Voorskoolse kind en geletterdheidservaring.

Summaries in Afrikaans and English === Text in Afrikaans === Vanaf geboorte is die ouers en die omgewing wat hulle vir die kind skep van die uiterste belang. Ouers behoort 'n ruimte te skep waar die kind intellektueel gestimuleer kan word, begeleide leerervaringe kan ontvang en waar hy veilig...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van Wyk, Emilie Rosa
Other Authors: Wiechers, E.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Van Wyk, Emilie Rosa (1996) Voorskoolse kind en geletterdheidservaring., University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17778>
http://hdl.handle.net/10500/17778
Description
Summary:Summaries in Afrikaans and English === Text in Afrikaans === Vanaf geboorte is die ouers en die omgewing wat hulle vir die kind skep van die uiterste belang. Ouers behoort 'n ruimte te skep waar die kind intellektueel gestimuleer kan word, begeleide leerervaringe kan ontvang en waar hy veiligheid en geborgenheid kan beleef Dit is in hierdie voorskoolse jare waar die grondslag gele word vir latere leer. Waar vroee stimulering en bemiddeling ontbreek is dit later baie moeilik om met insette dieselfde positiewe resultate te bereik. Begeleide leerervaringe is 'n essensiele komponent van en voorwaarde vir optimale ontwikkeling. Wanneer die kind aan geletterdheidervaringe blootgestel word in sy voorskoolse jare, kan hy, wanneer hy skool toe gaan, die insette en konsepte as "bekend" ervaar, omdat hy reeds vroeg al daarmee kennisgemaak het. Die ouers kan die kind se voorskoolse jare s6 ontwerp dat die kind se potensiaal optimaal verwesenlik kan word. In die empiriese ondersoek is onderhoude met ouers gevoer sodat hulle hul ervarings met hul kinders wat hulle voorskools gestimuleer het, kon weergee. Volgens die resultate blyk dit dat vroee stimulering waarskynlik 'n belangrike faktor is ten opsigte van latere prestasie. === Parents should create an atmosphere where the child can be stimulated intellectually, can receive mediated learning experiences (MLE) and where he can experience safety and security. It is in the preschool years that the foundation is laid to make learning easier later on. Where early stimulation and mediation is lacking it is very difficult later on to achieve positive results with the same inputs. When the child is exposed to literacy experiences in his pre-school years, he can experience the inputs and concepts as "known" when he attends school, as he was already acquainted with them. The parents can shape the pre-school years of the child in such a manner that the potential of the child can be realised optimally. In the empirical investigation parents were interviewed in order to determine the extent to which they supplied intellectual stimulation to their pre-school children. According to the results it appears that early stimulation is probably an important factor with regard to achievement in later years. === Psychology of Education === M. Ed. (Psychology of Education)