Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering

Text in Afrikaans === Afrikanisering en universiteitsonderwys: 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering In hierdie studie is 'n beskrywing van en verklaring vir die ontstaan, ontwikkeling en betekenis van die begrip afrikanisering gegee. Daar is bevind dat die begrip afrikan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, Susanna Abigaêl
Other Authors: Booyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952-
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Coetzee, Susanna Abigaêl (1997) Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17916>
http://hdl.handle.net/10500/17916
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-17916
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-179162018-11-19T17:14:57Z Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering Coetzee, Susanna Abigaêl Booyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952- Africanisation Africanization Localisation African nationalism Black consciousness Negritude Afrocentrism African personality Apartheid Domestication Colonialism African universities Afrikanisering lokalisering Afrika-nasionalisme Swart bewussyn Afrosentrisme Ethiopianisme Afrika-persoonlikheid Afrika-universiteite Kolonialisme Apartheid Verinheemsing 378.68 Africanization -- South Africa. Universities and colleges -- South Africa. Universities and colleges -- South Africa -- History. Africanization -- Africa. Text in Afrikaans Afrikanisering en universiteitsonderwys: 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering In hierdie studie is 'n beskrywing van en verklaring vir die ontstaan, ontwikkeling en betekenis van die begrip afrikanisering gegee. Daar is bevind dat die begrip afrikanisering 'n emosiebelaaide en polities sensitiewe begrip is wat saam met verbandhoudende begrippe soos Afrika-persoonlikheid, Negritude, Afrosentrisme, Ethiopianisme, lokalisering en swartbewussyn 'n ge"integreerde deel vorm van die strewe om nie net politieke onafhanklikheid vir Afrika-kolonies en Afrikane te verkry en te handhaaf nie, maar om hierdie onafhanklikheid ook op sosio-ekonomiese en kulturele gebiede te verseker. Die standpunte van verskeie pleitbesorgers van afrikanisering is ontleed en na aanleiding daarvan is 'n vergelyking tussen vroeere afrikaniseringspogings in Brits Wes-Afrika en die in Suid-Afrika getref. Nadat 'n aantal implikasies van afrikanisering vir Suid-Afrikaanse universiteite aangedui is, is enkele toekomsperspektiewe rakende die afrikanisering van universiteite in Suid-Afrika geformuleer. Africanisation and university education: an historical-educational explication and evaluation In this study a description of and explanation for the origin, development and meaning of the concept africanisation is given. It can be concluded that the concept africanisation is emotive and politically sensitive and together with related concepts such as African personality, Negritude, Afrocentrism, Ethiopianism, localisation and Black consciousness it forms an integrated part of the aspiration not only to gain and maintain political independence for African colonies and Africans, but also to secure this identity in the socio-economic and cultural fields. The views of various advocates/proponents of africanisation were analysed and based on this analysis a comparison between the earlier africanisation attempts in British West Africa and those in South Africa was drawn. After some implications of africanisation for South African universities were indicated, a number of future perspectives with regard to the africanisation of universities in South Africa were formulated. Educational Studies D. Ed. (Historiese Opvoedkunde) 2015-01-23T04:24:34Z 2015-01-23T04:24:34Z 1997-06 Thesis Coetzee, Susanna Abigaêl (1997) Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17916> http://hdl.handle.net/10500/17916 af 1 online resource (vi, 262 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Africanisation
Africanization
Localisation
African nationalism
Black consciousness
Negritude
Afrocentrism
African personality
Apartheid
Domestication
Colonialism
African universities
Afrikanisering
lokalisering
Afrika-nasionalisme
Swart bewussyn
Afrosentrisme
Ethiopianisme
Afrika-persoonlikheid
Afrika-universiteite
Kolonialisme
Apartheid
Verinheemsing
378.68
Africanization -- South Africa.
Universities and colleges -- South Africa.
Universities and colleges -- South Africa -- History.
Africanization -- Africa.
spellingShingle Africanisation
Africanization
Localisation
African nationalism
Black consciousness
Negritude
Afrocentrism
African personality
Apartheid
Domestication
Colonialism
African universities
Afrikanisering
lokalisering
Afrika-nasionalisme
Swart bewussyn
Afrosentrisme
Ethiopianisme
Afrika-persoonlikheid
Afrika-universiteite
Kolonialisme
Apartheid
Verinheemsing
378.68
Africanization -- South Africa.
Universities and colleges -- South Africa.
Universities and colleges -- South Africa -- History.
Africanization -- Africa.
Coetzee, Susanna Abigaêl
Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering
description Text in Afrikaans === Afrikanisering en universiteitsonderwys: 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering In hierdie studie is 'n beskrywing van en verklaring vir die ontstaan, ontwikkeling en betekenis van die begrip afrikanisering gegee. Daar is bevind dat die begrip afrikanisering 'n emosiebelaaide en polities sensitiewe begrip is wat saam met verbandhoudende begrippe soos Afrika-persoonlikheid, Negritude, Afrosentrisme, Ethiopianisme, lokalisering en swartbewussyn 'n ge"integreerde deel vorm van die strewe om nie net politieke onafhanklikheid vir Afrika-kolonies en Afrikane te verkry en te handhaaf nie, maar om hierdie onafhanklikheid ook op sosio-ekonomiese en kulturele gebiede te verseker. Die standpunte van verskeie pleitbesorgers van afrikanisering is ontleed en na aanleiding daarvan is 'n vergelyking tussen vroeere afrikaniseringspogings in Brits Wes-Afrika en die in Suid-Afrika getref. Nadat 'n aantal implikasies van afrikanisering vir Suid-Afrikaanse universiteite aangedui is, is enkele toekomsperspektiewe rakende die afrikanisering van universiteite in Suid-Afrika geformuleer. === Africanisation and university education: an historical-educational explication and evaluation In this study a description of and explanation for the origin, development and meaning of the concept africanisation is given. It can be concluded that the concept africanisation is emotive and politically sensitive and together with related concepts such as African personality, Negritude, Afrocentrism, Ethiopianism, localisation and Black consciousness it forms an integrated part of the aspiration not only to gain and maintain political independence for African colonies and Africans, but also to secure this identity in the socio-economic and cultural fields. The views of various advocates/proponents of africanisation were analysed and based on this analysis a comparison between the earlier africanisation attempts in British West Africa and those in South Africa was drawn. After some implications of africanisation for South African universities were indicated, a number of future perspectives with regard to the africanisation of universities in South Africa were formulated. === Educational Studies === D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
author2 Booyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952-
author_facet Booyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952-
Coetzee, Susanna Abigaêl
author Coetzee, Susanna Abigaêl
author_sort Coetzee, Susanna Abigaêl
title Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering
title_short Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering
title_full Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering
title_fullStr Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering
title_full_unstemmed Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering
title_sort afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering
publishDate 2015
url Coetzee, Susanna Abigaêl (1997) Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17916>
http://hdl.handle.net/10500/17916
work_keys_str_mv AT coetzeesusannaabigael afrikaniseringenuniversiteitsonderwysnhistoriesopvoedkundigedeurskouingenevaluering
_version_ 1718794224200056832