 372.70968 Mathematical ability in children -- South Africa -- Evaluation Mathematics -- Study and teaching (Preschool) -- South Africa -- Evaluation Games in mathematics education -- South Africa -- Evaluation Play -- South Africa -- Evaluation Text in Afrikaans Die doel van hierdie navorsing was om vas te stel of leerders in Graad R die nodige wiskundige vaardighede deur gestruktureerde spel bemeester het wat as grondslag vir verdere wiskunde-onderrig kan dien. In die literatuurstudie is die verskillende wiskunde konsepte in diepte ondersoek. Daar is ook gefokus op die oordra van wiskunde konsepte aan jong leerders. Verder is daar in die literatuurstudie ondersoek ingestel na die doel, waardes, tipes, ontwikkeling van spel asook spel in die moderne era. Vir die empiriese ondersoek is 103 Graad R-leerders van ses verskillende skole betrek. Daar is gebruik gemaak van ʼn ewekansige steekproef by die skole wat bereid was om aan die studie deel te neem. Die ondersoek het plaasgevind deur die gebruik van die positivistiese kwantitatiewe navorsingsmetode. Daar is gebruik gemaak van vraelyste om te bepaal wat die bemeestering van wiskundige vaardighede by Graad R-leerders is. Gestruktureerde spel is as hulpmiddel gebruik vir die insameling van die navorsingsmateriaal. Die resultate is bekom deur die vraelyste statisties te verwerk. Daar is ook vraelyste aan die onderwysers gegee om meer agtergrond oor hulle onderrigmetodes asook die onderwysers se eie gevoel teenoor en kennis van wiskunde te bekom. Die navorsingsresultate bevestig dat die meerderheid van die Graad R-leerders oor ʼn goeie wiskundige grondslag beskik. Dus is daar deur die studie gevind dat dit belangrik is dat jong kinders baie moet speel om nuwe vaardighede aan te leer, maar ook die geleentheid moet hê om die vaardighede te beoefen. The purpose of this research was to determine whether learners in Grade R mastered the necessary math skills through structured play that could serve as a basis for further mathematics training. In the literature various math concepts were studied in depth. The main focus was on the transfer of math concepts to young learners. The literature study further focussed on the purpose, values, and types of play, development of play and play in the modern era. An empirical study using random sampling was done using 103 Grade R learners from six different schools who were willing to participate in the study. The study was done using the positivism quantitative research methodology. Questionnaires were used to determine the mastery of mathematical skills by Grade R learners. Structured play was used as a tool to collect the research material. The results were obtained by processing the questionnaires statistically. Questionnaires were also completed by the teachers to confirm their background knowledge, teaching methods as well as to determine the teachers‟ own feelings towards and their knowledge of mathematics. The research results confirm that the majority of Grade R learners have obtained a good math foundation. The study also confirmed that it is important that young children need to play to learn new skills and must have the opportunity to practise the new skills. Psychology of Education D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) 2015-10-05T06:25:31Z 2015-10-05T06:25:31Z 2015-02 Thesis Fourie, Maria Elizabeth (2015) Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/19163> http://hdl.handle.net/10500/19163 Afrikaans 1 online resource (15 unnumbered leaves, 210 leaves) : illustrations (chiefly color)