Stressors by oorblywende personeel na 'n afleggingsproses in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Afrikaans text === Die doel van hierdie navorsing is om die stressors by oorblywende personeel na 'n a.fleggingsproses in die Suid-Afrikaanse Lugmag(SALM), te meet en te beskryf Vanuit die literatuuroorsig word die stressors in aflegging; die bedryfsimpak van stressors na 'n af...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Bester, Willem Sterrenberg
Other Authors: Martins, Nico
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Bester, Willem Sterrenberg (1996) Stressors by oorblywende personeel na 'n afleggingsproses in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18086>
http://hdl.handle.net/10500/18086
Description
Summary:Afrikaans text === Die doel van hierdie navorsing is om die stressors by oorblywende personeel na 'n a.fleggingsproses in die Suid-Afrikaanse Lugmag(SALM), te meet en te beskryf Vanuit die literatuuroorsig word die stressors in aflegging; die bedryfsimpak van stressors na 'n afleggingsproses op organisasiegedrag en die konsepte stres, werkstres en organisasie­ stres bespreek. Die empiriese navorsing word vanuit 'n funksionalistiese paradigma aangebied, waarteen die behaviorisme en sistemiese skole die onderbou vorm. Die navorsingsontwerp is 'n beskrywende studie en maak gebruik van 'n gestratifiseerde proporsionele ewekansige steekproe£ Die ervaring van werk- en lewensomstandighede­ vraelys is vir die meet van stressors in die organisasie gebruik. Die resultate vertoon organisasiefunksionering, loopbaanaangeleenthede en vergoedings­ aspekte as die vemaamste stressors by oorblywende personeel van die SALM. Toekomstige navorsing kan temas soos die sielkundige kontrak, werksonsekerheid en organisasieverbondenheid insluit. Relevante sleutelwoorde is stressors in aflegging, oorlewendes sindroom, organisasie­ klimaat, organisasie·agteruitgang en chroniese stres. === The aim of the survey is to identify and measure the stressors of survivors after a layoff process in the South African Air Force (SAAF). The literature highlights stressors in layoffs; the industrial impact of stressors after a layoff process on organisational behavior and the concepts stress, workstress and organisational stress. The empirical research is presented from a functionalistic paradigm with behaviorism and systems theory as foundation. The research design is a descriptive study and make use of a stratified proportional sample. The experience of work- and life circumstances questionnaire was used in the measurement of stressors. The results show organisational functioning, career aspects and remuneration as the main stressors of survivors. Themes that can be incorporated in future research are the psychological contract, job insecurity and organisational commitment. Relevant keywords in the research are stressors in layoffs, survivor syndrome, organisational climate, organisational decline and chronic stress. === Industrial and Organisational Psychology === MCom (Bedryfsielkunde)