Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind

Die algemene persepsie bestaan dat dit 'n struikelblok is om 'n enigste kind te wees omdat hierdie kinders meestal sosio-emosionele probleme ervaar. Hulle word getipeer as onder andere selfsugtig, eensaam, afhanklik, ongelukkig, dominerend en bederf. Daar bestaan betreklik min navorsing...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Verreynne, Karin
Other Authors: Olivier, A.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Verreynne, Karin (1995) Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17807>
http://hdl.handle.net/10500/17807
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-17807
record_format oai_dc
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic One-child family
Stereotyping
Parental educational behaviour
Determinants of parenting
Personality development
Contradictory research findings
Qualitative research
Structured questionnaire
Unstructured interview
Situational model for parental educational behaviour
306.874
Only child
Personality development
One-child family
Parental educational behaviour
Dimensions of parenting
Determinants of parenting
Personality traits of only children
spellingShingle One-child family
Stereotyping
Parental educational behaviour
Determinants of parenting
Personality development
Contradictory research findings
Qualitative research
Structured questionnaire
Unstructured interview
Situational model for parental educational behaviour
306.874
Only child
Personality development
One-child family
Parental educational behaviour
Dimensions of parenting
Determinants of parenting
Personality traits of only children
Verreynne, Karin
Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind
description Die algemene persepsie bestaan dat dit 'n struikelblok is om 'n enigste kind te wees omdat hierdie kinders meestal sosio-emosionele probleme ervaar. Hulle word getipeer as onder andere selfsugtig, eensaam, afhanklik, ongelukkig, dominerend en bederf. Daar bestaan betreklik min navorsing omtrent die enigste kind as sodanig. Die meeste inligting wat omtrent hierdie kinders beskikbaar is, is verkry uit"'vergelykende studies waarvan enigste kinders toevallig deel gevorm het en waarin die invloed van veranderlikes soos geboorterangorde en gesinsgrootte op aspekte soos intelligensie, persoonlikheid en gedrag ondersoek is. Die gebruik van hierdie veranderlikes het wye kritiek uitgelok omdat dit aanleiding gegee het tot teenstrydige navorsingsresultate wat sowel negatiewe as positiewe persoonseienskappe uitgewys het. 'n Sterk pleidooi is gelewer vir 'n holistiese benadering tot die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind met grater klem op die bepalende invloed van f aktore binne en buite die gesin. In hierdie studie word die invloed van ouerlike opvoedingsgedrag op die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind ondersoek. Die vertrekpunt van die studie is 'n ondersoek na die rol wat gehegtheid en die gesin as sosiale sisteem as grondslag van 'n ouer-kind-verhouding speel. Albei ouers dra vanuit hul onderskeie ouerhuise bepaalde opvoedingsinhoude, gebaseer op die opvoedingsgedrag wat hulle as kinders ervaar het, in hul huwelik en gesin in. Dit dien as grondslag vir die opvoedingsgedrag wat hulle teenoor hul kind openbaar. Sodoende skep hulle 'n eie opvoedingskultuur. Die literatuur Die literatuur bevestig die regstreekse verband tussen ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind. In hierdie studie word agt dimensies van - ouerlike opvoedingsgedrag beskryf, asook die invloed daarvan op die persoonlikheid van die enigste kind. In die empiriese ondersoek word die opvoedingsgedrag van vyf ouerpare, asook hul enigste kinders se betekenisgewing daaraan en belewing daarvan, aan die hand van vraelyste en ongestruktureerde onderhoude kwalitatief geevalueer. Op grond hiervan is bevind dat die populere stereotipering van die enigste kind ongegrond is en dat daar nie sprake is van 'n tipiese enigste kind nie. 'n Waardering van die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind, trouens van enige kind, is eerder gelee in die kind se belewing van en betekenisgewing aan sy ouers se opvoedingsgedrag. === A general perception exists that it is an impediment to be an only child because these children frequently experience socio-emotional problems. They are typified as self-centred, lonely, dependent, domineering and spoit Little research exists to verify this description. Most of the available information has been obtained through comparative studies in which only children participated through sheer coincidence. These studies investigated the effects of variabl~ such as position in family and family size on aspects such as intelligence, personality and behaviour. The use of these variables elicited wide criticism since it resulted in contradictory research findings which indicated the presence of both negative and positive personality traits. This prompted a plea for a holistic approach to the personality development of the only child, with a greater emphasis on the determining influences of factors within and outside the family. This study investigates the influence of parental educational behaviour on the personality development of the only child. The point of departure is an inquiry into the roles played by the family as a social system and attachment in the foundation of the parent-child relationship. From their respective parental homes, both parents bring certain educational contents into their marriage, based on the educational behaviour that they experienced as children. This serves as a basis for the behaviour that they display towards their children. The literature establishes a linear relationship between parental educational behaviour and the personality development of the only child. In this study, eight dimensions of parental educational behaviour are described, as well as the influence of these on the personality of the only child. In the empirical investigation, the educational behaviour of five couples was quantitatively evaluated using questionnaires and unstructured int~rviews. The only child's attribution of meaning to and experience of this behaviour were also evaluated. Based on these results, it was found that the popular stereotyping of the only child is unfounded, and that there is no such thing as a typical only child. An appreciation of the personality development of the only child, and indeed any child, lies rather in the child's experience of and meaning attribution to his parents' educational behaviour. === D.Ed. (Psychology of Education)
author2 Olivier, A.
author_facet Olivier, A.
Verreynne, Karin
author Verreynne, Karin
author_sort Verreynne, Karin
title Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind
title_short Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind
title_full Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind
title_fullStr Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind
title_full_unstemmed Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind
title_sort ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind
publishDate 2015
url Verreynne, Karin (1995) Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17807>
http://hdl.handle.net/10500/17807
work_keys_str_mv AT verreynnekarin ouerlikeopvoedingsgedragendiepersoonlikheidsontwikkelingvandieenigstekind
_version_ 1718794190441152512
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-178072018-11-19T17:14:54Z Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind Verreynne, Karin Olivier, A. One-child family Stereotyping Parental educational behaviour Determinants of parenting Personality development Contradictory research findings Qualitative research Structured questionnaire Unstructured interview Situational model for parental educational behaviour 306.874 Only child Personality development One-child family Parental educational behaviour Dimensions of parenting Determinants of parenting Personality traits of only children Die algemene persepsie bestaan dat dit 'n struikelblok is om 'n enigste kind te wees omdat hierdie kinders meestal sosio-emosionele probleme ervaar. Hulle word getipeer as onder andere selfsugtig, eensaam, afhanklik, ongelukkig, dominerend en bederf. Daar bestaan betreklik min navorsing omtrent die enigste kind as sodanig. Die meeste inligting wat omtrent hierdie kinders beskikbaar is, is verkry uit"'vergelykende studies waarvan enigste kinders toevallig deel gevorm het en waarin die invloed van veranderlikes soos geboorterangorde en gesinsgrootte op aspekte soos intelligensie, persoonlikheid en gedrag ondersoek is. Die gebruik van hierdie veranderlikes het wye kritiek uitgelok omdat dit aanleiding gegee het tot teenstrydige navorsingsresultate wat sowel negatiewe as positiewe persoonseienskappe uitgewys het. 'n Sterk pleidooi is gelewer vir 'n holistiese benadering tot die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind met grater klem op die bepalende invloed van f aktore binne en buite die gesin. In hierdie studie word die invloed van ouerlike opvoedingsgedrag op die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind ondersoek. Die vertrekpunt van die studie is 'n ondersoek na die rol wat gehegtheid en die gesin as sosiale sisteem as grondslag van 'n ouer-kind-verhouding speel. Albei ouers dra vanuit hul onderskeie ouerhuise bepaalde opvoedingsinhoude, gebaseer op die opvoedingsgedrag wat hulle as kinders ervaar het, in hul huwelik en gesin in. Dit dien as grondslag vir die opvoedingsgedrag wat hulle teenoor hul kind openbaar. Sodoende skep hulle 'n eie opvoedingskultuur. Die literatuur Die literatuur bevestig die regstreekse verband tussen ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind. In hierdie studie word agt dimensies van - ouerlike opvoedingsgedrag beskryf, asook die invloed daarvan op die persoonlikheid van die enigste kind. In die empiriese ondersoek word die opvoedingsgedrag van vyf ouerpare, asook hul enigste kinders se betekenisgewing daaraan en belewing daarvan, aan die hand van vraelyste en ongestruktureerde onderhoude kwalitatief geevalueer. Op grond hiervan is bevind dat die populere stereotipering van die enigste kind ongegrond is en dat daar nie sprake is van 'n tipiese enigste kind nie. 'n Waardering van die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind, trouens van enige kind, is eerder gelee in die kind se belewing van en betekenisgewing aan sy ouers se opvoedingsgedrag. A general perception exists that it is an impediment to be an only child because these children frequently experience socio-emotional problems. They are typified as self-centred, lonely, dependent, domineering and spoit Little research exists to verify this description. Most of the available information has been obtained through comparative studies in which only children participated through sheer coincidence. These studies investigated the effects of variabl~ such as position in family and family size on aspects such as intelligence, personality and behaviour. The use of these variables elicited wide criticism since it resulted in contradictory research findings which indicated the presence of both negative and positive personality traits. This prompted a plea for a holistic approach to the personality development of the only child, with a greater emphasis on the determining influences of factors within and outside the family. This study investigates the influence of parental educational behaviour on the personality development of the only child. The point of departure is an inquiry into the roles played by the family as a social system and attachment in the foundation of the parent-child relationship. From their respective parental homes, both parents bring certain educational contents into their marriage, based on the educational behaviour that they experienced as children. This serves as a basis for the behaviour that they display towards their children. The literature establishes a linear relationship between parental educational behaviour and the personality development of the only child. In this study, eight dimensions of parental educational behaviour are described, as well as the influence of these on the personality of the only child. In the empirical investigation, the educational behaviour of five couples was quantitatively evaluated using questionnaires and unstructured int~rviews. The only child's attribution of meaning to and experience of this behaviour were also evaluated. Based on these results, it was found that the popular stereotyping of the only child is unfounded, and that there is no such thing as a typical only child. An appreciation of the personality development of the only child, and indeed any child, lies rather in the child's experience of and meaning attribution to his parents' educational behaviour. D.Ed. (Psychology of Education) 2015-01-23T04:24:28Z 2015-01-23T04:24:28Z 1995-11 Thesis Verreynne, Karin (1995) Ouerlike opvoedingsgedrag en die persoonlikheidsontwikkeling van die enigste kind, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17807> http://hdl.handle.net/10500/17807 af 1 online resource (xvi, 223 leaves , 6 unnumbered leaves)