Ontwikkeling van alternatiewe konstruksies in 'n terapeutiese gesprek : 'n gevallestudie
Text in Afrikaans === In this study a description of the development of meaningful alternative constructions has been provided. The development of meaningful alternative descriptions of a painful situation within which people find themselves could create the possibility of movement taking place. ·...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Voges, Aletta Maria (1996) Ontwikkeling van alternatiewe konstruksies in 'n terapeutiese gesprek : 'n gevallestudie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17826> http://hdl.handle.net/10500/17826 |
Summary: | Text in Afrikaans === In this study a description of the development of meaningful alternative constructions has been
provided. The development of meaningful alternative descriptions of a painful situation within
which people find themselves could create the possibility of movement taking place. ·
The development of alternative descriptions was discussed by means of the following
components of a therapeutic conversation:
The therapist uses the different punctuations of the family in their description of
the problem and takes complementary descriptions into consideration.
(Punctuation/complementation.)
In the description of alternative realities the therapist uses a language that
creates hope for change. (Reframing.)
The therapist listens to the family with respect and endeavours to hear the
family's themes, to understand and to use them. (Language.)
The therapist, by asking questions of which the answers facilitate further
questions, accepts the responsibility to facilitate discussions that encourage
participation in the therapeutic process. (Participation/questions leading to
further questions.)
The discussion was based on a constructivist approach.
A case history was described to illustrate how meaningful alternative descriptions were
developed in a therapeutic conversation. === In hierdie studie is 'n beskrywing van die ontwikkeling van betekenisvolle alternatiewe
konstruksies gegee. Die ontwikkeling van alternatiewe beskrywings vir 'n pynlike situasie
waarin mense hulle bevind kan die moontlikheid skep dat beweging plaasvind.
Die ontwikkeling van alternatiewe beskrywings word bespreek aan die hand van die volgende
vier komponente van 'n terapeutiese gesprek:
Die terapeut gebruik die verskillende punktuasies van die gesin in hulle
beskrywing van die probleem en neem komplementerende beskrywings in ag.
(Punktuasielkomplementering.)
In die beskrywing van alternatiewe realiteite gebruik die terapeut 'n taal wat die
hoop op verandering skep. (Herformulering.)
Die terapeut luister met respek na die gesin, en poog om die gesin se temas aan
te hoor, te verstaan en te gebruik. (Taal.)
Die terapeut neem, deur vrae te vra waarvan die antwoorde tot verdere vrae
aanleiding gee, die verantwoordelikheid op hom om gesprekvoering te fasiliteer
wat deelname aan die terapeutiese proses aanmoedig. (Deelname/vrae wat
aanleiding gee tot verdere vrae.)
Die bespreking is gebaseer op 'n konstruktivistiese benadering.
'n Gevallestudie word beskryf om te illustreer hoe betekenisvolle alternatiewe beskrywings in
'n terapeutiese gesprek ontwikkel is. === M.A. (Social Work) |
---|