Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering

Afrikaans text === As sielkundige in privaat praktyk neem die navorser waar dat 'n negatiewe selfkonsep onderliggend is tot verskeie aanmeldingsprobleme, asook die kind se onvermoe om te aktualiseer, ten einde sy volle potensiaal te bereik. Opvoedkundige sielkundiges het 'n behoefte gei...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Duif, Ronel
Other Authors: Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Duif, Ronel (1999) Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18645>
http://hdl.handle.net/10500/18645
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-18645
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-186452018-11-19T17:15:14Z Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering Psychotherapeutic skills training for the child with the purpose of improving self-concept Duif, Ronel Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947- Selfkonsep Diagnose van selfkonsepgebreke Selfkonsepgebreke Middelkinderjare Terapeutiese ingrepe in selfkonsep Psigoterapeutiese vaardighede Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding Opvoedkundige sielkunde Self concept Diagnosis of self-concept shortcomings Self-concept shortcomings Mid-childhood years Therapeutic interventions in self-concept Psychotherapeutic skills Psychotherapeutic skills training Educational psychologist 155.2 Self-perception Training Self-esteem -- Therapeutic use Child psychology Afrikaans text As sielkundige in privaat praktyk neem die navorser waar dat 'n negatiewe selfkonsep onderliggend is tot verskeie aanmeldingsprobleme, asook die kind se onvermoe om te aktualiseer, ten einde sy volle potensiaal te bereik. Opvoedkundige sielkundiges het 'n behoefte geidentifiseer aan hulpverleningsingrepe om die probleem aan te spreek. Dit het gelei tot die daarstel van 'n model: "Model vir psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering". Hierdie model het die opheffing van selfkonsepgebreke, deur middel van psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding, ten doel. Die model is saamgestel vanuit die navorser se praktykervaring en 'n literatuurstudie wat gelei bet tot die samestelling van konseptuele raamwerke vir selfkonsep en psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding. Seltkonsepgebreke is in hierdie studie in verband gebring met vaardigheidstekorte. Dit bet daartoe gelei dat selfkonsepgebreke aangespreek kon word deur gebruik te maak van vaardigheidsopleiding. Die slotsom waartoe gekom is, is dat daar 'n verbetering in die selfkonsep van kinders in die middelkinderjare plaasgevind bet met die toepassing van die model. Volgens opvoedkundige sielkundiges in privaatpraktyk le die waarde van die model en die riglyne vir die operasionalisering daarvan, daarin dat dit praktiese toepassingswaarde bet in die proses van hulpverlening. As a psychologist in private practice, the researcher notices that a negative self-concept is underlying to several initial reported problems, as well as the child's inability to actualize in order to reach his full potential. Educational psychologists identified the necessity for supportive intervention to address this problem. This has led to the establishing of a model: "Model for psychotherapeutic skills training for the child with the purpose of improving self-concept". This model aims to relinquish self-concept shortcomings by means of psychotherapeutic skills training. This model has been constructed from the researcher's experience in her practice as well as a literature study, which led to the compilation of conceptual frameworks for self-concept and psychotherapeutic skills training. In this study, self-concept shortcomings have been linked to the lack of skills. This has resulted in self-concept shortcomings to be addressed by skills training. The conclusion which has been reached is that there is an improvement in the self-concept of children in mid-childhood years with the implementation of the model. According to educational psychologists in private practice, the value of the model and the guidelines for the implementation thereof, lie in the the fact that the model has practical applicational worth in the process of rendering support. Psychology of Education D. Ed. (Psychology of Education) 2015-05-25T09:35:42Z 2015-05-25T09:35:42Z 1999-09 Thesis Duif, Ronel (1999) Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18645> http://hdl.handle.net/10500/18645 Afrikaans 1 online resource (xxxi, 340 leaves)
collection NDLTD
language Afrikaans
format Others
sources NDLTD
topic Selfkonsep
Diagnose van selfkonsepgebreke
Selfkonsepgebreke
Middelkinderjare
Terapeutiese ingrepe in selfkonsep
Psigoterapeutiese vaardighede
Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding
Opvoedkundige sielkunde
Self concept
Diagnosis of self-concept shortcomings
Self-concept shortcomings
Mid-childhood years
Therapeutic interventions in self-concept
Psychotherapeutic skills
Psychotherapeutic skills training
Educational psychologist
155.2
Self-perception
Training
Self-esteem -- Therapeutic use
Child psychology
spellingShingle Selfkonsep
Diagnose van selfkonsepgebreke
Selfkonsepgebreke
Middelkinderjare
Terapeutiese ingrepe in selfkonsep
Psigoterapeutiese vaardighede
Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding
Opvoedkundige sielkunde
Self concept
Diagnosis of self-concept shortcomings
Self-concept shortcomings
Mid-childhood years
Therapeutic interventions in self-concept
Psychotherapeutic skills
Psychotherapeutic skills training
Educational psychologist
155.2
Self-perception
Training
Self-esteem -- Therapeutic use
Child psychology
Duif, Ronel
Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering
description Afrikaans text === As sielkundige in privaat praktyk neem die navorser waar dat 'n negatiewe selfkonsep onderliggend is tot verskeie aanmeldingsprobleme, asook die kind se onvermoe om te aktualiseer, ten einde sy volle potensiaal te bereik. Opvoedkundige sielkundiges het 'n behoefte geidentifiseer aan hulpverleningsingrepe om die probleem aan te spreek. Dit het gelei tot die daarstel van 'n model: "Model vir psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering". Hierdie model het die opheffing van selfkonsepgebreke, deur middel van psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding, ten doel. Die model is saamgestel vanuit die navorser se praktykervaring en 'n literatuurstudie wat gelei bet tot die samestelling van konseptuele raamwerke vir selfkonsep en psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding. Seltkonsepgebreke is in hierdie studie in verband gebring met vaardigheidstekorte. Dit bet daartoe gelei dat selfkonsepgebreke aangespreek kon word deur gebruik te maak van vaardigheidsopleiding. Die slotsom waartoe gekom is, is dat daar 'n verbetering in die selfkonsep van kinders in die middelkinderjare plaasgevind bet met die toepassing van die model. Volgens opvoedkundige sielkundiges in privaatpraktyk le die waarde van die model en die riglyne vir die operasionalisering daarvan, daarin dat dit praktiese toepassingswaarde bet in die proses van hulpverlening. === As a psychologist in private practice, the researcher notices that a negative self-concept is underlying to several initial reported problems, as well as the child's inability to actualize in order to reach his full potential. Educational psychologists identified the necessity for supportive intervention to address this problem. This has led to the establishing of a model: "Model for psychotherapeutic skills training for the child with the purpose of improving self-concept". This model aims to relinquish self-concept shortcomings by means of psychotherapeutic skills training. This model has been constructed from the researcher's experience in her practice as well as a literature study, which led to the compilation of conceptual frameworks for self-concept and psychotherapeutic skills training. In this study, self-concept shortcomings have been linked to the lack of skills. This has resulted in self-concept shortcomings to be addressed by skills training. The conclusion which has been reached is that there is an improvement in the self-concept of children in mid-childhood years with the implementation of the model. According to educational psychologists in private practice, the value of the model and the guidelines for the implementation thereof, lie in the the fact that the model has practical applicational worth in the process of rendering support. === Psychology of Education === D. Ed. (Psychology of Education)
author2 Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
author_facet Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Duif, Ronel
author Duif, Ronel
author_sort Duif, Ronel
title Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering
title_short Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering
title_full Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering
title_fullStr Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering
title_full_unstemmed Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering
title_sort psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering
publishDate 2015
url Duif, Ronel (1999) Psigoterapeutiese vaardigheidsopleiding aan die kind met die oog op selfkonsepverbetering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18645>
http://hdl.handle.net/10500/18645
work_keys_str_mv AT duifronel psigoterapeutiesevaardigheidsopleidingaandiekindmetdieoogopselfkonsepverbetering
AT duifronel psychotherapeuticskillstrainingforthechildwiththepurposeofimprovingselfconcept
_version_ 1718794355245842432